SELFONTWIKKELING IN DIE SAMELEWING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 10 Die entrepreneur
‘n Oorsig van die Onderwys
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Funksies van ‘n Besigheid
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
`n Kerk in aksie teen armoede
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Beskerm jou grootste bate…
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

SELFONTWIKKELING IN DIE SAMELEWING STRESFAKTORE: ASSESSEER EN HANTEER STRES

SLEUTELWOORDE VERANDERING – om te transformeer of anders te word LEWENSGEHALTE – jou vlak van persoonlike welsyn en tevredenheid met jou lewe en die toestande van jou lewe STRES druk, senuweespanning en angs, voortdurende kommer, spanning STRESFAKTOR – iets wat stres of druk veroorsaak PERSOONLIKHEID – eienskappe, optrede, gedrag en houding wat ‘n mens uniek maak

SLEUTELWOORDE TEKENS VAN STRES – ‘n meetbare aanduiding van stres SIMPTOME VAN STRES – ‘n gevoel wat op stres dui ADRENALIEN – ‘’n chemiese boodskapper bekend as ‘n hormoon wat in die bloedstroom vrygestel word in reaksie op stres; dit laat die hartklop en bloeddruk toeneem POSITIEWE STRES – goeie en nodige stres (EUSTRES) Lae stresvlak: Jy kan stres in jou lewe hanteer Gemiddelde stresvlak: kan nog stres hanteer, maar moet aandag geniet voor onbestuurbaar Hoë stresvlak: dringende stresbestuurmetodes noodsaaklik om stres te verlaat of van oorsake ontslae te raak

IDENTIFISEER STRESFAKTORE Stres is ‘n reaksie wat deur voortgesette, toenemende of nuwe druk en eise veroorsaak word. As die druk groter is as jou vermoë om dit te hanteer, kan jy oorweldig voel daardeur: Voortdurende senuweespanning of angs Te veel om te doen Te veel probleme om op te los Te veel dinge wat gebeur waaroor jy voel jy het nie beheer nie Stresfaktore Liggaamlik, emosioneel, sosiaal, omgewing Uitwerking op lewensgehalte Alles is onderling verbind, bv. siekte in omstandighede wat stresvol is

LIGGAAMLIKE STRESFAKTORE (leer 5) GEBREK aan oefening Seksuele mishandeling Siekte Beserings Tuberkulose MIV en VIGS Honger Ongelukke Oormoegheid Liggaamlike gestremdheid Ongesonde lewenstylkeuses Swak voeding Gebrek aan slaap Middelmisbruik en verslawing Te veel kaffeïen/alkohol/sigarette/dwelms Seksuele promiskuïteit (siektes en swangerskappe, emosioneel)

EMOSIONELE STRESFAKTORE (leer 5) Gevoelens, gedagtes, reaksie op lewenskrisisse en verandering Persoonlikheid Selfbeeld Gevoelens wat stres veroorsaak: Kommer Angs Jaloesie Woede Teleurstelling Verwerping Pyn weens gebroke verhouding Haat Vrees Vrees vir mislukking Onsekerheid oor die toekoms

EMOSIONELE STRESFAKTORE (leer 5) LEWENSKRISISSE onbeplande swangerskap dood van ouer of familielid druip egskeiding werkverlies slagoffer van misdaad VERANDERING Nuwe plek intrek Nuwe werk begin Trou Oorgang van skool na naskool Groot word Emosionele groei Liggaamsveranderinge Verandering in beroepsbeplanning

OMGEWINGSFAKTORE (leer 5) Besoedeling (lugbesoedeling, waterbesoedeling ens.) Natuurlike rampe – vuur, vloede, droogte Gevaarlike omgewings waar geweld ‘n deel van die lewe is Skadelike lewensomstandighede met ‘n gebrek aan basiese geriewe (water, elektrisiteit en skuiling) Geraasbesoedeling Fisiese faktore soos gebrek aan vars lug, sonlig en privaatheid

ASSESSEER JOU STRESVLAKKE (leer 5) TEKENS EN SIMPTOME VAN STRES Probleme wat jy opmerk of voel Bekommernis Hoofpyn Maagpyn ‘n Gespanne gevoel Slapeloosheid Voortdurende dors Gevoelens van onrustigheid Omgekrapte maag Vinnige hartklop Bloeiende maagswere Oormatige sweet

