Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Ou Testament Naam Speletjie.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Jesus en sy 12 dissipels.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL

1 1. My pa het sy slaaf na ‘n ander land gestuur om vir my ‘n vrou te soek. 2. My ma moet in die Guinness Book of World Record wees vir die oudste vrou wat nog ooit ‘n kind gehad het. 3. Ek het my pa gehoorsaam, selfs toe hy my op die altaar sit om my vir God te offer. 4. My ma het gelag toe die engel vir my pa sê dat sy ‘n kind gaan hê.

2 1. Ek het ‘n tweeling broer gehad. 2. My broer was ‘n jagter, maar ek het daarvan gehou om naby die huis te bly. 3. Ek het my vader bedrieg, sodat hy my die seëninge van die eersgeborene gegee het, i.p.v. die van die tweede. 4. My broer het sy eersgebore reg aan my gegee in ruil vir ‘n pot lensiesop

3 1. My oudste broer is sewe dae na sy geboorte oorlede 2. ‘n Profeet is na my pa gestuur om hom te wys op sy sonde van egbreek nadat my broer gebore is. 3. My pa was Israel se 2de Koning, en ek die 3de Koning. 4. My pa het meeste van die boeke van Psalms geskryf. Ek het meeste van die boek Spreuke geskryf en die boek Hooglied wat my naam dra,

4 1. My ouers is dood toe ek baie jonk was, en my oom het my grootgemaak 2. Saam het ek en my oom ‘n bose komplot verhoed wat ons volk, die Jode sou uitwis. 3. My oom het ‘n komplot verhoed waarin die koning doodgemaak sou word. 4. Ek het ‘n skoonheids kompetisie gewen wat deur die Koning gehou is, en so het ek sy Koningin geword.

5 1. Ek was een van ‘n tweeling. 2. My broer het my hakskeen gegryp toe ons gebore is. 3. My broer het my uit my erfporsie gekul. 4. Ek was baie harerig gewees.

6 1. Ek het my broer opgepas in sy mandjie op die rivier. 2. Ek was ‘n profetes gewees. 3. Ek het saam met die Israeliete uit Egipte getrek. 4. Ek was vir ‘n rukkie melaats gewees omdat ek opstandig teenoor my broer was.

7 1. My ma het my van die Here afgebid. 2. My ma het my aan die Here belowe, en het my op 7 jaar by die tempel gelos om vir die Here te werk. 3. Ek het die eerste koning van Israel gesalf. 4. Ek word ook die betroubare profeet genoem, omdat die Here by my was, en nie een van my woorde onvervuld laat bly het nie.

8 1. Ek was een van twee broers gewees. 2. Ek was ‘n veeboer gewees. 3. My broer was baie jaloers op my gewees. 4. Ek was die eerste mens in die Bybel wat vermoor is.

9 1. My ma was Maria se niggie gewees. 2. My pa het stom geword tot my geboorte, omdat hy die engel nie wou glo wat van my geboorte kom vertel het nie. 3. Ek het in die woestyn gebly en van sprinkane en veldheuning gelewe. 4. Ek staan ook bekend as die “Voorloper van Jesus”.

10 1. Ek was die oudste kind in my familie. 2. Ek was van my ouers geskei tydens ‘n reis na Jerusalem. 3. Ek het in die familiebesigheid gewerk. 4. Die persoon wat ek pa genoem het, was nie my regte pa nie.

Kinders van die Bybel ANTWOORDE

1 Isak

2 Jakob

3 Salomo

4 Ester

5 Esau

6 Miriam

7 Samuel

8 Abel

9 Johannes die Doper

10 Jesus