Die Nuwe Testament Hemelvaart en kerkplanting.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
JULLE SAL MY GETUIES WEES
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Nuwe Testament Hemelvaart en kerkplanting

X 4 Hemelvaart en kerkplanting 1 Jesus se hemelvaart 2 Die Kerk en die Nuwe Testament 3 Groei en vervolging in die gemeente Oorsig Hoof- indeks X

Die kerk in die Nuwe Testament Oorsig X Jesus se Hemelvaart Mn Jesus se opdrag aan die dissiples Jesus se beloftes aan Sy dissipels Jesus se afskeid en hemelvaart Die boodskap van die engele Die kerk in die Nuwe Testament Pinksterdag: Die dissipels volhard in die gebed Die joodse feesdae Die uitstorting van die Heilige gees Die taalwonder Petrus se toespraak

Groei en vervolging van die die gemeente Oorsig X Groei en vervolging van die die gemeente Mn Verkiesing van die sewe diakens Stefanus se marteldood Die gemeente word vervolg Hi

Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X 40 dae Opstanding Hemelvaart Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels 40 dae X 40 dae Opstanding Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels; doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”

dissipels; doop hulle in die naam van die Vader en die Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels X 40 dae Opstanding Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels; doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”

hulle in die naam van die Vader en die Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels X 40 dae Opstanding Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na toe en die mense my hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” al die nasies Maak dissipels doop leer

hulle in die naam van die Vader en die Jesus se Hemelvaart Jesus se opdrag aan die dissipels X 40 dae Opstanding Hemelvaart Mn Hi “Aan my is alle mag gegee in die Hemel en op die aarde. Gaan dan na toe en die mense my hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” al die nasies Sending = roeping van die kerk Maak dissipels Tot almal gehoor het doop Almal moet merkteken dra / doop leer

Jesus se Hemelvaart Jesus se belofte aan die dissipels X “Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld” Mn Hi Nie liggaamlik, maar Geestelik Dissipels sal wondertekens doen bv…..? Dus: Buitengewone gawes

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees”

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees” Dissipels verstaan nie. “Is dit nou tyd vir Israel se koninkryk?”

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees” Dissipels verstaan nie. “Is dit nou tyd vir Israel se koninkryk?” “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandighede te weet wat die Vader in Sy eie mag bepaal het nie” Krag van Heilige Gees sal oor julle kom

Jesus se Hemelvaart Jesus se afskeid en hemelvaart Na Olyfberg Hande seënend Opgevaar X Dissipels na Jerusalem Mn Hi “Bly hier en wag op gawe van Heilige gees” Dissipels verstaan nie. “Is dit nou tyd vir Israel se koninkryk?” “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandighede te weet wat die Vader in Sy eie mag bepaal het nie” Krag van Heilige Gees sal oor julle kom

Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele / vermaan en vertroos X Mn “Neem liggaamlik afskeid van Jesus” Hi “Jesus kom weer – soos Hy gegaan het”

Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele / vermaan en vertroos X Mn “Neem liggaamlik afskeid van Jesus” Hi “Jesus kom weer – soos Hy gegaan het” Dissipels terug na Jerusalem om te wag op Heilige Gees

Voorbidding vir gelowiges Jesus se Hemelvaart Boodskap van die engele Twee manne in wit klere = engele / vermaan en vertroos X Mn “Neem liggaamlik afskeid van Jesus” Hi “Jesus kom weer – soos Hy gegaan het” Dissipels terug na Jerusalem om te wag op Heilige Gees Regeer Voorbidding vir gelowiges Berei plek voor Jesus in Hemel

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed Dissipels skakel tussen: X Mn Hi

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed Dissipels skakel tussen: X Mn Christus Gemeente Hi

Kerk in Nuwe Testament Pinksterdag Dissipels volhard in gebed Dissipels skakel tussen: X Mn Christus Gemeente Hi Israel Wêreldkerk

