Rekeningkundige begrippe

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Is jy regtig ‘n senior?.
Beslote Korporasies ONR 314.
Kopiereg.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Entrepreneurskap Graad 8
Rekeninge in die Algemene Grootboek
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Besigheidstudies Graad 11.
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Bekering.
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Afhanklikheid van God.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Beslote Korporasies ONR 314.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Rekeningkundige begrippe Onderwerp 6 Rekeningkundige begrippe Wat gaan ons leer? • kapitaal • verliese • bates • begrotings • laste • spaargeld • inkomste • banksake • uitgawes • finansiële rekords • wins • transaksies

1. Kapitaal - Die bedrag geld wat die eienaar gebruik om die besigheid te begin. - Die eienaar leen basies die geld aan die besigheid. - Hierdie kapitaal bly egter die eienaar se eiendom. - Enige winste wat gedurende die jaar verdien word, word by die oorspronklike bedrag gevoeg. - die verliese en ontrekkings wat gemaak, word van die oorspronklike bedrag afgetrek.

- Die finale bedrag word die eienaarsbelang (ekwiteit) genoem - Die finale bedrag word die eienaarsbelang (ekwiteit) genoem. - Indien die eienaar geld nodig het vir persoonlike gebruik, kan hy geld uit die besigheid onttrek = onttrekkings.

2. Bates - Besittings wat ’n sekere waarde het. • vaste (tasbare) bates • bedryfsbates. a) Vaste bates - Word gekoop met die doel om die besigheid te bedryf en in stand te hou. - Bestaan uit drie hoofartikels: • grond en geboue • voertuie • toerusting

b) Bedryfsbates - Bates wat taamlik maklik in kontant omgesit kan word, gewoonlik binne ’n kort tydperk. - Dikwels in die vorm van kontant beskikbaar. - Bestaan ook uit verskeie ander artikels: • handelsvoorraad • debiteure • kontant - Handelsvoorraad verwys na goedere wat gekoop word met die doel om dit te herverkoop om wins te maak.

- Debiteure is kliënte wat goedere by die besigheid gekoop het maar wat nog nie daarvoor betaal het nie. - Die kontant voorhande is die kontant wat aan die begin van elke dag in die kasregister geplaas word sodat daar aanvanklik genoeg kleingeld is vir kliënte.

3. Laste - Enige geld wat deur die besigheid geleen word. • langtermynlaste • korttermynlaste. a) Langtermynlaste - kan oor ’n tydperk van meer as ’n jaar terugbetaal word. • verbandlenings • lenings by die bank • huurkoopooreenkomste

b) Bedryfslaste - Moet binne ’n jaar of minder terugbetaal word b) Bedryfslaste - Moet binne ’n jaar of minder terugbetaal word. • krediteure • bankoortrekking • inkomstebelasting

4. Inkomste - Geld (ontvangste) wat die eienaar se ekwiteit in die besigheid verhoog. - Vorms van inkomste: • bedryfsinkomste of verkope • huurinkomste • korting wat van verskaffers ontvang word • wins uit die verkoop van bates

5. Uitgawes - Betaling vir dienste en verbruiksgoedere wat ’n besigheid koop om dit aan die gang te hou. - Verminder die eienaarsbelang (ekwiteit). - Voorbeelde van besigheidsuitgawes: • telefoonrekeninge • water en elektrisiteit • lone en salarisse • skryfbehoeftes • verbruiksgoedere

6. Wins - Die geld wat ’n besigheid maak nadat al die inkomste ontvang is en al die uitgawes afgetrek is. Wins = inkomste – uitgawes Winsmarge = die begeerte om ‘n wins te maak, motiveer ‘n mens om by besigheidsaktiwiteite betrokke te raak

7. Verliese - Die verlies van geld of ’n daling in finansiële waarde. - ’n Netto verlies in ’n besigheid is wanneer die uitgawes vir ’n sekere tydperk meer is as die inkomste wat verdien is. - Die eienaar se belang in die besigheid sal verlaag.

8. Begroting - ’n Lys wat wys hoeveel geld jy verwag om te ontvang (ontvangste) en die uitgawes wat jy verwag om binne ’n spesifieke tydperk te dek (betalings). - Die begroting vir ’n land word die Nasionale Begroting genoem.

9. Spaargeld - Die geld wat jy wegsit wanneer jy jou uitgawes gedek het. ’n Mens kan geld spaar deur die volgende te doen: • Moet nooit meer uitgee as die bedrag wat jy verdien nie. • Dink daaraan om eers die goed wat jy nodig het te koop. • Betaal al jou skuld af en bly uit die skuld. • Sorg dat jy altyd kontant het om die basiese goed wat jy nodig het te koop. • Hou noodfondse vir dokters, veeartse, voertuie, huishoudelike kostes en ander rekeninge. • Leer uit die verlede en beplan vir die toekoms. • Dink aan jou toekoms as langer as net vyf jaar

10. Bankwese - Die handeling om die dienste wat ’n bank lewer, te gebruik. - ’n Bank is ’n finansiële instelling wat namens jou met jou geld werk. - Kan geld by hulle te spaar of geld by hulle leen. - Verdien rente op geld wat hulle spaar en betaal rente op geld wat hulle leen. - ’n Bank leen om hulle kapitaalwaarde te verhoog.

11. Finansiële rekords en transaksies - Rekords van die besigheid se finansiële transaksies. - Finansiële transaksies is gebeurtenisse waarby kopers en verkopers bates vir geld ruil. - Besighede hou finansiële rekords om bedrog te voorkom en om aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) bewys te lewer dat die verdienste wat hulle verklaar het, korrek is.

Finansiële transaksie Finansiële rekord Koop lugtyd by die winkel Kasregisterstrokie vir die geld wat jy vir die winkel gee Winkel se rekord van die verkoop Bankdepositostrokie wat wys dat die besigheid die geld wat jy vir hulle gegee het in die bankrekening inbetaal het Betaal ’n werknemer se salaris Betaalstrokie vir die werknemer Betaalstaat vir die besigheid wat wys hoeveel hulle werknemers betaal is Gee ’n selfoon wat nie werk nie terug aan die winkel vir ’n terugbetaling Kasregisterstrokie wat wys dat die geld wat jy betaal het, aan jou terugbetaal is Kredietnota vir die winkel wat wys dat hulle die transaksie omgekeer het Koop ’n boek aanlyn met behulp van elektroniese oorbetalings Elektroniese kennisgewing van jou bank en van die aanlynwinkel dat jou elektroniese betaling ontvang is Rekeningkunde is die proses om ’n besigheid se finansiële rekords te hou sodat ander mense in die besigheid, sowel as aandeelhouers, weet hoe die besigheid sy geld gebruik.