2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
w e b wat moet ik doen r i b b ie b b e d h oe d g oe d ik stop.
Advertisements

m o l w ij n d eu k l i k p ij l b oe r t ie n v o s wat moet ik doen ik stop.
m a s t v l ie g v l a g z ei l t ou w w ie s h oe d aa p ik stop wat moet ik doen.
1 woorden met ui 2 woorden met oe 3 woorden met ou en nu 4.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Leesbegrip.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Internasionale Moedertaal dag!
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
17. En die wenner is Konings 18.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
2010 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Stasie 1.
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Vokale, konsonante en diftonge
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Soek 10 ou-woorde in ‘n ou tydskryf. Skryf dit neer – elke woord kry ‘n nuwe kleur. Soek 5 oe-woorde in ‘n leesboek, Maak sinne* daarmee. 1 Lees jou oe-sinne vir ‘n maat. Kan julle ‘n woord kry wat met elke oe-woord rym? 2 Maak flitskaarte met jou oe-woorde. Flits dit vir ‘n maat . 3 Dink aan 5 woorde met die ou-klank daarin. Kan jy ‘n rympie daarmee maak? 4 5 6 7 Soek 5 ui-woorde in die klas se leesboeke. Skryf spogsinne daarmee. 8 Kies 5 nuwe ui-woorde. Teken ‘n prent wat hierdie ui-dinge in het. Skryf die woorde by. 9 Lees al die ui-sinne en woorde in jou prent met ‘n diep stem vir jou maat. 10 11 Kyk, bedek en skryf jou ie-woorde in verskillende kleure neer. 12 13 14 Skryf 10 ie-woorde neer. Soek in ou tydskrifte vir nuwe idees. Kies 5 ie-woorde en maak spogsinne daarmee. Onthou om bo en onder aan die lyne te raak. Skryf 5 eu-woorde neer. Maak sinne met deur, seun, geut en gebeur. Lees jou eu-woorde vir ‘n maat. Wat beteken neurie en vreugde? Vind uit. 15 16 17 Soek 5 ei-woorde in jou klas se leesboeke. Skryf die woorde in verskillende kleure neer. 18 19 Maak spogsinne met die ei-woorde. Kan jy aan nog 5 woorde dink? 20 21 22 Lees al jou sinne wat jy hierdie maand geskryf het. Lees jou mooiste sinne vir Mamma of Pappa. 23 Gaan deur al jou Maart-woorde. Kies 2 van elke soort. Skryf hulle neer. Lees, bedek en skryf. 24 25 Wat gaan jy in die vakansie doen? Skryf vir jou juffrou ‘n briefie waarin jy jou drome en wense neerskryf. Nou ken jy al jou tweeklanke. Lekker rus en lekker lees! 26 27 28 Almal rus  29 30 31 *Graad 2’s maak sinne met 5 woorde of meer. Graad 3’s maak sinne met 7 woorde of meer daarin.