De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU."— Transcript van de presentatie:

1 flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU

2 die natuurlike beweging
Die herhaling van woorde met dieselfde klanke RITME Vrye rym rym wanneer woorde aan die einde van die versreël rym eindrym aabb paarrym abba die natuurlike beweging van beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe in ‘n vers kruisrym abab Gebroke rym Omarmende rym abcb abcd

3 ALLITERASIE herhaling van vokale of diftonge In ‘n versreël.
die herhaling van medeklinkers in ‘n versreël ALLITERASIE herhaling van vokale of diftonge In ‘n versreël. ASSONANSIE

4 vergelyking personifikasie metafoor
twee dinge word vergelyk of gelyk gestel met die woorde nes, net soos, soos, as, Menslike eienskappe word aan lewelose dinge, abstrakte begrippe en diere toegeskryf personifikasie een saak word direk in die plek van ‘n ander gestel metafoor

5 een versreël in ‘n ander oorloop Funksies:
ELLISIE enjambement AANDAGSTREEP word gebruik om ‘n kontras aan te dui of iets na die pouse te beklemtoon wanneer ‘n sin sonder leestekens van een versreël in ‘n ander oorloop Funksies: 1.Dit bind die gedig tot ‘n hegte eenheid 2. Aparte dinge wat opgenoem word, word ewe veel beklemtoon 3. Dit bewerkstellig ‘n vinnig tempo KOMMAPUNT& DUBBELPUNT ‘n lettergreep word uit ‘n woord weggelaat om ‘n vaste tempo in die gedig te handhaaf ELLIPS OF BELETSELTEKEN kan gebruik word as beskrywings gegee word of as voegwoorde uitgelaat word dui ‘n onvoltooide sin of gedagte aan

6 Woorde wat klanke naboots
HERHALING klanke, woorde of frases kan herhaal word Klanknabootsing Of onomatopee Woorde wat klanke naboots of voorstel

7 twee sake wat lynreg verskil, word langs mekaar gestel
oksimoron paradoks ironie twee sake wat lynreg verskil, word langs mekaar gestel teenoorgestelde van wat verwag word Paradoks met 2 teenstrydige woorde

8 Dinge word teenoor mekaar gestel en vorm ‘n teenstelling POLISINDENTON
KONTRAS Iets anders word gesê as wat werklik bedoel word RETORIESE VRAAG die weglating van voegwoorde om iets te beklemtoon Iets word heeltemal oordryf EUFEMISME OF VERSAGTIG LITOTES ‘n vraag waarop daar nie ‘n antwoord verwag word nie die herhaling van voegwoorde om iets te beklemtoon Iets wat belangrik is, word verklein ASINDENTON HIPERBOOL

9 ‘n strofe met drie versreëls word ‘n TERSINE genoem
‘n strofe met twee versreëls word ‘n KOEPLET genoem ‘n strofe met drie versreëls word ‘n TERSINE genoem ‘n strofe met ses versreëls word ‘n SEKSTET genoem ‘n strofe met AGT versreëls word ‘n OKTAAF genoem ‘n strofe met vyf versreëls word ‘n KWINTET genoem


Download ppt "Flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU."

Verwante presentaties


Ads door Google