POSITIEWE EN NEGATIEWE STRES POSITIEF Skei adrenalien af wat liggaam gereed maak vir aksie Goed vir jou Motiveer, aanmoedig, sit druk op jouself Bv. om verslag aan klas te bied, eksamen te skryf, onderhoud vir werk Bring die beste uit jou uit NEGATIEF Stres te veel om te hanteer Ongesond, onplesierig, gevaarlik Slegte stres want verlaag prestasievlak Beinvloed lewensgehalte Siek, terneergedruk, onproduktief Alkohol misbruik

STRESBESTUUR sleutelwoorde HANTERINGSMEGANISME Maniere om stres te hanteer of dit aan te pak Manier waarop jy optree, dink of self gedra om jou te help om stres te hanteer. Bv. verander denke oor probleme: sien dit as uitdagings en leergeleenthede BESTUURSTEGNIEKE Maniere om stres te hanteer, bestuur en te voorkom Maniere waarop jy stres in lewe beheer Metodes wat jy gebruik om dit te voorkom Soos om jou tyd te bestuur en gesonde kos te eet

METODE 1 IDENTIFISEER STRESFAKTORE EN ASSESSER STRESVLAKKE Vind uit wat is die oorsaak daarvan en hoe gestres jy is Kyk na maniere om eke stresfaktor te hanteer METODE 2 VOLG ‘N GEBALANSEERDE LEEFSTYL Maak tyd vir skoolwerk, vriende, familie Doen oefening Kry ‘n stokperdjie Kry genoeg slaap Eet gebalanseerd vir nodige voedingstowwe

Konflikoplossingsvaardighede Visuele tegniek “Ek-sinne” Ek voel… Wanneer… Omdat… En ek wil hê… Selfgeldende optrede Luister en herfrasering Selfbeheersing Onderhandeling en bemiddeling Interpersoonlike vs Intrapersoonlike Inter = tussen mense (ekstern) Intra = intern

Kommunikasie vaardighede Iniseer verhoudings Die belangrikheid van name Praat oor die ander persoon en nie oor jouself nie (belangstellings, werk, ens) Interessante onderwerpe Bou en handhaaf verhoudings: EMPATIE Ek weet wat jy bedoel….ek voel vir jou….ek is saam met jou hier in….ek verstaan…maak nie saak nie ek is hier vir jou… LUISTERVAARDIGHEDE Met ander woorde…wat ek hoor jy sê…dit klink asof…. Gee volle aandag (positiewe liggaamstaal) KOMMUNIKEER GEVOELENS, OORTUIGINGS EN HOUDINGS Respekteer ander se opinies Wees spesifiek Ek voel…ek glo…my houding is…ek dink dat…ek vertrou in…my waardes is…

FAKTORE WAT EFFEKTIEWE KOMMUNIKASIE BEÏNVLOED PERSOONLIKHEID (hoe beïnvloed Sheldon / Penny se persoonlikhede hulle kommunikasie?) Introvert is skaam en kommunikeer nie maklik nie. Ekstrovert kommunikeer maklik Aandagsoeker is aanmatigend en neem oor Skindervink praat oor ander mense Onopreg is ‘n tweegesig of huigelagtig Bullebak maak mense seer met woorde en dade Onbetroubaar – maak beloftes maar kom dit nie na nie Betroubaar – hou beloftes. HOUDINGS EN WAARDES As jy net dink jou idees, oortuidings en waardes is reg en jy respekteer niemand nie, hoe blokkeer dit kommunikasie? (bv. Sheldon) AANVAARDING VAN VERANTWOORDELIKHEDE Doen jou plig, erken foute (vergemaklik konflikhantering) (dink aan Howard) Onverantwoordelike mense skep wantroue en lei tot konflik GEPASTE UITDRUKKING VAN SIENINGS EN GEVOELENS Jy sê wat jy dink en voel sonder om ander se gevoelens seer te maak of aanstoot te gee (dink aan Penny en Sheldon en hoe hulle verskil) RESPEKTEER ANDER SE GEVOELENS Jy toon empatie en deernis Al stem jy nie saam nie, toon respek en begrip (vergelyk met Sheldon)

studievaardigheid studiestrategie Studiestyle Hoe jou brein inligting opneem (visueel, ouditief, kinesteties, linker/regter, intelligensietipe) Die tegnieke wat jy gebruik om inligting te onthou (breinkaarte, geheuerympies, musiek, ens.) Die plan wat jy maak om die werk te onthou (tydsbeplanning, waar jy studeer, studiegroepe, watter styl en vaardighede jy beplan en uitvoer om te gebruik). studievaardigheid studiestrategie

