KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DANKIE PA!!.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Hierdie Lewe.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING NASIONALE ORIËNTERINGSWERKSWINKEL VIR TALE Metodologie Sessie 3.3: Inhoud: Skryf en aanbied GRAAD 11 2012

Skryf en aanbied

Hamburger Helper vir opstelle Skryf en aanbied KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Die vleismeul! Skryf en aanbied KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Skryf en aanbied Die hamburger metode

Opstel Die hamburger metode Skryf en aanbied Slot Inleiding: ʼn Breë stelling oor die onderwerp Liggaam: Dit wat jy wil bewys/sê Die slot – vervat wat in liggaam beskryf is. Die hamburger metode Opstel 3 Paragrawe 1) kernsin 2) hoofidees 3) ondersteunende idees Liggaam van jou opstel Slot Die standpunte of stellings wat jy in jou liggaam genoem het, word saamgevat in jou slot. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Niksseggend! Skryf en aanbied Vandag is ek baie bly Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend ʼn Kosbare lewe geneem Vandag is ek baie bly dat ek dit met julle kan deel, want wie weet waar sou ons vandag daarsonder gewees het met daardie manne en vroue wat vir die inwoners van die land se veiligheid sorg. Niksseggend! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend Die man langs die straat was die arme slaagoffer van groot en vris verwaande mans wat met kierries die omie toegetakel het en hom neergevel het teen die grond. Dit was nou vir my ʼn groot skok om te sien dat mense net kuik en verby loop. Bel die amboelans of ek skree so hard ek kan, maar nee! Niksseggend! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Niksseggend! Fluff Or Fact? Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend Fluff Or Fact? Was dit nou nodig om ‘n lewe te neem? Dis vreeslik dat party mense ander kan seermaak sonder om te blik of bloos. Genadiglik het die omie nog beweeg toe die ambulans opdaag. Hoe vreeslik om te sien dat ons mense so afgetrokke kan wees en nie vir hulle medemens meer omgee nie. Niksseggend! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend ʼn Kosbare lewe geneem Vandag voel ek kwaad, hartseer en bang ook. Ek moet dit met iemand deel. Verlede Saterdagoggend is oom Tom vir ‘n selfoon en ‘n leë beursie doodgeskiet. Hy en sy vrou, tant Lilly, is al vir jare ons bure in die meenthuiskompleks. Hulle was nie in staat daartoe om ‘n vlieg kwaad aan te doen nie! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend Nie eers die dubbele geëlektrifiseerde heining of diefwering of die alarmstelsel kon die inbrekers keer nie. Tant Lilly sê dat hulle by die kamervenster ingeklim het. Oom Tom het instinktief gehandel toe hy die inbreker aangeval het. Hy is doodgeskiet . . . My pa was feitlik onmiddellik na die skoot geklap het by hulle, maar dit was te laat. Tant Lilly het in ‘n hangkas weggekruip en die inbrekers is weg met slegs ‘n selfoon en ‘n beursie! KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend Ek voel so hartseer oor oom Tom se dood en is veral jammer vir tant Lilly. Maar ek is ook kwaad vir mense wat ons menseregte en privaatheid so skend! Was dit nou nodig om ‘n lewe te neem? Dis vreeslik dat party mense geen respek vir LEWE het nie. ‘n Mens kan nie help om te wonder wie die volgende gaan wees nie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Uitmuntend/verdienstelik/beduidend/ voldoende/matig/basies/ontoereikend Jammer oor die swaarmoedigheid, maar net om hierdie gebeure neer te skryf, is alreeds ‘n soort terapie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Om op te som: Skryf en aanbied Dit is baie belangrik om die skryfproses te onderrig en leerders te lei om die stappe van skryf te volg omʼn goeie skryfstuk te verseker en ʼn goeie punt te behaal. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012

Baie, baie dankie. KABV ORIëNTERINGSWERKSWINKEL vir GRAAD 11 in 2012