@FXit.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
@FXit 1.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak.
Druk (Click) om voort te gaan
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

@FXit

Temalys: KIES OF CRACK Openingsles [almal] Kies of crack Selffokus Ek maak my venster oop (Grepe hieruit as Voorbeeld-les) Selfbeeld Hoe goed ken jy jouself Selfevaluering Vlieg jy of kruip jy Self-ideaal Bloei om te groei Selfdissipline Die appel val ver van die boom Selfliefde Eina dit was my ego Selfontwikkeling Grootword is nie vir sissies nie Opstandigheid Rebelusie Woede Luister al hoor jy niks Maskers Ek’s nie myself nie Behoeftes Wat “eet” jy? Vrees Moenie bang wees nie Bekommernis Dink oor Stres In ’n blik gedruk Funksionele stres Maak oop vir geluk Stresdisfunksie Moenie vou nie Streshantering Wenke Wat Werk Emosionele intelligensie Emosies is nie my baas nie Sukses Go for it Bestemming Wat op aarde

Inhoud en hantering van die CD pakket KIES OF CRACK bevat die volgende: Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) Les-programme (21) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint) Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van sewe skyfies uit die INLEIDING van les 1. DOEL VAN INLEIDING: Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener-leefwêreld. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in kursief. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. Daar is meestal slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak. 3

Vir die slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5. KIES OF CRACK les 1 SELFFOKUS Hierdie les volg op die Openingsles (vir die groot groep) waarin die reeks-tema, KIES OF CRACK, bekendgestel is. Ek maak my venster oop VOORBEREIDING: Elke aanbieder het toffies nodig vir die toffie-triek wat in die graadgroepe aangebied word. Die prosedure word volledig in die Leiersgids verduidelik. DOEL EN UITKOMS Die eerste groeples van die jaar is eintlik ’n ken-aktiwiteit – dit hanteer die beginsel van self-kennis en kennis van ander. Omdat die meeste tieners onseker van hulleself is, is hulle huiwerig om oop te maak en hulleself met ander te deel. In baie gevalle is hulle bloot nie in staat om dit te doen nie, want hulle verstaan nie hulle eie binneste nie en kan dit dus nie verwoord nie. Hierdie program wil hulle begelei om net op ‘n skrefie oop te maak. Elkeen gaan leer dat sy probleme of geite nie uniek is nie. So word dit makliker om homself te aanvaar. Lees nou die notas onderaan die skyfies. Vir die slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5. 4

TEMA-skyfie: EK MAAK MY VENSTER OOP

Ek sal sê, maar dit sal jou ‘n paar pitte kos. Wie’t my cover geblaas? KRUIP UIT JOU DOP Bespreking: Hoekom dink jy, is baie ouens van jou ouderdom soms in ‘n dop? Wanneer gebeur dit? Die vraag moet die gedagtes prikkel en hulle laat nadink oor die konsep van “oopmaak”. Op ‘n stadium begin die adolessent ‘n behoefte aan selfstandigheid ontwikkel wat hom as’t ware laat wegbeweeg van sy ouers. Dit kan ‘n mate van emosionele afstand bring, want die ouer beleef dat sy kind “toemaak”. Omdat ouers [en tieners] nie altyd verstaan wat gebeur nie, kan dit konflik veroorsaak. In die meeste gevalle maak tieners dan makliker teenoor mekaar oop as teenoor volwassenes.

Daar’s 3 soorte mense. Ek weet van 2: die wat onbeweeglik is en die wat beweeglik is. Wat’s die 3de? DRIE SOORTE MENSE Dis nie nodig om die teks hardop te lees nie. Dis meer effektief as die skyfie in stilte ontvou. Eers ná die laaste element kan kommentaar gelewer word, byvoorbeeld: Die wat beweeg is gewoonlik op die veld terwyl die ouens op die pawiljoen ‘n sekere verwagting van hulle het. As jy dus in die groep is wat beweeg, moet jy weet party ouens gaan vir jou hande klap en ander gaan jou boe. Die wat beweeg.

Of: Sien jou nou-nou! [2 x R>] WAT DINK JY VAN VANDAG? Persoonlike sienings kan gedeel word. Daar is nie “regte” antwoorde nie. Gee kans vir bespreking voor die tweede R>, wat die toffie laat inkom. Hou egter die bespreking kort genoeg om tyd vir die aktiwiteit in die kleingroepe [die toffietriek] toe te laat. Of:

Hoe maklik was dit om eerlik te antwoord? Hoe’t dit geproe? Reg of sleg? Hoe maklik was dit om eerlik te antwoord? Wat het jy van jouself en van ander geleer? [4 x R>] EVALUEER DIE TOFFIE-TRIEK [Elke vraag R> oop.] Die doel van die skyfie is om ervarings te deel. Niks ernstig nie – hou dit informeel. 9

mekaar maar ons het nodig ONS HET MEKAAR NODIG Die laaste twee skyfies ontvou in stilte – voordat daar in kleingroepe verdeel word.

Laat ons tot nader met 'n en met mekaar Laat ons ook omsien na mekaar deur aan te spoor tot Heb 10:22 en 24 Hierdie Skrifgedeelte vorm later ook deel van die groepsbesprekings. Laat genoeg tyd toe vir stilte en toewyding. Heb 10: 22 & 24 11