Hersien eie studievaardighede, -strategieë, en -style FLITSKAARTE GEHEUEKAARTE GEHEUERYMPIES (mnemoniek) OPSOMMINGS TABELLE PRAAT EN LUISTER BEWEEG ROND WEES KLEURVOL STUDEER OP MUSIEK EN RITME ROLSPEL

SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING ALLE formele assessering, insluitende eksamens, wat dwarsdeur die jaar op ‘n voortdurende grondslag deur die skool gedoen word. Verpligtend 25% van finale graad 12 punt Praktiese assesseringstake (25% van eindeksamen) HOI = Hoëronderwysinstellings soos universiteite ens. Hoër onderwys = onderrig na graad 12 HOEKOM IS SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING BELANGRIK? Sodat jy en onderwyser weet wat jy nog moet leer en verstaan voor eindeksamen Uitslae belangrik vir HOI HOI sal jou voorlopig/tydelik aanvaar op uitslae Maak seker jy doen goed om te kwalifiseer vir toelatingsvereistes

BELANGRIKHEID VAN VERKRY VAN NSS NSS= Nasionale Senior Sertifikaat Basis van jou toekoms Laat toe om by HOI te studeer Basiese vereiste vir studiebeursaansoeke, werksaansoeke by staat, werksgeleenthede As jy dit het, kan jy later studeer Toon aan voornemende werkgewers dat jy … Probleemoplossing, kreatiewe en kritiese denke het Effektief in spanne kan werk Inligting kan insamel, ontleed, organiseer, krities evalueer Verantwoordelik is Effektief kan kommunikeer Wetenskap en tegnologie effektief en krities kan gebruik

ONTWIKKEL ‘N STUDIEPLAN Fokus van Graad 12 is studie Rekreasie en liggaamlike aktiwiteite is belangrik maar moenie meer tyd in beslag neem as studie nie Fokus op: Analise hoe om tyd effektief te spandeer Raak ontslae van tydverkwisters Moenie uitstel Slaap genoeg Studeer tye wat jy beste studeer Sluit sperdatums en datums vir toetse/take in Taaklysies Probleemtye: bestuur dit met effektiewe beplanning Maak tyd vir hersiening en ou vraestelle uitwerk Meer tyd vir moeilike vakke Wees realisties oor wat jy kan bereik Beloon jouself en merk af waarmee jy klaar is.

VERBINTENIS TOT ‘N BESLUIT WAT GENEEM IS Neem besluite t.o.v ‘n loopbaan op grond van: Belangstellings Sterkpunte Swakhede Vaardighede Vermoëns Persoonlikheid En verbind jouself daartoe!

WERK- OF KURSUSAANSOEK VIR ADDISIONELE OF HOËR ONDERWYS VOOR JY AANSOEK DOEN VIR WERK, maak seker: Dat dit is wat jy wil doen, nie iemand anders se besluit Dat jy soveel moontlik info het oor al jou opsies Dat jy al jou opsies in detail nagevors het (bv. kwalifikasies benodig, wat jy gaan doen, werksure, salaris, vervoer ens.) Aansoekwenke Dekbrief, CV, verwysingsbriewe, vereiste dokumente na die regte persoon Leesbaar, taalversorging gedoen, formele trant

WERK- OF KURSUSAANSOEK VIR ADDISIONELE OF HOËR ONDERWYS VOOR JY AANSOEK DOEN VIR KURSUS, maak seker: Daar is nie ander kursusse wat jou beter sal pas nie Naaste instelling nie noodwendig beste instelling nie Watter gelde jy moet betaal Reputasie en SAQA registrasie Blyplek? Vervoer? Doen jy dit net om naby vriende te wees?

Finale aksie… Beskikbaarheid van geld Voltooiing van vorms Beurs (hoef nie terug te betaal, beloning o.g.v. punte) Studiebeurs (geld van maatskappy/onderneming en moet terugwerk of terugbetaal) Studentelening (terugbetaling met rente) Leerderskap (verdien terwyl jy leer) Voltooiing van vorms Verblyf en reisreëlings Huis, kommune (residensie), koshuis, huis, woonstel, kamer

TOELATINGSVEREISTES EN MOONTLIKE UITDAGINGS MOENIE aansoek doen as Nie vereiste punte of kwalifikasies, ervarings het nie Nie die aansoek behoorlik en akkuraat voltooi het nie Spertye gemis het Moontlike uitdagings (ken 5): finansies Vol klasse Vervoer en verblyf Verantwoordelikhede tuis Herskryf van vakke om te kwalifiseer Tekort aan poste in jou veld Instansies ver van die huis Onderrig taal nie huistaal nie

