Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Die trans-Atlantiese slawehandel
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Eenheid 6 Pacta de Contrahendo
RAMINGS.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
ADMINISTRASIE VAN BOEDELS EN STRUIKELBLOKKE IN DIE PROSES
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Kontraktereg eenheid 3 (deel 2) onbehoorlik verkree wilsooreenstemming
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Kopiereg.
Entrepreneurskap Graad 8
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Suid – Afrikaanse geld.
Arbeidsreg – ARR224 Lesing 7
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Besigheidstudies – Graad 12
Arbeidsreg – ARR224 Lesings 3-4
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rom.6: en :
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Besigheidstudies Graad 10.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Webregistrasie.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Is jy amper‘n senior?.
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Om Islam te verlaat, is strafbaar met die dood in Soedan.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
\.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

Beslote Korporasies HOOFSTUK 27

Lidmaatskap & Ledebelang BK = 1 – 10 lede (art 28) Lede mag nie gesamentlik ledebelang besit nie

Vereistes vir Lidmaatskap Slegs Natuurlike persone- art 29(1) Regspersoon MAG NIE direk/indirek ledebelang in ‘n BK hou nie BK MAG aandele in Mpy hê BK MAG in vennootskap met ander BK’s of Mpy wees

Natuurlike persoon lid v BK as: Geregtig op ledebelang Ampshalwe ‘n trustee van testamentêre trust- mits?? Ampshalwe ‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

Nomine officii as trustee van ‘n trust inter vivos op voorwaarde: Regspersoon nie begunstigde van trust Die lid persoonlik al die regte en verpligtinge van ‘n lid het BK nie verplig om ooreenkoms tussen trust en lid na te kom nie Persone geregtig op voordeel + lede van BK mag nie meer as 10 wees nie

Regspersone uitsonderings?? Ampshalwe ‘n trustee van testamentêre trust- mits? Ampshalwe ‘n trustee, administrateur, eksekuteur/kurator van ‘n insolvent, oorledene/geestesversteurde lid se boedel

Aanvang van Lidmaatskap Datum waarop Stigtingsverklaring geregistreer Wat moet in Stigtingsverklaring vervat word? As nuwe lid of verteenwoordiger geregistreer moet word=CK 2 (Gewysigde stigtingsverklaring)

Lederegister Nie formele register Lede se name in die stigtingsverklaring gemeld word SV- vir openbare insae beskikbaar Jongste SV=lederegister Lede se name verskyn op briewe

Addisionele lede ‘n Persoon kan ‘n % ledebelang koop Ooreenkoms met huidige lede aangesien hul % verminder Bydrae kan geld of eiendom wees, maar nie dienste nie – art 33(2)

Beëindiging v Lidmaatskap Vrywillige vervreemding van ledebelang Gedwonge verkoop van ledebelang agv insolvensie Testamentêre beskikking oor ledebelang Gedwonge verkoop van ledebelang na beslaglegging en verkoping in eksekusie Deregistrasie/ Likwidasie

Hofbevel Op gronde: Onbekwaamheid Nadelige uitwerking op BK Samewerking onmoontlik Omstandighede wat hof billik ag

Ledebelang Bydrae = % ledebelang Nie dieselfde ledebelang saam hou nie Lid kan nie meer as een ledebelang besit nie % ledebelang in SV + lid se sertifikaat van ledebelang % ledebelang nie = die grootte vd bydrae nie

Totaal van Ledebelang 100% Nuwe lid – ander se ledebelang verminder dienooreenkomstig

Aard van Ledebelang ‘n Ledebelang in ‘n BK is ‘n vorderingsreg teen die BK wat die houer geregtig maak op ‘n pro rata- aandeel in die totale ledebelang en om in die winste te deel en by likwidasie ook te deel in die oorskot. Roerende, onstoflike saak Kan op beslag gelê word

Verkryging van Ledebelang Vanaf BK (stigterlid) of Vanaf bestaande lid of sy boedel

Insolvensie of dood van Lid Kurator of eksekuteur Buitestaander wat vir lidmaatskap kwalifiseer Dood = SWO, erfgenaam of legataris

Beslaglegging en verkoping in eksekusie Verkoop aan BK, oorblywende lede, buitestaander wat vir lidmaatskap kwalifiseer

Oordrag van Ledebelang Enige oordrag moet in die gewysigde stigtingsverklaring (CK 2) aangeteken word Wet bevat nie vereistes vir die oordrag nie

Sekerheidstelling dmv Ledebelang Vorderingsregte - sekuriteit vir skulde Sessie in securitatem debiti Alexander NO v Standard Merchand Bank -

Verpanding/sessie Verpanding: as sekuriteit vir ‘n skuld Lidmaatskapsertifikaat + vorm + bedoeling dat gehou sal word totdat die hoofskuld afgelos is Wanbetaling – verkoop ledebelang om skuld te delg Wet skep probleme

Uit-en-uit sekerheidsessie: Skuldeiser sal by betaling van die hoofskuld die ledebelang terug sedeer aan die lid Skuldeiser sal dus net die ledebelang in sy eie naam registreer of dit verkoop indien die hoofskuld nie betaal word nie

SCHWARTZ NO v PIKE AND OTHERS

Kanakia v Ritzhelf 1004CC t/a Passage to India