Rekenaar Virusse.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Keerpuntgebeurtenisse
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
REKENAARMISDADE AANGEBIED DEUR THABO.
Brief Fernel A. Abrahams.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Druk (Click) om voort te gaan
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Rekenaar Virusse

Wat is ‘n Virus? Virusse is programme wat sonder jou wete en toestemming, kan oopmaak en dupliseer op jou rekenaar. Die virus vervang die “Execution files” en programme met korrupte kode, en kan veroorsaak dat jou rekenaar gedeeltelik of glad nie werk nie. In 1986 is die eerste van ons outjies geskryf, naamlik “Brain”. Dit was ’n “boot sector virus”wat “boot sectors” geïnfekteer het.

Die skryf van ‘n Virus? ’n Virus ontstaan deur iemand wat die kode skryf om ander rekenaars te infekteer. Hierdie kode kan baie probleme veroorsaak soos bv. Programme kan gedeeltelik of glad nie meer werk nie. Lêers (files) kan korrup word of uitgevee word. Toegang tot jou rekenaar kan verkry word. Sisteem lêers kan oorgeskryf word.

Die duplisering van ‘n Virus As ’n rekenaar nie beskerm word teen Virusse nie, kan dit geïnfekteer word. ’n Virus kan vinnig versprei oor jou se rekenaar se lêers en programme. ’n Virus kan ook dormant (stil) lê totdat jy dit aktiveer.

Hoe haal ek ‘n Virus af? Daar is spesiale Anti-Virus sagteware beskikbaar, wat Virusse kan afhaal van jou rekenaar. Die sagteware sal jou rekenaar ook teen Virusse beskerm.

Tipes Virusse "Trojan Horse" "File Infector" "Worm" Hy dupliseer nie self nie maar hy maak onverwagte openinge in die sekuriteit van die rekenaar. "Worm" Hy kruip weg in ’n program en dupliseer van sisteem tot sisteem. "File Infector" Hy kruip weg in ’n lêer (file) en as jy lêer oopmaak dan dupliseer hy en eet ’n stuk van die lêer op.

Veiligheidsmaatreëls Skaf ’n Anti-virus program aan wat jou rekenaar sal beskerm teen virusse. Vermy programme van onbekende bronne. Moenie onbekende E-posse oopmaak nie, maar “delete” liewers. Op-dateer jou Anti-virus program gereeld oor die Internet. Doen gereelde “backups” van jou programme en lêers

Die Einde