EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die produksieproses Onderwerp 15
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Ongelykheid en armoede
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Eenheid 6 Pacta de Contrahendo
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Leesstuk!! Op bladsy twee volg daar ‘n leesstuk. Lees baie goed deur en maak dan jou opsomming!
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Kontraktereg eenheid 3 (deel 2) onbehoorlik verkree wilsooreenstemming
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Beslote Korporasies ONR 314.
Selfportret Herman Lintvelt.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Webregistrasie.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Algemene feite oor sout
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
2 > 1 Twee is beter as een.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Arbeidsreg ABR 224 Tema 1 Lesing 1.
“gevangene van die wet”
DIE #2 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
FIRAC MODEL.
Beslote Korporasies ONR 314.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE

Agtergrond: Objektief moontlik. Impossibilium nulla obligatio est : Geen verbintenis word geskep nie. Vereiste kom van Romeinse- en Romeins-Hollandse Reg. Onderneming om iets onmoontliks te doen- van vroegste tye reeds die sluit van ‘n kontrak ondermyn.

Rede: Dit is onredelik om ‘n persoon gebonde te hou aan ‘n aanvanklik-onmoontlike prestasie. Uitgangspunt: Nie een van partye dra “skuld” vir onmoontlikheid nie, aangesien hulle nie bewus was daarvan by aangaan van die kontrak nie.

Betekenis van “onmoontlikheid” 1. Subjektiewe (Relatiewe) onmoontlikheid: Skuldenaar is nie instaat om prestasie te verrig nie. Iemand anders kan moontlik instaat wees om prestasie te verrig. Spesifieke debiteur se onvermoe om prestasie te verrig.

2. Objektiewe (absolute) onmoontlikheid: Algemene onvermoe om te presteer. Niemand is instaat om te presteer in die oe van die reg nie. Voorbeelde:

Lewering van iets wat nie bestaan nie. Res extra commercium: Poging om ‘n natuurlike persoon te verkoop. Mandaat om aandele op die aandelebeurs te verkoop wat nie gelys is nie.

Toets vir objektiewe onmoontlikheid: pragmaties. Absolute fisiese onmoontlikheid sal toets slaag. Prestasie wat fisies moontlik is word onmoontlik indien aandringing daarop onredelik in die omstandighede sou wees. Prestasie deur reg verbied: Objektiewe onmoontlikheid/wederregtelikheid.

Prestasie bloot moeilik- nie objektief onmoontlik nie, maar subjektief onmoontlik. Subjektief onmoontlike prestasie kan egter soveel finansiele en ander druk veroorsaak dat dit as objektief onmoontlik beskou kan word. Sien voorbeelde bo-aan p. 76.

Effek van onmoontlikheid: Subjektiewe onmoontlikheid: Voorkom nie skep van verbintenis nie. Indien skuldenaar nie eventueel presteer nie: pleeg kontrakbreuk. Objektiewe onmoontlikheid: Geen verbintenis ontstaan in terme van daardie prestasie nie. Waarborg: Persoon wat prestasie waarborg is gebonde daaraan, selfs al is prestasie objektief onmoontlik.

Blou Bul Boorkontrakteurs v McLachlan Feite: Kontrakteurs sou boorgat skoonmaak tot 132 meter diep teen ‘n koste van R18 per meter. Nodige materiaal sou ook op daardie diepte geinstalleer word teen R18 per meter. Daar is staalpype en afval in die boorgat gevind, wat verdere boorwerk onmoontlik gemaak het.

Regsvraag: Objektief of Subjektief onmoontlik? Kon ander instansie met beter boormateriaal moontlik die prestasie verrig het?

Beslissing: Prestasie was objektief onmoontlik. Dus het geen verbintenis ontstaan in terme van daardie prestasie nie.

Ratio decidendi: Eloff, RP: Waar onmoontlikheid geopper word, gaan dit nie meer oor die vraag na die teenwoordigheid van wilsooreenstemming nie. Wat wel toepaslik is, is dat een van die wyses waarop ‘n verbintenis totstand gekom het, geelimineer kan word. Die appellant se eis tot onmoontlikheid kan slegs slaag indien die onmoontlikheid absoluut is.

TOETS 1 8 MAART 2010. 08:30 HMS, SSO 45 PUNTE, 1 UUR.

Eenheid 1-7 Ooreenstemmende Hoofstukke in handboek

Hofsake: Eenheid 1: Brisley v Drotsky Eenheid 2: Du Toit v Atkinson Motors.

Eenheid 3: Preller v Jordaan. Eenheid 4: Steyn v LSA Motors.

Eenheid 5: Reid v Jeffreys Bay Property Holdings. Driftwood Properties v McLean. Craib v Crisp.

Eenheid 6: De Jager v Burger. Eenheid 7: SA Sentrale Graanmaatskappy Bpk v Shifren en Andere.