SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
DIREKTE & INDIREKTE REDE
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
VAT DIT OF LOS DIT
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Beskerm jou grootste bate…
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
LO Graad 11 Kwartaal 4.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge deur Susan Roos – Lewensafrigter 066 017 8955

Lewensafrigting (Life Coaching) kan hiermee help. Is jy, of ken jy iemand, wat hierdie jaar of volgende jaar klaarmaak met skool en sit jy of die iemand wat jy ken, in die situasie waar jy jouself die volgende vrae vra: Wat moet ek doen nadat ek klaar is met skool? Wat is my talente en sterkpunte? Waarmee is ek goed? Watter loopbaan moet ek op fokus nadat ek gematrikuleer het? Ek wil verder gaan leer, maar ek het geen idee watter kursus, graad of diploma om te oorweeg nie? Moet ek eerder ‘n oorbruggingsjaar (gap year) oorweeg? Ek het ‘n idee van wat ek wil doen maar ek benodig iemand om my te help om seker te maak ek beweeg in die regte rigting. Lewensafrigting (Life Coaching) kan hiermee help.

Koste van die program 1: R1350.00. Oorweeg om in jou toekoms te belê deur in te skryf vir een van die twee Skoolverlater Lewensafringting Programme en laat ons jou aan die gang kry om in die regte rigting te beweeg wat die beste is vir Jou sodat jy die lewe kan leef waarvoor jy bestem is! Koste van die program 1: R1350.00. 50% vooruit betaalbaar voor die eerste sessie en die balans na die derde sessie. Koste van die program 2: R2350.00. 50% vooruit betaalbaar voor die eerste sessie en die balans na die tweede sessie.

Wat behels die Skoolverlater Lewensafrigting Pakket opsie 1? 3 aangesig-tot-aangesig sessies– vooraf bespreek Sessie 1 – persoon-tot-persoon evaluering en eerste lewensafrigting oefening (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 2 - Volgende 2 lewensafrigting oefeninge (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 3 – Droombord (Vision Board) en finale lewensafrigting oefening - met voltooide droombord, waar daar mondelingse sowel as geskrewe terugvoering van oefeninge met loopbaan/studie aanbevelings sal wees (sessie duur 3 - 4 ure) Geskrewe verslag met terugvoering deur Lewensafrigter

Wat behels die Skoolverlater Lewensafrigting Pakket opsie 2? 4 aangesig-tot-aangesig sessies– vooraf bespreek Sessie 1 – persoon-tot-persoon evaluering en eerste lewensafrigting oefening (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 2 – psigometriese assessering om persoonlikheidstipe, belangstellings en sterkpunte van leerling te bepaal (deur onafhanklike Psigometris met geskrewe verslag) Terugvoering aan leerling sowel as ouers Sessie 3 - Volgende 2 lewensafrigting oefeninge (sessie duur 60 – 90 minute) Sessie 4 – Droombord (Vision Board) en finale lewensafrigting oefening - met voltooide droombord, waar daar mondelingse sowel as geskrewe terugvoering van oefeninge met loopbaan/studie aanbevelings sal wees (sessie duur 3 - 4 ure) Geskrewe verslag met terugvoering deur Lewensafrigter en Psigometris

Wil jy wegspring? – voltooi die onderstaande vorm vandag en laat ons toe om jouself, jou seun, dogter, niggie, nefie of kleinkind te help om die regte pad te volg vir jou/hul toekomstige sukses. Vul asseblief die volgende besonderhede in: Naam   Van Epos adres Selfoonnommer In watter graad is jy tans? Pakket opsie 1 of 2? Enige verdere relevante inligting