De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Internasionale Moedertaal dag!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Internasionale Moedertaal dag!"— Transcript van de presentatie:

1 Internasionale Moedertaal dag!
2010 Feb. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Soek woorde in ou tydskrifopskrifte met die aa-klank daarin. Plak hulle in jou boek. Hersien aa-woorde. (Lees, bedek, skryf) 1 2 3 4 Teken ‘n prent met 6 aa-woord dinge daarin. 5 Skryf al die aa-woorde in jou leesboek neer. 6 7 Skryf sinne met enige aa-woorde. Soek 5 woorde in ou tydskrif-opskrifte met die ee-klank daarin. Plak hulle in jou boek. 8 9 10 Soek ee-woord dinge in die huis. Skryf dit neer. (bv. seep) 11 12 Skryf alles neer waarvoor jy dankbaar is. 13 14 Hersien ee-woorde. (Lees, bedek, skryf) Skryf sinne met enige ee-woorde. Hersien al die uu-woorde. (Lees, bedek, skryf) 15 16 17 18 19 Lees ‘n boek vir jou maat, mamma of pappa. 20 21 Hersien oo-woorde. (Lees, bedek, skryf) Skryf al die oo-woorde in jou leesboek neer. Internasionale Moedertaal dag! Skryf sinne met enige oo-woorde. 22 23 Skryf ‘n rymwoord vir elkeen van gister se KVK-woorde. 24 25 Lees al die sinne wat jy hierdie maand geskryf het. 26 27 28 Skryf ‘n spesiale briefie vir jou juffrou, mamma of pappa. Skryf 20 KVK* woorde neer. Skryf sinne met al die uu-woorde. *KVK = konsonant, vokaal, konsonant of medeklinker, klinker, medeklinker. Bv. kan, sak, min


Download ppt "Internasionale Moedertaal dag!"

Verwante presentaties


Ads door Google