De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991."— Transcript van de presentatie:

1 Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991

2 Daniël Hugo Biografiese informasie
Hy is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy gaan skool op Greyton (Weskaap) en in Windhoek (Namibië), en studeer aan die Universiteite van Stellenbosch (B.A. Hons.), Pretoria (M.A.) en die Vrystaat (D.Litt.). Op Stellenbosch was hy ’n lid van die digter D.J. Opperman se Letterkundige Laboratorium. In 1983 het hy gestudeer aan die Katholieke Universiteit van Leuven in België. Hy is die digter van 14 bundels – die jongste isHanekraai wat in 2012 by Protea Boekhuis verskyn het. Hy het ook etlike bloemlesings uit die Afrikaanse poësie en verhaalkuns saamgestel. Hy is verder bekend as vertaler uit Nederlands en Engels. Bron:

3 Daniël Hugo Daniel Hugo was aanvanklik ’n lektor in die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van die Vrystaat. Daarna was hy byna 20 jaar lank in Kaapstad ’n omroeper by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK waar hy verantwoordelik was vir die literêre programme. Hy is meermale vir sy omroepwerk bekroon. Vanaf April 2010 tot Mei 2014 was hy ’n vertaler en uitgewersredakteur by Protea Boekhuis In 2014 ontvang hy die Suid-Afrikanse Akademie se vertaalprys vir sy vertaling van Tom Lanoye se roman Sprakeloos. Deesdae is hy ’n vryskut-taalpraktisyn. Daniel Hugo is getroud met Marlene Malan, ’n bekende en bekroonde joernalis. Bron:

4

5

6 oorskulp uitwendige oor middeloor binne-oor

7 OPSOMMING Die huis word antropomorfies, oftewel in terme van menslike aard en gedrag gebeeld. Die gedig toon ‘n sterk bewus wees van omstandighede wat die mens se lewe beïnvloed. Die huis is self aan die woord en vertel wat hy alles moet aanhoor. Die huis praat met die mense wat daarin woon en herinner hulle aan hoe hy alles hoor wat tussen hulle aangaan, al hulle geheime bewaar en hoe negatiewe gevoelens tussen die mense uiteindelik vernietigend vir hulle en die huis kan wees. Die huis vertel wat hy alles moet aanhoor.

8 TITEL Die titel sluit direk aan by die uitgebreide metafoor waarin die spreker ‘n huis is wat luister na alles wat binne in die huis aangaan. Die ui-alliterasie en s-alliterasie in “huis” en “luister” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig. TEMA Negatiewe interaksie tussen mense het ook ‘n skadelike uitwerking op hulle omgewing, en die afbrekende gevolge van hulle onmin kring wyer uit.

9 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991

10 Rymsakema en rympatroon Dui op die gebrokenheid in die gedig.
Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Rymsakema en rympatroon abacb cdbcb dcee Gebrokerym: Dui op die gebrokenheid in die gedig.

11 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 In die titel word die woord “luister” gebruik en die klem word gelê op stilswyende luister. Die herhaling van die ui-klank plaas klem op die twee belangrike woorde.

12 Die titel gee aan die huis die menslike eienskap van om te luister.
Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 PERSONIFIKASIE Die titel gee aan die huis die menslike eienskap van om te luister.

13 Al hierdie woorde hou verband met die woord “luister” in die titel.
Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Al hierdie woorde hou verband met die woord “luister” in die titel.

14 Die huis luister 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor 2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die herhaling van die ui-klank plaas klem op die twee belangrike woorde. Die getroue “huis”, die vesting wat die mense binne beskerm, “luister” net sonder om op te tree, sonder om te veroordeel.

15 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 In dié gedig is die huis die spreker en die inwoners die aangesprokenes.

16 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ‘n Mens se oor is hol binne, maar dit het ook ‘n negatiewe betekenis van leeg van binne, soos hol beloftes, woorde wat hol klink en dit suggereer dat die binnekant van die huis nie vol liefde en toegeneentheid is nie.

17 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 VERGELYKING “hol” verwys enersyds na die letterlike vorm van ‘n kamer wat vergelyk kan word met die holte in ‘n oor. Anersyds verwys die woord “binne-oor” na die huis wat luister en nie uitpraat nie, wat die geheime binne hou soos ‘n oor wat net binne die huis aanwesig is.

18 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Daar is ‘n tweeledige verwysing na die binnekant van die oor, maar eggo ook die woord luister van die titel.

