Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Voorstelling van nuwe lidmate
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?

Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer.

Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer.

Groetseën

Psalm 116:1 God het ek lief, want die getroue Heer hoor na my stem uit vrye welbehae; ek roep Hom aan in al my lewensdae, Hy skenk my hulp, Hy red my, keer op keer.

Psalm 116:2 Om my was bande en strikke van die dood; en angste van die hel het my laat bewe; ek was benoud, vol droefheid was my lewe; maar 'k het die Heer gesmeek in al my nood:

Psalm 116:3 "Ag, red my, Heer, na u beloftenis!" Toe 't God gehoor; Hy is my lofsang waardig; Hy is die Heer wat goed is en regvaardig, en vir sy volk groot van ontferming is.

Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

Lied 530:1 Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.

berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - Lied 530:1(vervolg) Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.

Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat: Net die liefde, onbaatsugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.

met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.

Gesondheid van Gemeente Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?

Offergawe: Tydens die diens: Sarfat (Minderbevoorregtes binne en buite die gemeente) Deure: Huis Hoëveld

Gesondheid van Gemeente Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?

Sleutels vir Gesondheid Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!

Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

11 uur

Sleutels vir Gesondheid! Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai! Neem ‘n oomblik …

Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.

18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.

Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.

Sleutels vir Gesondheid! Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!

18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.

Matt 1821 Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” 22 Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer. 23 Daarom kan die koninkryk van die hemel vergelyk word met ’n koning wat besluit het om saam met sy amptenare hulle boeke na te gaan.

34 Die koning was woedend en het hom oorgegee om gemartel te word totdat hy al die skuld betaal het... 35 “So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”

Sleutels vir Gesondheid! Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!

Sleutels vir Gesondheid! Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!

2 Tim 223 Moet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak. 24 ’n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.

Kop in bynes ….

25 Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys 25 Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys. Dit kan wees dat God hulle bekeer en hulle tot kennis van die waarheid bring. 26 Dan sal hulle weer tot nugtere insig kom en vry raak uit die vangstrik van die duiwel, waarmee hy hulle gevange gehou het om sy wil te gehoorsaam.

Gesondheid van Gemeente Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?

Sleutels vir Gesondheid Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai! Hoe gesond is jy?

Sleutels vir Gesondheid Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai! Oorwin!

Oorwinningslied Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy koninkryk regeer. Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer, Hy is koning, Hy regeer!

Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy is Koning Hy regeer!

Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan, Oorwinningslied (vervolg) Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan, Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen, Hy het die vyand reeds verslaan, Hy’s die Rots wat ewig staan

Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy’s die Rots wat ewig staan! Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy’s die Rots wat ewig staan!

Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo, Oorwinningslied (vervolg) Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo, Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë. Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo want Sy Woord sal ewig staan

Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Sy Woord sal ewig staan!(x3) Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Sy Woord sal ewig staan!(x3)

Seën

Amen (x3)