Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Advertisements

Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
LIGGAAM, SIEL en GEES.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Hierdie Lewe.
Druk (Click) om voort te gaan
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Would you rather.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping

Voor – Israelitiese geskiedenis

Geskiedenis- tydvakke Voor – Israelitiese Geskiedenis Geskiedenis Drie tydvakke Voor – Israelitiese Geskiedenis Geskiedenis- tydvakke Ontstaan / Vorming Van Volk Israel Staat Israel / Ryke Juda & Israel

God skep hemel en aarde aan die begin Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping God skep hemel en aarde aan die begin (Kol 1 :15-17) Verste in verlede Tyd begin hemel Wat is dit?

Wolkehemel Terrein van voëls Sterrehemel Woonplek van God Hemel …. Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Hemel …. Wolkehemel 1 Kon 18 : 45 Terrein van voëls 1 Kon 14 : 11 Sterrehemel Ps 8 : 4 Woonplek van God 1 Kon 8 : 27

Lug bokant ons Sterrehemel Woonplek van God Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Onderskei gewoonlik hemel as …. Lug bokant ons (Wolkehemel) Sterrehemel Woonplek van God (Derde hemel)

Bevel: “Laat daar lig wees” Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Eerste Dag - Lig Bevel: “Laat daar lig wees” (NIE lig van God se heerlikheid) 1 Tim 6 : 16 1 Joh 1 : 5 …wat alleen onsterflikheid besit en 'n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie

Opeenvolgend – NAG / DAG Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Eerste Dag - Lig Lig oor aarde = toeganklik Lig om God Donker / Lig geskei Opeenvolgend – NAG / DAG God = almagtig: Sy wil = bevel !

NB: Bybel nie wetenskaphandboek Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Tweede Dag – Skeiding van waters Wêreld woes; water en modder Waters skei van mekaar op bevel NB: Bybel nie wetenskaphandboek Bybel God se wil Skepping se gehoorsaamheid

Tweede Dag – Skeiding van waters Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Tweede Dag – Skeiding van waters Uitspansel / hemelruim (agtergrond vir son, maan) (Hoor later: Sondvloed) Water vasgepen Aarde

Plante Derde Dag – Skeiding van waters Plante “Aarde bring dit voort” Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Derde Dag – Skeiding van waters Plante Plante (Saad & Vrugte op God se bevel) “Aarde bring dit voort” DUS: Skepping self aangewend, maar steeds wil van God Droë Grond: Aarde Water: See

God se bevel genoeg Vierde Dag – Son en Maan Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Vierde Dag – Son en Maan 3 Dae lig en donker…… Geen son ? God se bevel genoeg SON MAAN Donker / Lig gereguleer Tyd: Dae en Nagte [Gen 1 : 14]

Visse ens Voëls Vyfde Dag – Water- en lugdiere Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Vyfde Dag – Water- en lugdiere Visse ens Voëls God seën vir eerste maal iets uit skepping Eerste opdrag: “Wees vrugbaar en vermeerder”

Sesde Dag – Diere en die mens Sesde Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Sesde Dag – Diere en die mens Sesde Simbolies belangrik 6 = Simbool van mens / beperkings 666 = Simbool van antichris (3x getal van mens. Probeer God Drie-eenheid naboots) Vee, kruipende diere, wilde diere, Adam en Eva Letterlik belangrik

Sesde Dag – Diere en die mens Sesde Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Sesde Dag – Diere en die mens Sesde MENS Anders as res van skepping: Dra God se beeld Ware kennis Ware geregtigheid Ware heiligheid [Kol 3 : 12] [Efes 4 : 24] Selfs ná sondeval. Word nooit dier

Adam Man of ? Eva Vrou

INDEKS Die skepping van die mens

Die skepping van die mens God wou nie net een mens maak nie (Genesis 1 : 26 en 2: 18, 21, 23) …. Laat Ons mense maak, maar een egpaar Evolusie (Darwin) (Genesis 2 : 7)

Mens na God se beeld Ruimer en Enger sin (Genesis 1 : 26, 27) ware kennis / geregtigheid / heiligheid (Kategismus So3) … na God se beeld geskape - In ruimer sin redelikheid, persoonlikheid, vermoëns, gawes, ens. (Lev 19 : 2 / Deut 6 : 5 / Matt 5 : 48 , 22 : 37 / Efes 5 :1 / 1 Pet 1 : 15,16) - In enger sin

Beeld van God: KENNIS: Ken God en SY Woord GEREGTIGHEID: Onderskei: God se wil / wil nie Reg teenoor verkeerd Gehoorsaam teenoor ongehoorsaam HEILIGHEID: Net mense saam met God in hiernamaals (Nie diere, plante)

“Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer” Die aard van die mens: Onsterflik geskape - sterf egter nou ? = Doodstraf weens sondeval “Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer”

God blaas asem – lewe – in Die eerste mens Die mens – anders as res van skepping Slegs ‘n woord – (plante diere ens daar!) Maak liggaam uit grond God blaas asem – lewe – in (nie met diere gedoen)

Doel? Om God te eer Die doel van die mens Twee geslagte: (NGB art 12 – 17) Doel? Om God te eer Twee geslagte:

Die doel van die mens Adam Eers alleen - geslagtelik Eva Man slaap - ribbebeen

Roumateriaal Verfynde materiaal Verskil in materiaal Adam Eva Afronding van skepping – mooiste / fynste

Die eerste huwelik Adam Eerste Huwelik Nie kontrak - skeppingsordinansie Eva

Die eerste huwelik – tot God se eer Adam Man leef soos eerste Gedra teenoor vrou en kinders – Geskape om te regeer, Maar NIE bombasties

Toon geskape afronding en fynheid Die vrou Eva Toon geskape afronding en fynheid (In huishouding / teenoor man) Nie ontkoppel van Adam

Verskille: Saamgevat Beide beelddraers van God Adam Eva Eerste Manlik Uit grond gemaak Hoof Tweede Vroulik Uit Adam gemaak Hulp

+ + + God maak EEN man en EEN vrou Soorte Huwelike Watter een deur God ingestel? Mens tot net een tipe verbind? + = Monogaam God maak EEN man en EEN vrou = Bigaam + = Matriargaal Hoof + = Groep

God Kerk Verbondsverhouding Huwelik as simbool Man = hoof van huis Vrou = onderdanig Simbool Verbondsverhouding

1 2 3 Opdragte Weerspieël God se beeld en gelykenis (Gen 1 : 26) Weerspieël God se beeld en gelykenis 2 (Gen 1 : 26) Heers oor skepping (man én vrou) 3 (Gen 1 : 28) Wees vrugbaar, vermeerder, vul aarde en heers Verwek meer beelddraers Beperk

4 Opdragte - Teenoor mekaar: VROUENS (Efes 5 : 22+) “Vrouens, wees onderdanig aan julle mans” Soos kerk aan die Here – v 22b Nie slaafs, maar eenheid onderdanig

“Julle moet julle eie vroue liefhê” eie liefhê Opdragte - Teenoor mekaar: MANS “Julle moet julle eie vroue liefhê” eie liefhê (nie wellus) Soos Christus vir Sy gemeente

Einde Hoofstuk 1