Die huis luister Daniel Hugo Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld
Drie strofes: STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …” STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral
Bou van die oor Binne-oor is hol (leeg): soos ‘n leë kamer
STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur Roesemoes (deurmekaarspul) van liefde maak, verwyt, vertroos, skoor soek, kibbel (stry) oor als wat kon en sou en moes
STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …”
Ek bewaar julle geheime, maar dit laat my … plafonne raak voos van die eggo’s van vloekwoorde wat weerkaats; heen-en-weer geskel word fondamente kraak onder die las jare se trane laat my rame roes te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral Ons word SAAM verweer (oud, gaan agteruit) MY dakplate JULLE gebede FLUISTER en KNAL al hoe harder om hulp maar dis ONGEHOORD in die nag se oorskulp
KERN: Mense gee net om vir hul eie belang Hierdie selfsug vernietig selfs gesinne onder mekaar ‘n Huis is tog ‘n plek van beskerming, maar selfs dáár, in die hart van die gesin, maak hul mekaar die seerste