19 1 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
2 ek hoor hoe die bewoners roesemoes 3 liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor 4 soek met die goor hede, nooit tevrede 5 aanhou kibbel oor kon en sou en moes 6 luister, ek bewaar julle verlede 7 my fondamente kraak onder die las 8 my plafonne raak voos van die eggo’s 9 te veel vloeke laat my pleisterwerk bars 10 jare se trane laat my rame roes 11 so word ons saam verweer deur dit wat was 12 my dakplate en julle gebede 13 fluister en knal al hoe harder om hulp 14 ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 In “ek hoor” word die uitgebreide metafoor van die huis wat hoor en luister, voortgesit.

20 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dit is iets wat deurmekaar of verward is en dit is ‘n negatiewe woord. Dit kan ook verwys na die aktiwiteite wat binne die huis plaasvind. Die interaksie tussen die mense is negatief en chaoties. Die woorddeel “roes” sluit aan by die huis se vensterrame wat “roes” as gevolg van die mense se trane.

21 Dit beteken om moeilikheid te soek.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dit beteken om moeilikheid te soek.

22 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 “goor” beteken slegte of onaangename. Die mense se onaangename omstandighede dra by tot die konflik tussen hulle en andersom.

23 Dié twee woorde staan in direkte kontras met mekaar.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dié twee woorde staan in direkte kontras met mekaar.

24 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dié woorde fokus op die gedagte van ‘n onophoudelike stroom van negatiwiteit.

25 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 POLISINDETON Dit dui op verlore kanse, op nimmereindigende verwyte wat daarop dui dat daar nie net oor die “goor hede” gekibbel word nie, maar ook aangehou hamer word op die foute van die verlede.

26 Om te stry oor nietighede.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Om te stry oor nietighede.

27 ALLITERASIE my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ALLITERASIE

28 ASSONANSIE my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ASSONANSIE

29 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die oorgang van strofe 1 na 2 is belangrik. Die probleem met die huismense is juis dat hulle nie na mekaar geluister het nie. Die gedagte in versreël 5 word afgesluit; versreël 6 is weer ‘n nuwe gedagte. Die huis spreek sy inwoners nou direk aan.

30 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die titel verwys na die algemene term “die huis”, dan spreek hy die universele mensdom aan met die voornaamwoord “julle”

31 Die geluide van die huis word doeltreffend weergegee.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 KLANKNABOOTSING Die geluide van die huis word doeltreffend weergegee.

32 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ASSONANSIE Die herhaling van die lang aa-klank beklemtoon die woorde en dien as binding in die gedig.

33 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 “voos” beteken vrot, verslete of oud, maar in die verband word dit meer figuurlik gebruik (vuisvoos). Dit beteken “sonder lewenskrag”

34 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die vloekery en onmin word teruggekaats; dit bly binne die huis en niemand weet daarvan nie. Eggo kan ook verwys na een skelwoord wat weer ‘n antwoord terugkaats en nooit ophou nie.

35 ALLITERASIE my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ALLITERASIE

36 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ALLITERASIE Die v-alliterasie in “te veel vloeke” beklemtoon die woorde en verbind dit klankmatig.

37 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die slotstrofe begin met die woordjie “so”. Baie verhale eindig hiermee, maar hierdie keer is dit nie ‘n goeie einde nie. Soos die huis, word die inwoners deur die elemente aangeval en stelselmatig afgetakel.

38 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die konflik tussen die huisbewoners het uiteindelik ‘n destruktiewe invloed op hulle en hulle omstandighede en omgewing – alles verweer saam.

39 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dit is ‘n stadige proses van agteruitgang tot uiteindelike vernietiging. Die mens “verweer” dalk verwyte, aanhoudende kritiek, verbale aftakeling, geestelike teistering, selfverwyt ens.

40 Die verlede. my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die verlede.

41 Die ooreenkoms is dat beide woorde na bo verwys.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die ooreenkoms is dat beide woorde na bo verwys.

42 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die mens se versugting na geluk en ‘n beter toekoms word saamgevat in hierdie woorde.

43 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Dié gebede word eers gefluister en dan eggo dit “al hoe harder”, maar dit bly “ongehoord”. Niemand luister nie.

44 Dit beklemtoon hoe die huis en die mense almal om hulp vra.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 ANTITESE Dit beklemtoon hoe die huis en die mense almal om hulp vra.

45 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Klankmatig dui dit op twee betekenisse – mense hoor dit nie/ dit hoort nie so nie.

46 Negatiewe woorde in die gedig.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Negatiewe woorde in die gedig.

47 Positiewe woorde in die gedig:
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Positiewe woorde in die gedig: Daar is baie meer negatiewe woorde as positiewe woorde in die gedig.

