EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
OORSAKE VAN ONENIGHEID
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS

KOLOSSENSE 1:27 God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle. Hy is julle hoop op die heerlikheid.

JOHANNES 14:15-18 As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoert. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik Die Gees van die Waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle sal bly en in julle sal wees.

1 KORINTIËRS 12: 4-7 Daar is ‘n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ‘n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ‘n verskeidinheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee, tot voordeel van almal.

WAT WORD HIER BEDOEL? Dit gaan dan nie eintlik oor die gawes van die Gees nie, maar meer oor die Gees as gawe in ons. Die Gees self, God self, in die Persoon van die Gees is die gawe wat deur ons werk.

Dit gaan baie minder oor ons en ons gawes, en meer oor God as Gees, die saambindende Krag in ons. Die Gees wat Homself in ons deurwerk en ons so saambind as een kerk.

EFESIËRS 4:12,13,15 Sy doel (met die gawes) daarmee was, om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die groei van die liggaam van Christus. So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in die kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos ‘n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus. Ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe.

VERDEELD? EENHEID?

WAT GEBEUR AS ONS NIE VIR JESUS IN MEKAAR RAAKSIEN NIE? Ons faal om die deel van Christus in jou raak te sien, wat net deur jou sigbaar kan word. Soos die Gees as gawe deur jou werk. Ons verhoudings met mekaar kort die integriteit en waarde wat Christus alleen kan bring. Sonder Hom is ons oppervlakkig en swak, kwesbaar vir Satan se aanvalle. Geneig tot die kwaaad.

GEVAARTEKENS? Min konsensus, veral oor klein onbenullige goedjies. Stry oor die kleur van toring. Slegs die styl van die erediens raak belangrik. Nie die inhoud nie. Aandag word maklik aftrek. Groepe wat sekere kante (standpunte) kies begin ontstaan en werf ondersteuners. Mense buite die kerk praat sleg van die kerk. Sien verdeeldheid raak.

HANDELINGE 8:3, 9:1. Saulus het die kerk probeer uitroei. Hy het van huis tot huis gegaan, mans en vrouens laat uitsleep en hulle in die tronk laat sit. Intussen het Saulus soos ‘n besetene voortgegaan om die volgelinge van die Here met die dood te dreig

HANDELINGE 7:57-60 Toe het hulle hard geskreeu en hulle ore toegedruk. Soos een man het hulle op hom afgestorm, hom uit die stad uitgesleep en gestenig. Die getuies het hulle klere neergesit by ‘n jong man met die naam Saulus. Terwyl hulle vir Stefanus stenig, het hy uitgeroep: “Here ontvang my gees.” Toe het hy op sy knieë neergesak en hard uitgeroep: “Here moet hulle tog nie hierdie sonde toereken nie!” Met hierdie woorde het hy gesterwe.

ROMEINE 8:34 Wie kan ons veroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons. Wat pleit Hy? “Vader, vergeef hulle, hulle weet nie wat hulle doen nie.”

HANDELINGE 9:4,5 Hy het op die grond neergeval en ‘n stem vir hom hoor sê. Saul, Saul, waarom vervolg jy My? “Wie is U Here?” Vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. Dit is vir My wat jy vervolg