Jeug Strategie Augustus 2016
Navorsing Hoe leer jy kos maak? Watter 3 mense beïnvloed tans jou lewe die meeste? Waar en op watter manier dink jy gebruik Jesus jou? Of waar en hoe dink jy wil Jesus jou gebruik? Waar of wanneer ervaar jy God?
Kan jy dink aan ‘n geleentheid toe jy iets nuut aangeleer het? Vertel.
multi-dimensioneel Kategese
Kan jy dink aan ‘n geleentheid toe jy só ‘n ruimte ervaar het waar verskillende ouderdomme bymekaar was? Vertel.
inter-generasioneel Familiebediening
Waar en op watter manier het jy die afgelope week ervaar dat Jesus jou gebruik? Vertel.
geïntegreerd Missionaal
Waar en wanneer ervaar jy God?
verskeidenheid spiritualiteite Ruimtes
Wat neem ons saam vir die pad voorentoe? Wat is ons strategie? Jeug strategie Wat neem ons saam vir die pad voorentoe? Wat is ons strategie?
Taakspan Fokus areas Netwerke – Energiepunt gesprekke Jeugwerker en Jeugleraars retraite 18-20 Okt 2016 Toerusting – VBO Kategese en huisgeloof 11-13 Okt 2016 #Imagine Ignite 3-5 Nov 2016
Taakspan Fokus areas Hulpmiddels - Familiebediening en Huisgeloof pakkette 2017 Bronne deel op www.dinkjeug.co.za platform Kix kinder materiaal op communitas se webwerf Fasilitering – Gemeentes of ringe of netwerke