S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf
Advertisements

DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My siel, Pa Marie van Rensburg
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
KONTAK Antwoordgids.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Na ‘n besoek aan die dieretuin D.J. Opperman
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
DIREKTE & INDIREKTE REDE
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
“last grave at dimbaza”
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
S.J. Pretorius SJ Pretorius was ‘n onderwyser in Linden, Johannesburg. Sy vrou, Anna was posmeesteres. Sy het viool gespeel en so het hul mekaar op konserte.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Wie’s Hy? Adam Small.
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus. In sy gedig “Harlekyn vir die Dieretuin” is die apie die hanswors, maar in hierdie gedig is die mens self die hanswors S. J. Pretorius Hanswors

Die Hanswors Oor sy afsigtelike boggel En kromheid, het hul hom gekoggel; En bitterder was hul venyn As sy vergroeide ruggraatpyn. Tussen die diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?”

Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By die dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees?” En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig teen die firmament, Hoog teen die takelwerk, kon klouter, Die dood uittart, en, klein kabouter, Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, Nog deur die baas beskou as bate.

Toe het ‘n brief gekom eendag Toe het ‘n brief gekom eendag ... Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind...”

Die Hanswors Uitsteltegniek: Leser gril saam met die mense. Hy “sien” die boggel Oor sy afsigtelike boggel (ghastly hump) En kromheid, het hul hom gekoggel (mocked); En bitterder was hul venyn (venomousness) As sy vergroeide ruggraatpyn (pain from his spine). Tussen die diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?” Vergelyking: hulle spot word met sy pyn vergelyk Teenstelling/kontras Diere aanvaar hom, maar nie mense nie Direkte Rede: Dit is wat mense vir hom sê. Vent (negatiewe woord) dui op verwerping

Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By die dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees?” Kommunikeer met iemand? Hy voel weer veilig by die diere Herhaling: wek jammerte/meegvoel Direkte Vraag dui op die ongeloof van die hanswors en slegte selfbeeld. Hy twyfel dat iemand vir hom sal omgee en liefhê

En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig (apelike) teen die firmament, Hoog teen die takelwerk (rig work), kon klouter (climb), Die dood uittart, en, klein kabouter (small like a dwarf), Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, (is he, how much despised, alone) Nog deur die baas beskou as bate. (still considered an asset by his boss) Progressie: vervreemding van leser Hy is wel goed in sy werk Kontras: hy word gehaat en vvermy, maar is ‘n aanwins vir die sirkus Metafoor: soos ‘n duiwel

Toe het ‘n brief gekom eendag Toe het ‘n brief gekom eendag ... Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind...” Beletselteken dui op tyd wat verby is Trane in sy oë Hy is iemand se kind. Hy word aanvaar deur iemand. “Dankie my kind”...Direkte rede nou positief. Ons weet nie waarvoor sy dankbaar is nie

5 Strofes 26 Reëls Leestekens: belangrike gedeeltes te laat uistaan Tipografie

Rym Strofe 1, 2, 3 = Paarrym (aabb) Strofe 5 = Kruisrym (abab)

Die hanswors wat almal laat lag en vermaak by die sirkus word deur die samelewing uitgestoot, vermy en verwerp Die hanswors wat ander laat lag, ervaar intense hartseer Ironie

Die lyding van die wat sukkel en gebreklikes as gevolg van die onmenslikheid van sy medemens Stemming (mood): Depressief, swaarmoedig. Tema