120 mense (wie was hulle?) / 10 dae in bovertrek Pinksterdag Dissipels volhard in gebed Kerk in Nuwe Testament Dissipels skakel tussen: X Mn Christus Gemeente Hi Israel Wêreldkerk Benodig Heilige Gees 120 mense (wie was hulle?) / 10 dae in bovertrek Volhard in gebed

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Hi Groep 1 Groep 2

Paasfees Pinkster Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae Ongesurde X Paasfees Mn Pasga Ongesurde brode 7 weke Pinkster Hi Groep 1 Groep 2

+ Paasfees Pinkster Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae Ongesurde X Paasfees Mn Pasga Ongesurde brode 7 weke Pinkster Hi Groep 1 Groot versoendag Loof Hutte fees + Groep 2

Paasfees Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae Ongesurde Pasga brode X Paasfees Mn Pasga Ongesurde brode Hi Groep 1 7 Dae Dag 1; Paaslam Elke dag offers

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Mn Pinkster Hi

Pinkster Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X (Levitikus 12 : 16) (= Fees van die weke / Fees van die oes) (Levitikus 12 : 16) Mn Hi

Pinkster Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae 7 Sabbatte Paas X Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) (Levitikus 12 : 16) Mn Hi 7 Sabbatte Paas (Oestyd) [- - - - - - 50 dae - - - - - -]

Pinkster Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae 7 Sabbatte Paas X Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) (Levitikus 12 : 16) Mn Hi 7 Sabbatte Paas (Oestyd) [- - - - - - 50 dae - - - - - -] Grieks: Pentakosta Afrikaans: Pinkster

Pinkster Kerk in Nuwe Testament Een dag Joodse feesdae 7 Sabbatte Paas X Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) (Levitikus 12 : 16) Mn Hi Een dag 7 Sabbatte Paas (Oestyd) [- - - - - - 50 dae - - - - - -] Grieks: Pentakosta Afrikaans: Pinkster

Twee brode van die eerstelinge Kerk in Nuwe Testament Joodse feesdae X Pinkster (= Fees van die weke / Fees van die oes) (Levitikus 12 : 16) Mn Hi Een dag 7 Sabbatte Paas (Oestyd) [- - - - - - 50 dae - - - - - -] Grieks: Pentakosta Afrikaans: Pinkster Twee brode van die eerstelinge

Kerk in Nuwe Testament Uitstorting van Heilige Gees = voltooiing van die heilswerk van Chrisus X Mn Tekens: Hi Geluid soos stormwind Kragtige koms van die Heilige Gees / werking van die Heilige Gees / mens kan nie verset nie

Pinkster Waarom die gebeure? Skeiding - Toring van Babel Met die gebeure volstaan? Waarom op Pinkster? Betekenis? Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Gebeure herhaal? Pinkster praat met ons

Heilige Gees ? Gees sê voor / ons leidsman, maar HOE? Inleiding ? Heilige Gees Gees sê voor / ons leidsman, maar HOE? Geesdrywery neem toe Moet vreemde tale kan spreek Indien nie, buite genade?

En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. Waarom die gebeure? En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. (Genesis 11:1 AFR53) Lees ook: (Genesis 11:1 AFR53)

Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie. Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou. Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi. (Genesis 11:5-9 AFR53)

Skeiding - Toring van Babel Die doel van die saambly Waar het hulle gebly? God keer die plan en straf Betekenis van taalverwarring

Die doel van die saambly Skeiding - Toring van Babel Sondvloed Verset teen God Weier opdrag “vul die aarde” -- bou toring

Versetgedagte: Skeiding - Toring van Babel Waar het hulle gebly? Nakomelinge van Noag - - Armeniese gebergtes Later na vlaktes (vrugbaarder landbougrond) Laagte – SINEAR -- tussen Eufraat en Tigris Versetgedagte:

Stig groot ryk – Babel middelpunt Toring met punt aan Hemel Waar het hulle gebly? Skeiding - Toring van Babel Stig groot ryk – Babel middelpunt Toring met punt aan Hemel Toring moes mense verenig

God se wil: Vermeerder en versprei God keer plan en straf Skeiding - Toring van Babel God se wil: Vermeerder en versprei Misbruik SY gawes / misken SY gesag (Soos duiwel in Paradys) God laat dit nie toe nie, dus...

