Hoe is slawe gevang en verkoop?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Aardrijkskunde hfdst 3 Groep 8
Advertisements

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Die opkoms van die Mali Koninkryk
Ongelykheid en armoede
Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.
Die trans-Atlantiese slawehandel
Vryburger, Nederlanders en Franse Hugenote
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Tydens die Ballingskap en daarna
Handoplegging.
Vermenigvuldig net die tellers met mekaar en
Die geskiedenis van geld
Funksies van ‘n Besigheid
NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP
Wetenskap met ‘n avontuur by...
Handel oor die Sahara-woestyn heen
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
  Ek is dankbaar….
Is jy regtig graad 10?.
Behoeftes en begeertes
Die Pesaglam.
Ons Wonderlike Skepper
LO Graad 11 Kwartaal 4.
Baie Christene vlug uit die land weens die druk.
Algemene feite oor sout
Bybel Would you rather.
2 > 1 Twee is beter as een.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Bybel Would you rather.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Welkom, Leiers!.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Vermenigvuldig net die tellers met mekaar en
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hand. 1:
\.
\.
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sterrekunde en tegnologie
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Hoe is slawe gevang en verkoop? Via Afrika bl. 105 - 107

GEVANG? - Oorloë onder Afrika koninkryke - Grondgebiede word uitgebrei. SLAWEHANDEL? - Ruil vir gewere (Britte) - Aanvalle op Afrika dorpies - Europese handelaars ONTVOERING. - Afrikaners ontvoer Afrikaners - Dwing slawe – stap na hawens - Slawetoue gebruik (coffle) * Y-vormige stok * Vry Afrikane pas hulle op. - In forte (slawekastele) aangehou - Slawedraer (slaweskip)

Die vervoer van slawe

Die vervoer van slawe Groot vragskepe – ingerig vir slawe Toestande – afgryslik Verskillende ruimtes verdeel – min kopruimte Soveel as moontlik slawe Vaart – 6 tot 8 weke.

MANS Vrouens en kinders Onder die dek – hurk of lê. Vasgeketting Wangedrag – swaar gestraf. Vrouens en kinders Aparte kwartiere Soms bo-op die dek Geweld en seksuele misbruik.

Op slaweskepe: Oefening – gedwing om te oefen. Kos – min kos 2 x per dag. (oorleef) Reuk – vrot reuk Hitte – verskriklik warm. Siektes – seesiek, onhigiënies, geen sanitasie. Sterftes – min kos, straf, siektes lei tot 20% sterftes.- dooies oorboord gegooi.

Die vervoer van slawe – 6 tot 8 weke

SLAWEMARKTE in Amerika Slawe wat middelroete oorleef – slawehokke Ontsmet, skoongemaak, ghries of vet gesmeer (blink), gebrandmerk (merk as slaaf) Slaweveilings – geadverteer, brosjures met datum en tyd. Vernederend, nie tale verstaan nie, deurgekyk. Gesinne, stamlede, vriende geskei van mekaar. Prys – geslag, ouderdom, gesondheid, aanvraag, vaardighede en beskikbaarheid.

Leerderaktiwiteit Aktiwiteit 4 bl. 110 Beantwoord vraag 1.1.1 tot 1.1.4

Hoeveel slawe na Amerika? Bl. 113 Geskat op 500 000 slawe. Sien tabel bl. 113

Wat het van die grondstowwe geword wat slawe geproduseer het? Bl. 113 Tydens Industriële Revolusie Katoen – groot aanvraag - fabrieke in Europa – maak klere vir plaaslike en uitvoermark. Slawe dra by tot die lewering van katoen. Opsom: Produkte van plantasies na Europa Verwerkte produkte na Afrika Slawe na Amerika