Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Zingen Ik geloof in God de Vader, de Almachtige,
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Missionale Kerk-wees? Wat beteken dit om hier en nou`n missionale kerk te wees? Waarheen is ons oppad? Hoe lyk die kerk waaroor jy droom? Hoe moet ons gemeentes lyk? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Wat lê agter die vraag? NGK wil Missionale kerk wees Ons het koers en hoop nodig – NOU in 2015 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

5 stellings vanuit Handelinge Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Stelling 1 Ons moet die kerk en die rol wat die kerk veronderstel is om te speel, absoluut ernstig neem. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die verhaal van Handelinge… Storie van Handelinge ìs die storie van die kerk Kerk is deel van die plan van die Vader… Hemelvaart maak juis verhoog oop… vir die kerk Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die verhaal van Handelinge… Hand 1: 6-8: Gaan U? Nee, julle gaan…! Ef 3:10…. “God (wil) die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend … laat word aan die elke mag en gesag in die hemelruim en op aarde…” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Stelling 2 Ons kan hoop skep vir die kerk omdat ons in Handelinge sien dat agter, in en deur die kerk die lewende, drie-enige God self teenwoordig is en werk. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Die drie-enige God is self teenwoordige en aan die werk God se teenwoordigheid soms ontwykend, maar vroeë kerk twyfel nie oor werklikheid daarvan nie Lukas duidelik oor betrokkenheid van Vader Christus en die Gees (Hand 1:8; 2:1-4) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Stelling 3 Daar was in die bediening van vroeë kerk `n geweldige sterk fokus op Jesus en sy verhaal. Dit het vir hulle oor Jesus gegaan! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Dit gaan oor Jesus! Wat doen ‘n kerk? Hulle het die storie van Jesus vertel Hand 28:30-31 Paulus ontvang almal, verkondig die Koninkryk van God en vertel hulle alles wat die Here Jesus Christus gedoen het Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Dit gaan oor Jesus! Hand 1:6-8 – Julle sal MY getuies Buitengewone sterk fokus op Opstanding (meer as op kruis!)… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

As ons die storie wil vertel, moet ons ook die lewe leef! Stelling 4 As ons die storie wil vertel, moet ons ook die lewe leef! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons moet Jesus se storie leef Newbigin: Die beste uitlegger van die evangelie is die lewe van die gemeente Verslae oor die lewe van die gemeentes Hand 2:42-47… Oproep tot bekering in al die preke (jy kan nie die storie van Jesus regtig glo en nie verander nie….) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons moet Jesus se storie leef Hand 3 : Gehoorsaam Hom in alles wat Hy vir julle sê. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Stelling 5 Die laaste punt: kerk-wees is meestal nie `n netjiese, afgeronde, ordelike ding nie; dit gaan daaroor dat ons te midde van mislukkings en teleurstellings, chaos en selfs diepe vernederings sal aandruk vorentoe… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons leef vorentoe… te midde van chaos Tweede deel van boek minder van `n suksesstorie Verhaal van Paulus se reise… en ontbeurings! Teenkanting, mislukkings, geslaan, uitgeban, hofsake, skipbreuk, ens… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Ons leef vorentoe… te midde van chaos En tog beur hy vorentoe: “muddle through…” Gaan oor waagmoed, hoop en vertroue… ….om in nuwe vreemde situasies in te gaan… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Joernaaltyd Wat het jou geraak? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Tafelgesprek Waar het jy bewus geword van die beweging van die Gees? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015