O · =? € “BABEL” uit spraakverwarring Skeiding - Toring van Babel God keer plan en straf Skeiding - Toring van Babel Taal deurmekaar O =? In 1 dag! · Eenheid verlore € “BABEL” uit spraakverwarring

Mense wel aan God gehoorsaam God keer plan en straf Skeiding - Toring van Babel Eenheid verbeek Bouwerk stop Mense uitmekaar Groepe in volke / nasionaliteite / ryke Mense wel aan God gehoorsaam

Betekenis v. taalverwarring Skeiding - Toring van Babel Herinnering aan opstand en straf Almal in ongeloof / verset teen God = Onverdeel Verskillende volke / tale = Verdeel

Stuur Seun om vergiffenis te verwerk Met die gebeure volstaan? NEE! God is genadig: Toon dit deur …….? Stuur Seun om vergiffenis te verwerk NB Vrae: Hoe sou mense van Hom weet – om te aanbid? Net vir Jode gesterf?

Babel Uitstorting Uitstorting van Heilige Gees Gelowiges in een kerk / Verlossende werking Van Christus Onverstaan van tale oorwin Tale verskeidenheid bring verspreiding

Uit allle volke en tale …….. Met die gebeure volstaan? Uit allle volke en tale ……..

K E R K Handelinge 2 ….. Met die gebeure volstaan? Uit allle volke en tale …….. K E R K Handelinge 2 …..

Met die gebeure volstaan? En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is. En toe hierdie geluid kom, het die menigte saamgestroom en was in die war, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal spreek; en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: Is almal wat daar spreek, dan nie Galileërs nie? En hoe hoor ons hulle, elkeen in ons eie taal waarin ons gebore is?

Soos . . . . . Met die gebeure volstaan? En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is. En toe hierdie geluid kom, het die menigte saamgestroom en was in die war, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal spreek; en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: Is almal wat daar spreek, dan nie Galileërs nie? En hoe hoor ons hulle, elkeen in ons eie taal waarin ons gebore is? Soos . . . . .

Met die gebeure volstaan? Meders Parthers Mesopotamiërs Kretense Romeine Asië Pamfilië Elamiete Libië(Cirene) Judéa Kappadócië Jode Arabiere Pontus Frigië Egipte

Ons hoor hulle in ons eie taal oor die Met die gebeure volstaan? Meders Parthers Mesopotamiërs Kretense Romeine Ons hoor hulle in ons eie taal oor die groot dade van God spreek (Hand 2 : 5-11) Asië Pamfilië Elamiete Libië(Cirene) Judéa Kappadócië Jode Arabiere Pontus Frigië Egipte Wat doen Pinkster?

Maak taalverskille oorkombaar Met die gebeure volstaan? Meders Parthers Mesopotamiërs Kretense Romeine Maak taalverskille oorkombaar Asië Pamfilië Elamiete Libië(Cirene) Judéa Kappadócië Jode Arabiere Pontus Frigië Egipte

Jesus gebruik dus fees vir uitstorting van Heilige Gees Waarom op Pinkster? Betekenis? Joodse fees = “Die 50e dag” (50 ste dag na paasfees) Paasfees: Eersteling gerwe (begin van oestyd) Pinkster: Eersteling brode (Oes afgerond) Begin van reeks offers Jesus gebruik dus fees vir uitstorting van Heilige Gees

Waarom op Pinkster? Betekenis? Uitstorting van Heilige Gees = Volheid van Christus se werk -- Brode volheid op oes Christus se aardse werk afgerond Op aarde nog net oordeel by wederkoms