48 Dit gee aan die nag die eienskap om te kan hoor.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 PERSONIFIKASIE Dit gee aan die nag die eienskap om te kan hoor.

49 Dit dui op die skulpvorm van die buitenste deel van die oor.
my kamers is hol soos ‘n binne-oor ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 METAFOOR Dit dui op die skulpvorm van die buitenste deel van die oor.

50 my kamers is hol soos ‘n binne-oor
ek hoor hoe die bewoners roesemoes liefde maak, verwyt, mekaar vertroos, skoor soek met die goor hede, nooit tevrede aanhou kibbel oor kon en sou en moes luister, ek bewaar julle verlede my fondamente kraak onder die las my plafonne raak voos van die eggo’s te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se trane laat my rame roes so word ons saam verweer deur dit wat was my dakplate en julle gebede fluister en knal al hoe harder om hulp ongehoord in elke nag se oorskulp Uit: Dooiemansdeur, 1991 Die slotwoord sluit weer aan by die begin – die binneoor van die huis. So word hierdie bose siklus herhaal binne die veiligheid van die mens se eie vesting, sy huis. Dit is ‘n nimmereindigende proses.

51 Vrae: Haal enige woord of frase uit strofe 1 aan wat daarop dui dat dinge in die huishouding nie altyd vreedsaam verloop nie. (1) Tot watter mate betaal die huis vir die inwoners skeltaal? (1) Hoe weet die leser dat die inwoners in strofe 2 direk aangespreek word? (1) Kies die korrekte antwoord uit die keuses hieronder. Skryf slegs die vraagnommer en die letter (A-D) in die antwoordboek neer. Die gevolgtrekking waartoe die skrywer in reël 11 kom, is dat … (1) die huis gewoond is aan negatiewe reaksies tussen gesinslede. die goor hede uiteindelik tot die aftakeling van die mens in die algemeen lei. ouers en kinders saam verantwoordelik is vir dit wat in die verlede gebeur het. die gesin die huis nie in stand hou nie. Op watter wyse ondersteun alliterasie die klanke wat deur die huis weerklink? (1) Alhoewel die gedig uit 14 versreëls bestaan, voldoen dit uiterlik nie aan die eienskappe van ’n sonnet nie. Skryf 2 bewyse vir hierdie stelling neer. (2) Benoem die beeldspraak wat in die titel voorkom. (1) Stem jy saam met die aanklag wat die spreker in die gedig teenoor huisgesinne uitspreek? Verduidelik jou antwoord. (2) [10]

52 Nasienriglyne: “Verwyt”/”skoor (soek)”/”goor (hede)”/”nooit tevrede”/”(aanhou) kibbel”/”roesemoes” √ (1) Die huis se fondamente kraak/pleisterwerk bars./ rame roes./Die plafonne raak voos/verval/val uit mekaar./ Kan ook verduidelik maar moet op verval dui. √ (1) Die woord “julle”/”luister” dui op die direkte aanspreek van die huisbewoners. √ (1) D. die gesin die huis nie in stand hou nie. √ (1) Die herhaling van die klanke dui daarop dat die rusies voortdurend plaasvind/hef die verweer en agteruitgang uit. Die harde klanke/r-klanke/h-alliterasie/kr-alliterasie/r-alliterasie/v-alliterasie ondersteun/hef die rusies/konflik/onmin uit. √ (1) Hierdie gedig het nie ’n vaste rymskema nie (abacb cdbcbdcee)./Dit het nie ’n rymende eindkoeplet nie./ Die strofebou (oktaaf en sestet) voldoen nie aan die vereistes nie./ bestaan nie uit drie kwatryne en rymende koeplet nie. √ √ (2) Personifikasie √ (1) Leerder gee sy/haar eie mening of hulle saamstem al dan nie. Die leerder mag ook NEE as antwoord aanbied indie die motivering geldig is. JA. Gesinne word uitmekaar geskeur deur die mense wat die gesin moet bymekaar hou/nie meer veilig binne gesinsverband gekoester en waardeer word nie/hoor nie mekaar se geskree om hulp nie/se negatiewe woorde het dikwels ’n slegte invloed op gesinsverhoudinge. √ √ (2) OF Nee. In my huisgesin behandel ons mekaar met respek. √ √ (2) Twee punte word toegeken vir een motivering. [10]

53 Werkkaart: (Huiswerk)
Voltooi ook die bykomende werkkaart


Download ppt "Die huis luister Daniël Hugo Uit: Dooiemansdeur, 1991."

Verwante presentaties


Ads door Google