Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
Handoplegging.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
GENETIESE VERBETERING
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
OORSAKE VAN ONENIGHEID
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Besigheidstudies Graad 11.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Welkom, Leiers!.
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Visitasie.
Hartlik welkom in die Erediens!
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite” Dr. At Viljoen

INLEIDING Die Bovelder-beginsel het in 1978 weerklank gevind by ‘n telersgroep in die Warden-Vrede-Memelgebied. Onder leiding van Dr. At Viljoen, ‘n veearts en beesboer, het die telersgroep die beginsel uitgebrei en verfyn. Saam met dr. Hermann Venter (topstudent van wyle Prof. Jan Bonsma) ‘n wereldbekende veekundige, is aandag gegee aan ‘n groep beesboere wat hulle bestuur, teling en seleksie op ‘n ekonomies-wetenskaplike grondslag wou plaas.

DIE BOVELDER COMPOSITE Die doel van ‘n Composite is om rasverskille doeltreffend te gebruik, heterose te behou in die volgende generasies, sonder verdere kruisteling. Telers kan hul kuddes verbeter deur variasie binne en tussen rasse sinvol te benut. Die kritiese vrae vir die teler is, waar gaan jy heen en hoe kom jy die beste daar? Composites is ‘n vorm van kruisteling om twee of meer rasse te kombineer om ‘n gestabiliseerde ras te ontwikkel soos die Bovelder en baie ander saamgestelde rasse Die gevestigde Bovelder telers het ‘n Bovelder Composite ontwikkel en die nuwe telers maak gebruik van die Gestabiliseerde Composite .

Agtergrond van die Bovelder Composite In 1978 is met die Bovelder Composite begin, met 11 telers wat hoofsaaklik 4 rasse gebruik het. Die omgewing, bestuur, en ekonomiese teeldoelwitte het ‘n groot rol gespeel. Daar is besluit op ‘n Taurus-Indicus Composite, wat beide die produksie en aanpassings eienskappe besit het. Hierdie Composite sou ook beter heterose vlakke (‘n eienskap wat behoue moes bly ) tot gevolg hê. Die Bos Taurus rasse was: Simmentaler (en Sussex) Die Bos Indicus rasse was : Bonsmara (en Afrikaner)

Bovelder Ontwikkeling........ Ongelyke proporsies van bg. 4 rasse is gebruik om ‘n optimale Composite te ontwikkel Die kuddegrootte, aantal bulle en tydperk van gebruik, sou inteling voorkom Tyd, geduld, teeldoelwit beplanning en goeie bestuur(aantal rasse) was nodig Tegniese advies was voorsien deur veekundiges Die rooi kleur van die Bovelder is eers na 25 jaar gestabiliseer Saamgestelde rasse is baie populêr in die wêreld en die Bovelder is een van die talle voorbeelde

Bovelder Ontwikkeling NOODSAAKLIKE STAPPE van die telers vereis 1. GEREELDE KUDDEKLAS 2. PRESTASIETOETSING VAN DIERE 3. VISUËLE EVALUASIE VAN DIERE 4. FINANSIËLE REKORDHOUDING

Teel en seleksie doelwitte van die Bovelder van die BBSG Vrugbaarheid en gemak van kalwing Goeie speenmassas en koeidoeltreffendheid Aapassingsvermoë en konstitusie(samestelling) Medium raam en goeie vleisbouvorm Medium na vroeër geslagsrype diere Afwesigheid van erflike gebreke Goeie temperament Goeie pigmentasie

Doel van Jaarlikse Kuddeklas Regte parings: Beste bulle by beste koeie Aanvullende parings vir regte samestelling Korrektiewe parings om eienskappe te verbeter Nie - funktionele diere identifiseer Tekortkominge van kudde uitwys Beplanning van teeldoelwitte Regte aankope van bulle en vroulike diere

Ontstaansagtergrond A : Vrystaat telers: Simmentaler Afrikaner Sussex B : Bestaande Taurus Composite( JHB. Mun.) C : Bonsmara infusie

Ontstaansagtergrond 3 POPULASIES A B C

Samevoeging van Populasies B C

Die Bovelder Composite van die Bovelder Bees Studiegroep (BBSG) TAR AR ARI ART IAR TAR = Taurus allrounder AR = All Rounder ARI = Allrouder Indicus ART= Allrounder Taurus IAR = Indicus Allrounder C

Suiwerteling, Kruisteling, Composite BEGINSEL SUIWER TELING KRUISTELING COMPOSITE BESTUUR ++ - + VRUGBAARHEID MELK +- SELEKSIEVORDER. TEMPO TEELVERB. BASTERKRAG GEB. PROBLEME GROEI INFUSIE PERM. TEELVERB. TEMPERAMENT

Voordele van die Gestabiliseerde Bovelder Saamgestelde Ras Bestuur makliker as kruisteelprogramme Infusie van gewensde eienskappe is maklik Vinnige vordering met veral laer oorerfbare eienskappe bv. vrugbaarheid, melkproduksie en konstitusie Behoud van heterose m.b.v. doelgerigte teling bv. regte parings en voorkoming van inteling Bos taurus x Bos indicus Composite gee die beste heterose Die variasie word benut vir ‘n beter reaksie op seleksie Ons het die goeie eienskappe van bestaande rasse gebruik en behou

VOORDELE vervolg--- Ideale Indicus-Taurus samestelling vir ‘n spesifieke omgewing met die nodige Aanpassings en Produksie eienskappe Hoogs funksionele vleisbees Wyd aangepas oor die hele land Markaanvraag is baie goed Is langtermyn volhoubaar Die H.B.S.G. het in 1986 tot stand gekom en die ledetal het gegroei tot 70 aktiewe lede in 2017 met ‘n genepoel van 55,000 teeldiere

Voorspoed met jou boerdery!!! DIE BOVELDER IS N BELANGRIKE MYLPAAL WAT IN BEESTELING BEREIK IS EN ‘N WAARDIGE MONUMENT VIR DIE WAT DAARAAN GEBOU HET EN NOG STEEDS DAARMEE VOORTGAAN Voorspoed met jou boerdery!!!