Pinkster / Uitstorting: Waarom op Pinkster? Betekenis? Pinkster / Uitstorting: Eerstelinge om kruis = dissipels en paar bekeerlinge Pinkster: Eerste bekeerdes = soos eerste brode 3000 gedoop – afronding van Christus se werk (afronding van oes)

Pinkster / Uitstorting: Waarom op Pinkster? Betekenis? Pinkster / Uitstorting: Eerste bekeerlinge Stig kerk Dra uit in wêreld Gees werk voort in dieselfde lyn

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Eerste tekens Tekens as God gaan oordeel … soos met Elia se terugstuur (Kon 19 : 11-13) As U, o Heer, in mag verskyn, sal hul soos rook en damp verdwyn, deur stormwind voortgedrewe. (Ps 68 :1)

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Pinkster: Tekens werk anders Wind --- , maar mense waai nie weg nie Vlam --- ,maar mense word nie verteer nie Waarom anders?

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Anders, want …… Christus is gekruisig Offer van Seun tussen ons en HERE Versoening met Vader Pinkster vir ons …

Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Pinkster vir ons … Slegs moontlik na Paasfees van Christus Heilige Gees nou in onheilige mense

Een evangelie - Baie tale Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Spreek in tale Een evangelie - Baie tale Nie net Jode

Spreek in tale Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Alle nasies deel in God se genade Christus se opdrag: Evangelie aan alle nasies Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen. (Matteus 28:19-20 AFR1953)

Vir verkondiging aan alle nasies….. Uitstorting v Heilige Gees / Tekens Tweede tekens Vir verkondiging aan alle nasies….. Toerusting van Heilige Gees Waarom praat ons nie meer in tale nie? Werk tussen eie mense

Handelinge: Beskryf meer as een maal Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal Telkens eggo van Pinkster / nuwe hoogtepunt Lees eerste maal..

LW…. Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal En toe hulle gebid het, is die hele plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees, en het die Woord van God met vrymoedigheid gespreek (Handelinge 4:31) Petrus en Johannes voor Joodse raad God bevestig versterking van geloof LW….

na teëkanting deur Joodse raad Gebeure herhaal? Handelinge: Beskryf meer as een maal En toe hulle gebid het, is die hele plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees, en het die Woord van God met vrymoedigheid gespreek (Handelinge 4:31) Nie Ontvang God bemoedig gemeente na teëkanting deur Joodse raad

Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 8 : 17 Dus ook kinders van God Samaritane ontvang Heilige Gees (hande opgelê) Was gehaat / Christene wou nie evangelie bring Nou oorwinning vir God

Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 10 : 44 Heidene ontvang Heilige Gees / Tale Kerk oor grens deur Heilige Gees Heidene toegang tot Kerk van God Eers honde, nou broers

Gebeure herhaal? Ook in Handelinge 19 : 6 (Paulus in Efese) Hande op dissipels van Johannes die doper - Heilige Gees op hulle - Profeteer / spreek in tale Twee kampe verenig Doop van Johannes / Doop van Jesus Johannes volgelinge in kerk van Jesus

En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Pinkster praat met ons En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid. (Johannes 14:16) Christus bid. Die Vader gee. Hulle bly by ons tot in ewigheid!

Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid Pinkster praat met ons Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid - Nou in ons harte / ons nou die tempel van die Gees Vader as God Christus as verlosser Gees as vertrooster Vader bring tot stand - Christus versoen uitverkorenes

Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid Pinkster praat met ons Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid Gees een maal aan almal uitgestort - regeer in kerk en gelowiges Belangrike vraag

? Die Heilige Gees is by ons tot in ewigheid Pinkster praat met ons Kan in ons lewe gesien word: Ons is deur Jesus verlos Ons en Gees leef in verbondenheid

Kerk in Nuwe Testament Uitstorting van Heilige Gees = voltooiing van die heilswerk van Chrisus X Mn Tekens: Hi Iets soos vuurtonge Verligtende werking van die Heilige Gees Gees dryf dissipels tot verkondiging Tonge op elkeen = God gee Sy gees aan elkeen Alle dissipels vervul Heilige Gees woon nou in gemeente

Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder Klomp nasies teenwoordig ; X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in elkeen se taal Mn Hi Verkondig gedagtes / dade van God Taal pla nie die Koninkryk nie = sendingroeping

Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder Klomp nasies teenwoordig ; X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in elkeen se taal Mn Hi Verkondig gedagtes / dade van God Taal pla nie die Koninkryk nie = sendingroeping Sien ook Genesis 11: BABEL Verskillende volke ontstaan / dui op opstand en dwang tot gehoorsaamheid

Versplintering opgehef Kerk in Nuwe Testament Die Taalwonder X Klomp nasies teenwoordig ; Dissipels praat in elkeen se taal Mn Hi Verkondig gedagtes / dade van God Taal pla nie die Koninkryk nie = sendingroeping Sien ook Genesis 11: BABEL Verskillende volke ontstaan / dui op opstand en dwang tot gehoorsaamheid Versplintering opgehef

Kerk in Nuwe Testament Petrus se toespraak Kerngedagtes X Kerngedagtes Mn Wonder = vervulling van Joël se profesie Hi Uitstorting = werk van verhoogde Christus Jode is instrumente in God se raad (Hand 2 : 23) Uitvloeisel Eerstelinge van die hemelse oes Vraag: “Wat moet ons doen? - - - Antwoord: Bekeer / laat doop / sondes vergewe / ontvang Heilige Gees

Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees afgeskeep Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees afgeskeep Mn Hi Verkondiging Versorging vs

(Vol van Gees / wysheid) Groei / vervolging vd gemeente 7 Diakens verkies X Gemeente brei uit / Weduwees afgeskeep Mn Hi Verkondiging Versorging vs Apostels Diakens (Vol van Gees / wysheid) . . . . . By name?

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X Doen wonders en tekens Mn Buitelandse jode kwaad Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X Doen wonders en tekens Mn Buitelandse jode kwaad Hi Bekook valse getuienis / daag hom voor joodse raad

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X Doen wonders en tekens Mn Buitelandse jode kwaad Hi Sou sê tempel en wet Van Moses onnodig Bekook valse getuienis / daag hom voor joodse raad

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X Stefanus se verweer: Mn Ou Testamentiese bediening nie verwerp Hi God se vroeëre openbarings tydelik “Julle voorvaders het die profete vermoor – Jode vermoor Christus” “Julle is heidens en doof vir God se woord”

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X “Kyk, ek sien die hemel geopen en die seun van die mens wat aan die regterhand van God staan” Mn Hi

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X “Kyk, ek sien die hemel geopen en die seun van die mens wat aan die regterhand van God staan” Mn Hi Steniging: Gebruiklike manier vir doodstraf Straf vir Godslastering = dood

Groei / vervolging vd gemeente Stefanus se marteldood Groei / vervolging vd gemeente X “Kyk, ek sien die hemel geopen en die seun van die mens wat aan die regterhand van God staan” Mn Hi Steniging: Gebruiklike manier vir doodstraf Straf vir Godslastering = dood Sterwenswoorde “Here Jesus, ontvang my gees!” “Here moet hulle tog nie hierdie sonde toereken nie”

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Mn Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Hi

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Mn Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Hi Glo: Saligheid weens wetsvolbringing / haat dus Christene

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Mn Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Hi Glo: Saligheid weens wetsvolbringing / haat dus Christene Glo: Jesus was valse profeet

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus (later Paulus) {Benjaminiet en Fariseër} Mn Studeer in Jerusalem onder Gamaliël Hi Glo: Saligheid weens wetsvolbringing / haat dus Christene Glo: Jesus was valse profeet Laat mense toesluit / dwing om geloof af te sweer

Groei / vervolging vd gemeente Gemeente vervolg X Saulus het sukses. Here se doel daarmee? Loutering Beproewing van gemeente Uitbreiding van Koninkryk Bloed van martelare = SAAD VAN DIE KERK Mn Hi

Einde Hoofstuk