STRATEGIEË OM DOELWITTE TE BEREIK SMHRT – doelwitte S = Spesifiek (presies en nie algemeen nie) M = Meetbaar (kan sien wanneer jy doelwit bereik of vorder in daardie rigting) H = Haalbaar (kan doelwit bereik, binne vermoëns, moontlik) R = Realisties (prakties en verstandig) T = Tydig (kan bereik binne tyd wat jy vir jouself gestel het Na SMHRT doelwitte gestel is, stel aksieplan op, voer dit uit en evalueer of jy jou doelwit bereik het en hoe ver jy nog het om te gaan.

REDES VIR WERKLOOSHEID WERKLOOSHEID – om sonder ‘n werk en inkomste te wees Werkloosheid is ‘n wêreldwye uitdaging Redes verskil van land tot land In SA is meeste werkloses tussen 15 en 35 jaar oud 7.5 miljoen Suid-Afrikaners is werkloos Werklose jeug maak 72.3% uit van werklose Suid-Afrikaners

Werkloosheid veroorsaak armoede Baie werkloses, minder goedere, minder dienste Nie geld om goedere en dienste te bekostig Beleggers brei nie uit nie of dank werkers af Luukses verminder, dus hotelle, restaurante en geskenkwinkels lei daaronder Dit lei tot verdere werkloosheid

Impak van werkloosheid (ken 5) Armoede Honger Dakloosheid Gebrek aan onderwys en opleiding Middelmisbruik Liggaamlike en geestesgesondheid ly daaronder Misdaad Uitbuiting Mensehandel MIV en VIGS Kindermishandeling Gebrek aan eiewaarde Uitsluiting en eensaamheid Voel nie soos burger van SA nie

Oplossings om werkloosheid te bekamp Vrywillige werk Help ander Gee van jou tyd en vaardighede Verwag nie betaling Ontdek belangstellings, vermoëns, vaardighede Vergemaklik loopbaankeuse Kry brief of sertifikaat en tel as werkservaring Deeltydse werk Kort tydperk, deel van dag of week Kan baie ervaring opdoen want doen meer as een werk op ‘n slag Verdien ‘n (klein) inkomste terwyl jy CV opbou

Oplossings om werkloosheid te bekamp Gemeenskapswerk Doen iets waarby behoeftige gemeenskap baat Vorm van vrywillige werk, maar fokus op gemeenskap Regering, nieregeringsorganisasie of godsdiensgebaseerd Selfonderneming Wanneer jy behoefte aan diens of goedere sien en aan mense lewer Verdien geld terwyl na ander werksgeleentheid soek Kan later uitbrei en ‘n suksesvolle onderneming word Informele werk Korttermyn Karre was, tuinwerk, koerante verkoop, klere maak, lekkers of vrugte verkoop Buigsame ure gee tyd om gesinsverantwoordelikhede en werk te balanseer Ander doen dit om te kan oorleef

IMPAK VAN KORRUPSIE EN BEDROG INDIVIDU Koste van openbare dienste neem toe Verminder toegang tot behousing, elektrisiteit, gesondheidsorg en dokumentasie Veroorsaak gevoelens van hulpeloosheid en verkulling MAATSKAPPY Wantrou beamptes wat omkoopgeld aanvaar Maatskappy kry ‘n slegte naam Mense dink korrupsie is die enigste manier om diens te kry Baie geld moet spandeer word om korrupsie te stop wat aangewend kon geword het vir sosiale verantwoordelikheidsprogrammme LAND Dienslewering is swak Werkloosheid neem toe Instellings ontwikkel nie Inkomsteskepping via belasting word benadeel Donateurs en beleggers wil nie geld in korrupte land belê nie Geld wat vir projekte en werkskepping bestem was, gaan verlore agv korrupsie Geen sosiale ontwikkeling kan plaasvind nie Armoede, ongelykheid

Demokrasie en menseregte Verantwoordelike burgerskap

HOE KAN EK ‘N VERANTWOORDELIKE BURGER WEES? Bewus van, respekteer, bevorder menseregte Besorgd oor welstand van ander Neem deel aan veldtogte, projekte, gebeurtenisse, petisies Gehoorsaam die wet Neem deel aan burgerlike en politieke aktiwiteite Stem in verkiesings Betaal belasting

Drie bene van demokrasie Vryheid Gelykheid Menslike waardigheid Alle menseregte is gebaseer op die drie bene en kan teruggetrek word na een van die beginsels.

