Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel Spondiloliese Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Definisie Word veroorsaak deur ‘n defek in die pars interarticularis (tussen die lamina en inferior faset onder en die pedikel en superior faset bo) sonder enige verskuiwing.
Definisie (verv.) Spondiloliese kom algemeen voor in die lae rug. 6-8% van die populasie word geaffekteer deur Spondiloliese Drie keer meer algemeen in mans as in vrouens. Ontstaan normaalweg gedurende laat kinderjare of tydens adolessensie, en is skaars na die ouderdom van 20 jaar. Sonder behandeling kan die toestand lei tot Spondilolistese.
Patofisiologie Werweliggaam en die deel tussen die pars articularis versmal. Defek in die kontinuiteit van die werweliggaam. Oorbrug deur fibreuse weefsel.
Patofisiologie (verv.) Verskaf ‘n mate van potensiële meganiese onstabiliteit Die benige defek word oorbrug deur bindweefsel en kraakbeen wat druk op die senuweewortel
Etiologie Kongenitale defek Direkte trauma aan die isthmus (“crest”) met nie-hegting. Indirekte trauma met ‘n stres fraktuur. Moontlikheid van swakheid in die pars interarticularis Serebrale gestremdheid
Etiologie (verv.) Kroniese hiperekstensie van die rug met of sonder syfleksie. Algemeen in sport bv. gimnastiek en ander aktiwiteite Degeneratiewe toestande van die spinaalkoord Bv: Osteoperose Spierstyfheid Algemeen in hamstringe Spier wanbalans
SPONDYLOLYSIS PREVALENCE AMONG PARTICIPANTS Etiologie (verv.) Voorkoms van Spondiloliese in sport: SPORT SPONDYLOLYSIS PREVALENCE AMONG PARTICIPANTS DIVING 85% CRICKET (FAST BOWLERS) 55% WEIGHLIFTING 15–45% GYMNASTICS 10–40% WRESTLING 30% SPORTS INVOLVING THROWING 25%
Risiko faktore Beoefening van sekere sportsoorte bv: Gimnastiek Duik Stoei Gewigoptel Foutiewe tegniek tydens oefening Vinnige groei tydens adolessensie
Tekens en simptome ‘n Persoon met Spondiloliese sal oor die algemeen presenteer met: Gelokaliseerde meganiese rugpyn Pyn geassosieer met spierspasmas van die paraspinale spiere Pyn verligting tydens rus
Tekens en simptome Met ondersoek: Beperkte en pynlike kwadrant bewegings Ekstensie met gekombineerde ipsilaterale laterale rotasie Syfleksie Pyn uitgelok met een-been staan in ‘n posisie waar die lumbale area in hiperekstensie is Duidelike teerheid in spesifieke area Posturale veranderinge Afplatting van lumbale lordose
Tekens en simptome Pyn in die lae rug Spierspasmas Algemeen in die rug en hamstringe Verwysde pyn in die bene Kan presenteer sonder enige simptome Pyn vererger deur: Gewigdra Sportsaktiwiteite
Fisioterapie hantering Versterk houdingspiere Lumbale stabiliseerders (sluit m. Multifidis in) Verlig spierspasma: Elektroterapie modaliteite Mobiliseer gewrigte vir pynverligting: Gebruik PA en unilaterale PA Graad II vir pyn Lumbale rotasies Graad IV- vir pyn
Fisioterapie hantering (verv.) Korset Kliniese beredenering is noodsaaklik om te besluit watter pasiënte baat sal vind by ‘n korset
Fisioterapie hantering (verv.) Tuisraad: Wees versigtig met kontaksport Oefeninge
Fisioterapie hantering (verv.) Mobiliseer lumbale fassia Spierstrekke (kort spinale spiere) Snellerpunte Massering
“Scotty dog” Die ore word gevorm deur superior faset Die gesig deur die transvers proses Die oog is die een pedikel Die bene is die inferior faset Die liggaam gevorm deur die lamina Stert en agterpote deur die teenoorgestelde faset Met die defek is daar ‘n kraag om die nek
“Scotty dog”
Verwysde artikel Standaert, C.J. en Herring, S.A. 2000. Spondylolysis: A critical review. BMJ Journals [online] 34(6):415-422. [http://bmj.com/content/34/6/415.full.pdf.html] Verkry op 1 September 2012.
Verwysings Leach, R.E. 2010. Spondylolysis. Keck Medical Centre of the University of Southern California [online]. [http://www.doctorsofusc.com/condition/document/11539] Verkry op 1 September 2012. Syrmou, E., Tsitsopoulos, P.P., Marinopoulos, D., Tsonidis, C., Anagnostopoulos, I. en Tsitsopoulos, P.D. 2010. Spondylolysis: A review and reappraisal. Hippokrates [online] 14(1):17-21. [http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/pmc2843565/pdf/hippokrates-14-17.pdf] Vivian, D. 2011. Spondylolysis: Specific pain conditions. Metro Spinal Clinic [online]. [http://www.metropainclinic.com.au/metro0100/pain-condition/specific-condition/133-spondylolysis.html]