De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?"— Transcript van de presentatie:

1 Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?
Hoe herken jy ’n sin uit? Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?

2 Bepaal die volgende of ’n sin ’n sin is?
Enige iets wat eindig met ’n punt (.)? Enige konstruksie wat ’n handeling uitdruk? Enige konstruksie wat ’n naamwoord het? Enige konstruksie wat ’n werkwoord het? ’n sin hoef nie noodwendig een van die bogenoemde eienskappe te bevat nie.

3 Is die volgende wel sinne?
Hy loop in die straat. Loop! Eina! Vissermanne weet waar is die meeste visse. Hy is bly. Ek! (in antwoord op: "Wie wil saamgaan?") Al die bogenoemde is wel sinne.

4 Wat is die voorwaarde vir ’n sin?
Die teenwoordigheid van ’n implisiete of eksplisiete ONDERWERP en GESEGDE: Onderwerp (subjek): Dit/wie waaroor die sin gaan. Gesegde: Dit wat deur die onderwerp uitgevoer word of ondergaan word. Hy loop in die straat. Loop! Eina! Vissermanne weet waar is die meeste visse. Hy is bly. Ek! (in antwoord op: "Wie wil saamgaan?")

5 Wat is ’n sin?


Download ppt "Dus hoe weet jy ’n sin is ’n sin?"

Verwante presentaties


Ads door Google