Voorbeelde van menseregte Gelyke behandeling Waardigheid en selfrespek Eie menings en sienings Enige godsdiens Vryheid van uitdrukking Gesonde omgewing leef en werk Enige taal te praat Toegang tot gesondheidsorg

Diskriminasie Onbillike, onregverdige en ongelyke behandeling omdat iemand ANDERS is as jy Beledigende name vir iemand agv ras, ouderdom, religie, liggaamlike of geestelike gestremdheid

Menseregteskending BV. Iemand se regte skade aan te doen Nie te respekteer nie Of daarteen op te tree Bv name noem Moord Privaatheid skend bv op Facebook

Maniere om menseregteskendings teen te staan Besprekings Dialoë, onderhandelings en gesprekke Waartydens mense INLIGTING, IDEES ERVARINGS en MENINGS deel Aanlyn besprekings en forums Sosiale media (FB en Twitter) Radioprogramme Gesprekke en werksessies Organisasies soos Menseregtekommissie hou besprekings met die regering Projekte Beplande aktiwiteite wat ‘n spesifieke doel het om iets te verbeter Voorbeelde Orange Farm Menseregte-adviessentrum Jeugregteprojek Veldtogte ‘n Beplande reeks aksies met die doel om ‘n spesifieke doel te bereik Bv veldtog vir meer klinieke in landelike gebiede of ‘n anti-dwelmveldtog Peermont-skoolsteunprogram Demand Dignity veldtog

DEMOKRASIE EN MENSEREGTE DIE ROL VAN DIE MEDIA IN ‘n DEMOKRATIESE SAMELEWING: ELEKTRONIES EN GEDRUK

Sleutelwoorde Elektroniese media Gedrukte media Rekenaars, radio’s, TV’s, selfone, DVD’s Gedrukte media Koerante, boeke, tydskrifte, brosjures, briewe, advertensies, reklameborde Vryheid van uitdrukking Jy kan vryelik sê wat jy dink en voel; asook inligting en menings gee Beperkings Grense, perke, limiete Paprazzi Fotojoernaliste wat beroemde mense of politici in openbare en privaatlewens agtervolg en soek na skandale Fluitjieblasers Iemand wat onwettige of immorele aktiwiteite aanmeld Ondersoekende joernalistiek Die proses wat nuusverslaggewers volg om info te probeer bekom in verband met ‘n persoon of instelling wat poog om te beskerm, maar wat in die belang van die publiek is om van te weet

Media in Demokrasie Om skendings van menseregte te onthul Verslag oor onwettige aktiwiteite Oopvlek van korrupsie en wanbestuur Kommunikasie en opvoeding Politieke inligting oordra Probleme identifiseer Debat en bespreking bevorder Nasiebou Publisiteit aan inspirerende mense en suksesvolle mense Openbare mening te vorm

Beperkings van die media Nie sensasie-soekend Nie fokus op skandale om lesertalle teverhoog nie Vry en regverdige verkiesings bevorder en gelyke blootstelling gee aan partye Differensieer tussen feite en menings Leiers in debat wees Betroubare bronne gebruik Foute regstel

Onverantwoordelike media (propaganda/indoktrinasie) Belange van adverteerders kom eerste Skindernuus, skandale, seks en geweld in plaas van nuus om korrupsie oop te vlek Skandelike privaatlewe van politici in plaas van politieke nuus Paparazzi Oordrywing van gevare en manipuleer met vrees Nuus en interpretasie wat foutief/onvolledig is Uitlating van inligting met die doel om te manipuleer

Vryheid van uitdrukking en beperking Basiese mensereg en van toepassing op alle mense en media Beperking: jou reg mag nie die reg van ander skend of geweld aanblaas nie Sensuur in Apartheid vs “secrecy bill” Noord-Korea: geen internasionale tv, Google of internet

Hoe word die media krities geëvalueer? Kyk na balans en billikheid Skenk aandag aan: Keuse van inhoud Standpunte van redakteurs Spasie toegewys Geografiese verspreiding Sensasionalisme en gebruik van skokkende details Oordrywing en akkuraatheid

DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE Die media neig om sporte vir mans uit te saai en nie baie vir vroue nie. Inheemse speletjies en ander minder gewilde sporte word afgeskeep. Sportmanne kry meer dekking as sportvroue Beroemdes kry meer sportdekking, veral met skandale.