Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Kinderkersfees “Nog ‘n Held in die Kersverhaal” 1.
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Beeld van God.
Welkom! Psalm 89.
“omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die brood” 1 Kor 10:17.
Voorstelling van nuwe lidmate
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Preek Jesaja 53:6.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Voorstelling 2013.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie Fluitis: Chandré Brewis Liturgiese ruimte: Brenda van Rooyen en Charlene Brewis Leraar: Chris van Wyk

345 Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde (sit) 1. Kom, alle getroues, vrolik en vol vreugde, o kom in die gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer.

2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde 2. 'n Kind is gebore; loof die God van liefde! Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar, Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede Ons buig in blye aanbidding, ons buig in blye aanbidding, Verlosser en Heer!

4. Kom lofsing die Here, loof Hom, al wat lewe 4. Kom lofsing die Here, loof Hom, al wat lewe! Wees vrolik, besing nou sy majesteit. In U, Getroue, bly ons ook behoue. Ons prys U in aanbidding, ons prys U in aanbidding, Gesalfde en Heer!

370 Eng'le uit die hoogste hemel (staan) 1. Eng'le uit die hoogste hemel sing ter ere van 'n Kind, van 'n nuwe tyd wat aanbreek waarin almal vrede vind. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing 2. Waar die wagters waak oor skape hoor hul engele wat sing. Oor die velde klink die lofsang aan 'n Kind wat vrede bring. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer 3. Sterrekykers uit die ooste bring geskenke tot sy eer. Hy's die nuutgebore Koning - hierdie Kindjie is die Heer. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

364 Herders op die ope velde 1. Herders op die ope velde het dié nag die englekoor, met die blye evangelie uit die hemel aangehoor: Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. in die hoogste hemele.

2. Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. in die hoogste hemele.

3. Ere in die hoogste hemel, klink dit nou die wêreld deur: Liefde, vrede, welbehae daal in Jesus tot ons neer. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. in die hoogste hemele.

VONKK 39 Lank, Lank Terug In Betlehem (sit) 1. Lank, lank terug in Betlehem – die Messias soos verwag – het Jesus Christus, Seun van God, gekom op Kersfeesdag. Refrein: Hoor hoe sing die eng’lekoor, hul bring aan God die eer. Vir ons het God sy Seun gestuur, niks kon sy liefde keer. ons Koning het gekom; en ons sal leef in ewigheid, omdat ons glo in Hom.

2. Waar herders wag hou in die nag, sien hul ‘n nuwe ster 2. Waar herders wag hou in die nag, sien hul ‘n nuwe ster. Hul hoor ‘n eng’lekoor wat sing, musiek wat kom van ver. Refrein: Hoor hoe sing die eng’lekoor, hul bring aan God die eer. Vir ons het God sy Seun gestuur, niks kon sy liefde keer. ons Koning het gekom; en ons sal leef in ewigheid, omdat ons glo in Hom.

Psalm 98 ’n Psalm. 1 Sing ’n nuwe lied tot eer van die Here, want Hy het magtige dade gedoen, deur sy krag en Goddelike mag het Hy oorwin. 2 Die Here het sy oorwinning bekend gemaak, aan die nasies het Hy sy reddingsdade geopenbaar. 3 Aan die huis van Israel het Hy sy liefde en sy trou herbevestig; die hele wêreld het gesien dat ons God die oorwinning behaal het. 4 Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

5 Sing tot eer van die Here met begeleiding van die lier, speel op die lier en sing. 6 Blaas die trompet en die ramshoring, jubel tot eer van die Here, die Koning. 7 Die see en alles daarin moet druis, die aarde en alles daarop moet juig, 8 die riviere moet hande klap, die berge moet saam juig 9 voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers; Hy sal oor die wêreld heers met regverdigheid, oor die volke met billikheid.

348 Stille nag, heilige nag! (staan) 1. Stille nag, heilige nag! Jesus-kind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemelse Kind!

2. Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het dit die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar!

3. Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons!

348:2 Refrein (staan) Juig, die Redder is daar!