De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

TRAKSIE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "TRAKSIE."— Transcript van de presentatie:

1 TRAKSIE

2 UITKOMSTE Moet vertroud wees met die tipes meganiese traksie.
Moet vertroud wees met die meganiese effekte van traksie. Moet vertroud wees met die indikasies vir meganiese traksie. Moet vertroud wees met die kontra-indikasies vir meganiese traksie.

3 UITKOMSTE Moet vertroud wees met die aanwending en tegniek van meganiese servikale traksie. Moet vertroud wees met die dosis en progressie van meganiese servikale traksie. Moet vertroud wees met die aanwending en tegniek van meganiese lumbale traksie. Moet vertroud wees met die aanwending en tegniek vir meganiese lumbale traksie.

4 DEFINISIE Traksie is afgelei van die Latynse woord
“tractico” wat beteken ‘n proses om te trek Dit word op dieselfde wyse as gewone passiewe mobiliseringstegnieke gebruik

5 TIPES TRAKSIE Konstante traksie Volgehoue traksie
Intermitterende traksie Manuele traksie Auto-traksie Posisionele traksie 90/90 traksie

6 TIPES TRAKSIE Inversie traksie Gravitasie traksie Swembad traksie

7 MEGANIESE EFFEKTE Delordose van die werwelkolom
Skeiding van die werwels Verwyding van die intervertebrale foramen Kombinasie van distraksie en gly van die fasetgewrigte Strek van die spinale ligamente en spiere Distraksie

8 MEGANIESE EFFEKTE Vermeerderde spanning op die posterior longitudinale ligament Suigkrag Ontspanning van die spinale spiere Gewrig mobilisasie Reduksie van gehernieerde diskus materiaal Vergrote interspineuse spasie Epidurale vetweefsel word meer prominent

9 MEGANIESE EFFEKTE Klein druk veranderinge Normalisering van geleiding
Pyn verligting

10 MEGANIESE EFFEK (SUIGKRAG)
Onel (1989) – negatiewe intradiskus druk “suig” die gehernieerde nukleus materiaal terug en verwyding van die IF diskus spasie veroorsaak ‘n strek op die ant en post longitudinale ligamente

11 MEGANIESE EFFEKTE (SUIGKRAG)
Krause (2000) verwerp die bevinding

12 KLINIESE EFFEKTE VAN TRAKSIE
Bly kontroversieël Word veroorsaak deur ‘n kombinasie van meganiese en fisiologiese effekte

13 INDIKASIES Erge senuweewortel simptome
Onlangse neurologiese veranderinge Degeneratiewe toestande Wyd verspreide areas van torakale en lumbale Patologieë Trauma aan ligamente Spondilolistese en spondilolise Geen verdere verbetering met mobilisasies Lumbale toestande waar bewegings pynloos is tydens objektiewe evaluering

14 KONTRA-INDIKASIES Onlangse aanvangs van erge lumbale pyn
Hipermobiliteit of onstabiliteit Ongediagnoseerde pyn Aanhoudende hoes Kardio-vaskulêre toestande Spinale maligniteite Koord kompressie Spinale infeksie Hiatus hernia Ongekontroleerde hipertensie Aorta aneurisme Abdominale hernia Erge aambeie

15 KONTRA-INDIKASIES Onvoldoende mediese toetse Akute traumatiese letsels
Groot sentrale diskus letsel Ileofemorale inkompetensie Ontegemoetkomende pasiënte Merkbare ligament ontoereikendheid en segmentele onstabiliteit

16 KONTRA-INDIKASIES Duiseligheid, naarheid en siek gevoel na eerste versigtige poging – servikaal Vertebro-basilêre ontoereikendheid Pasiënt wat nie kan ontspan nie - servikaal Onwillekeurige nek en kop bewegings - servikaal

17 TRAKSIE KRAG NODIG Navorser Gewig (traksie krag) Maitland
< 13 kg vir eerste keer Gemiddelde gewig tussen 30 kg en 45 kg Cyriax 40 kg tot 85 kg Grieve 13 kg tot 34 kg Hicklings 32 kg tot 68 kg

