WATER IN SUID-AFRIKA.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
Die trans-Atlantiese slawehandel
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Anorganiese verbindings
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Stres Gr. 11.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
BESTUUR VAN HULPBRONNE
Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?
oproep tot wagters op die mure
Wetenskap met ‘n avontuur by...
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Vloede Eenheid 4 Bl
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Behoeftes en begeertes
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

WATER IN SUID-AFRIKA

1. Wie gebruik water in SA? Landbou – 62% Huishoudelik – 27% Stedelik – 23% Landelik – 4% Nywerhede – 3,5% Bebossing – 3% Mynbou – 2,5% Kragopwekking – 2% Nasionale departement van Waterwese 6 Watergebruik-sektore

2. Water is SA Halfdor land - reënval is 500mm gemiddelde per jaar. 2.1 Beskikbaarheid van water in SA SA – beleef ’n waterkrises. Hoekom? Ons het elkeen 1 110 m3 (minder as 1 667 m3 = waterkrises) (minder as 1000 m3 = waterstaarste)

2.2 Watervereistes in SA SA – genoeg water tot 2025 Ander metodes na 2025 – ontsouting, boorgate, ens. Waterbewaring is noodsaaklik weens: Watervermorsing Klimaatsverandering Bevolkingsgroei Verstedeliking

3. Riviergesondheid en versorging van opvangsgebiede. Belangrik vir voorsiening van skoon water: Opvangsgebiede (riviere en damme) Vleilande Riviermondings

Projekte om riviere skoon te maak.

3.1 Riviergesondheid Gesonde riviere: – Skoon water Vloeiende water Inheemse visse en ander waterdiere Verskeie soorte habitats – vis aanteel Gesonde oewersones (Gras en bome langs riviere) Ongesonde riviere : - Veroorsaak watertekort - Veroorsaak gevaarlike siektes soos Cholera

3.1.1 Hoe om riviere gesond te hou. Pas riviere op Bevorder gesondheid in riviere Doen aktiwiteite wat nie riviere beskadig nie. Lig mense in (opvoeding en onderrig) Vorm groepe wat kan help skoonmaak.

3.2 Versorging van opvangsgebiede Riviergebiede of stroomgebiede Al die grond tussen berg en see (kus) Wissel in groottes Waterskeidings skei opvanggebiede Gesonde opvangsgebiede = baie plante Plante laat water stadiger afloop – dreineer weg – ondergrondse poele Verhinder erosie Wortels hou grond vas in posisie Breek die val van die druppels

3.2.1 Versteurde opvangsgebiede Gesonde opvanggebiede is belangrik omdat dit: Help om reënval te absorbeer Grondwater te stoor. Skoon water vloei na riviere en damme Versteurde opvangsgebiede is wanneer opvangsgebiede beskadig word deur: Boerderye, nywerhede en menslike nedersettings.

3.2.2 Versorging van ‘n opvangsgebiede Bewaringsprogramme – vereis samewerking van eienaars en inwoners. Saam met regering en munisipaliteit – vorm bestuurskomitee. Wat doen hulle? Maak opnames, identifiseer kwessies, bespreek beste metodes van bewaring en voer dit uit. Neem beheer en stel probleme reg.

’n Bewaringsprogram sluit in: Beskerming van vleilande (vleie en moerasse) Goeie bewaringspraktyke (Boer, bosbou, kontoerwalle, plantegroei op rivieroewers, ens.) Voorkom waterbesoedeling. Beskerming van plantegroei.

Vleilande

4. Vleilande WAT? Grondgebied wat deurnat is van water. Unieke kenmerk: Grondwatervlak gelyk met oppervlak en dit hou waterplante. 4.1 Waarom verdwyn dit? Word gesien as vermorsing van ruimte. Word gedreineer en toegebou om wins te maak.

4.2 Waarom moet vleilande bewaar word? Verbeter watergehalte – natuurlike filter Voorkom en beheer oorstromings – verloor spoed. Vul grondwater aan – stabiliseer die kuslyn en verleen beskerming teen storms. Belangrik vir biodiversiteit, toerisme en ontspanning omdat dit baie soorte voëls, plante en organismes bevat.

Atiwiteit 6 - huiswerk Bl. 223 – Doen vrae 1 en 2 van aktiwiteit 6.

5. Verantwoordelike gebruik van waterbronne. (bl. 225) 60% water – Landbou (Besproeiing) Boere kan help deur: Besproei as dit koel is (minder verdamping) Deklaag aanbring Gewasse plant wat in die area hoort. Kontoerwalle gooi. (Terrasse bou) Vee weghou van waterbronne (Besoedeling) Hergebruik badwater (plante en waswerk) Dubbelspoeltoilette installeer

Energiebesparende wasmasjiene en skottelgoedwassers. (AAA gradering) Installeer watertenks by huise. Deklaag om bome in tuin Lei tuin nat wanneer dit koel is. Hou dreine skoon.

5.2 Nywerheidsgebruik van waterbronne (Bl. 226) Gebruik minder water as landbou, maar hulle kan die volgende doen om water te bewaar: Gebruik water weer (gryswater vir verkoeling) Monitor waterverbruik (Lekke) Gaan alle waterinfrastrukture na (Kontrole) Personeelbewustheid Installeer waterbesparende toestelle (toilette) Vang reënwater op. (Watertanks)

Aktiwiteit Is ons skool gefokus op waterbewaring? Stap om die skool en teken aan waar daar enige tekorte is en maak ’n deeglike voorlegging aan die klas. Probeer die probleem oplos deur werkbare oplossings aan die skoolhoof deur te gee.

Fluit-fluit, my storie is uit!!! Lekker leer en moenie van die opsommings en hersieningsvrae in jou handboek vergeet nie. Julle was die beste groep graad 7’s in baie jare. Baie dankie, wys my nou jy kan!!!

5.3 Verantwoordelike huishoudelike gebruik van waterbronne. - Drink, kook, was, ens. Hoe kan ons help? Hou krane toe sovêr moontlik Maak alle lekke reg Bad in vlak water Stort vinnig - laedruk- gebruik minder water.