BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
RAMINGS.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Besigheidstudies Graad 11.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Besigheidstudies Graad 10
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Beslote Korporasies ONR 314.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Funksies van ‘n Besigheid
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Besigheidstudies – Graad 12
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Blind date Moontlike antwoorde:.
Besigheidstudies Graad 10.
Besigheidstudies Graad 11.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Visitasie.
\.
Hand. 1:
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10 OP DIE WENPAD BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10

ONDERWERP 2: Maatskaplike verantwoordelikheid KWARTAAL 2 ONDERWERP 2: Maatskaplike verantwoordelikheid

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID WAT IS MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID? In ‘n besigheidskonteks, word die woorde maatskaplike en sosiale dikwels gebruik om na mense of na die samelewing te verwys. “Verantwoordelikiheid” verwys na ‘n plig of verpligting teenoor iemand. Maatskaplike verantwoordelikheid is ‘n onderneming se verpligting om by te dra tot die welstand van mense. Mense sluit in: werknemers, verskaffers, verbruikers, aandeelhouers, beleggers, reguleerders, gemeenskappe. Hierdie groep mense staan bekend as belanghebbendes.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID DEFINISIES OM HIERDIE KONSEP TE VERSTAAN: Maatskaplike Verantwoordelikheid Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid (KMV) Korporatiewe Maatskaplike Investering (KMI) Dit is ‘n etiese oogmerk waarop gerig is dat alle individue en organisasies ‘n verantwoordelikheid het om die gemeenskap as ‘n geheel te bevoordeel. Dit sluit ook die bewustheid van die gevolge van optrede vir die gemeenskap en omgewing in. Dit is die manier waarop besighede hul tyd en inspanning bestuur om hul belanghebbendes (individue, organisasies wat op een of ander manier ‘n verbintenis met die besigheid het) op ‘n positiewe manier beïnvloed. Om die besigheid se eie oorlewing in die toekoms te verseker moet die besigheid na die welstand van sy belanghebbendes omsien. KMI is deel van KMV. Dit verwys na die tyd, geld, vaardighede, kundigheid en ander hulpbronne wat besighede op die verbetering van di elewenstandaard vna die gemeenskap waarin ‘n besigheid funksioneer, spandeer. Die hoofdoelwit van KMI is nie om ‘n besigheid se wins te verhoog nie, maar om ‘n besigheid se hulpbronne te gebruik om ‘n gemeenskap te bevoordeel.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID DEFINISIE VAN KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID: Die uitvoer van sake edrywighede op so manier dat dit bydra tot die welstand van belanghebbendes (of aandeelhouers) en die omgewing. Dit gaan oor ondernememings wat meer doen as wat van hulle verwag word. Betrokkenheid by Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid bevoordeel nie net die gemeenskap en die omgewing nie, dit bevoordeel ook die onderneming.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID DEFINISIE VAN KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID: Betrokkenheid by Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid hou die volgende voordele vir ondernemings in: Dit help om die beste kandidate te werf. Dit help om die onderneming se beeld te verbeter. Dit help om klantelojaliteit te bou. Dit help om maatskaplike verantwoordelikheidsbewuste beleggers te lok.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID INISIATIEWE VAN ONDERNEMINGS: Elke onderneming het sy eie manier om maatskaplik verantwoordelik te wees. Sommige ondernemings fokus op die gemeenskap, terwyl sander op die omgwing fokus.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID INISIATIEWE VAN ONDERNEMINGS: Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheidsinisiatiewe wat ondernemings al onderneem het: Omgewingsbewaring bv. finansiering van natuurbewaringsprojekte. Onderwys en opleiding aan benadeelde persone, bv. beurse. Lewering van dienste wat die regering traag is om te lewer, bv. om mediese toerusting aan hospitale te skenk. Om te belê in die welstand van werknemers, hulle families en die gemeenskap, bv. behuisingssubsidies.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID HOE PAK BESIGHEDE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES AAN: Geen besigheid kan op sy eie (afgesny van mense en ander besighede) bestgaan nie. ‘n Besigheid is dus deel van die gemeenskap, omdat die besighed se klante en party van die werknemers moontlik ook in die gemeenskap woon. Dit beteken dat die gemeenskap se probleme tot groter of kleiner mate ‘n uitwerking op die besighede wat daar voorkom, sal hê. Hier volg van die belangrikste sosio-ekonomiese kwessies wat besighede moet aanpak, asook moontlike maniere waarop hulle dit kan doen.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID HOE PAK BESIGHEDE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES AAN: Werkloosheid, ongelykheid en armoede: Arm mese kan nie baie produkte of dienste koop nie. Dit is dus in eienaar se belang dat hul potensiële klante soveel besteebare inkomste as moontlik het. Die belangrikste bydrae wat besighede tot die finansiële voorspoed van hul gemeenskap kan maak is as werkgewer. As meer mense ordentlike werk het, kan meer mense goedere en dienste koop. Besighede kan ook jongmense betrek as vrywillige werkers – terwyl die besigheid daarby baat om ekstra werkers te hê, kry die jongmense werkservaring sodat hulle in die toekoms die regte langtermyn werk kan kry.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID HOE PAK BESIGHEDE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES AAN: ‘n Onproduktiewe arbeidsmag: Die mees algemene rede vir ‘n onproduktiewe arbeidsmag is dat die werkers swak opgelei is, of glad nie opgelei is nie. Besighede kan hierdie probleme so aanpak: verskaf indiensopleiding aan werknemers, veral betreffende nuwe tegnologieë verskaf beurse aan werknemers om verder te studier verskaf beurse aan voornemende student.

MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID HOE PAK BESIGHEDE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES AAN: MIV en Vigs: MIV positiewe werknemers is dikwels nie in staat om hul werk ten volle te doen nie. Besighede kan hierdei probleem op verskillende maniere aanpak, veral deur: ‘n duidelike beleid jeens MIV en Vigs te hê en seker te maak dat alle werknemers dit verstaan ‘n MIV- en Vigs-bewusmakingsveldtog van stapel te stuur finansiële ondersteuning te verleen aan NRO’s wat mense met MIV en Vigs bystaan teenretrovirale middels aan MIV-positiewe werknemers te voorsien.