18 AANWENDING VAN TRAKSIE

19 MAAGLê

20 RUGLê

21 MAAGLê IN FLEKSIE

22 UNILATERAAL

23 DUUR VAN BEHANDELING Navorser Gewig Tyd Saunders (1995:286)
Paar minute tot 40 min Onel, et al. (1987:82) 45 kg 40 min Maitland (2001:376) Bepaal deur dummy-trial Nie meer as 10 vir 1ste behandeling, nie langer as 15 min Cyriax (Harte, et al. 2003:1543) 30 – 45 min Hicklings (Harte, et al. 2003:1543) 20 – 40 min gemiddeld 30 min Grieve (Harte, et al. 2003:1543) 10 min aanvanklike behandeling; 15 min daarna

24 BOONSTE SERVIKALE TRAKSIE
Boonste servikale area C1-C4 Neutrale posisie

25 BOONSTE SERVIKALE TRAKSIE

26 ONDERSTE SERVIKALE TRAKSIE
Laag servikale area C4-T1 Nek in fleksie met kussing of handdoek rol

27 METODE Pasiënt lê met twee kussings onder knieë
Pas geringe traksie toe deur verspreider Ken die area en intensiteit van die pasiënt se simptome Proefpoging vir 10 sekondes Her-evalueer die simptome

28 PROGRESSIE Wend daagliks aan
Toets nek bewegings direk na traksie behalwe vir erge senuweewortel pyn Tyd moet eerste vermeerder word Krag moet met klein hoeveelhede vermeerder word Behandeling gewoonlik 15 minute Erge senuweewortel: 30 minute

29 PROGRESSIE Staak traksie indien geen verbetering na 4-5 behandelings
Erge senuweewortel pyn somtyds ten minste 7-8 behandelings, maar Vergelykbare teken moet verbeter teen die 4de of 5de sessie NB: Tekens en simptome moet versigtig voor, gedurende en na behandeling evalueer word

30 BOONSTE LUMBALE TRAKSIE
L1-L4 Neutrale posisie

31 BOONSTE LUMBALE TRAKSIE

32 LAAG LUMBALE TRAKSIE L4-S1
Pasiënt word in die Fowler’s posisie geposisioneer (Thomas-curl posisie)

33 LAAG LUMBALE TRAKSIE

34 LUMBALE TRAKSIE Sit die torakale harnas in staan aan en verstel in ruglê Assesseer die area en intensiteit van pyn voordat trekkrag aangewend word Knieë geflekseerd oor kussings om die gewrig in mid-posisie te plaas Proefpoging

35 LUMBALE TRAKSIE 12,5 kg toT 13 kg vir 10 sekondes Arms langs die sye
Verminder indien die pasiënt lae rugpyn ervaar Her-evalueer die rug en been simptome na sekondes

36 TYDENS LOSLATING Rol die pelvis van kant tot kant
Rus vir ‘n paar minute NB: Moet nie die pasiënt se vergelykbare teken onmiddelik toets nie – toets eers die volgende dag Waarsku die pasiënt

37 PROGRESSIE Pyn minder of weg = verbetering Tekens en simptome erger
Tekens en simptome dieselfde Oor die verloop van 3-4 sessies is verbetering klein As tekens verbeter – vermeerder tyd eerste Met geen opvlamming - vermeerder kg

38 ONTHOU Daar is dikwels ‘n posturale komponent betrokke by lumbale werwelkolom afwykings

39 PROSEDURE REëLS (Grieve, 1989)
Hou kontra-indikasies in gedagte Evalueer deeglik Probeer om die probleem te lokaliseer Beheer die behandeling deur voortdurend te her-evalueer en akkuraat te dokumenteer Elke stap moet beredeneer word Pas tegnieke aan wat onproduktief is

40 PROSEDURE REëLS (Grieve, 1989)
Waarsku die pasiënt oor behandelings pyn Moet nie oor behandel nie Moet nooit deur spierspasma behandel nie Behandel prikkelbaarheid van ‘n gewrig met respek

41 BEHANDELINGS PROTOKOL
Aanleer van spinale stabilisering Dinamiese instandhouding van posturale beheer Stel pasiënt gerus Advies rakende ergonomika Meganiese beginsels betrokke Herstel van maksimale funksie van pasiënt Pyn beheer

42 BEHANDELINGS PROTOKOL
Inligting aan die pasiënt Instandhouding van lumbale spiere Kombinasie van tegnieke Rug skool Versterkings oefeninge

43 BEHANDELINGS PROTOKOL
Soepelheids oefeninge Fiksheid Totale bedrus Aanmoediging om te funksioneer ten spyte van simptome Korset Lumbale intervertebrale traksie


Download ppt "TRAKSIE."

Verwante presentaties


Ads door Google