Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
BYBEL BRAINTEASERS.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
VAT DIT OF LOS DIT
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
2 > 1 Twee is beter as een.
GOD SE VERSEËLDE VOLK Les 6 vir 9 Februarie 2019.
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
SATAN EN SY BONDGENOTE Les 9 vir 2 Maart 2019.
GODS EEUWIGE EVANGELIE
Die Heiliges Word Oorwin
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
“gevangene van die wet”
“EK MAAK ALLES NUUT” Les 13 vir 30 Maart 2019.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Aanbid die Skepper Les 6 vir 10 Augustus 2019.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE

Na die laaste aanval van die draak, die dier en die valse profeet (Openbaring 13), het Johannes die mense gesien wat in die konflik sal oorwin (14:1-5), hulle boodskap (14: 6-13) die gevolge om die boodskap te aanvaar of te verwerp (14:14-20). Die eerste engel se boodskap. Openbaring 14:6-7 Die ewige evangelie Vrees en oordeel 'n Oproep tot aanbidding Die tweede engel se boodskap. Openbaring 14:8 Babilon het geval Die derde engel se boodskap. Openbaring 14:9-13 Finale lot

DIE EWIGE EVANGELIE “EN ek het 'n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met 'n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke.” (Openbaring 14:6) Die boodskap van die drie engele word met 'n groot stem uitgeroep (14:7; 18:2; 14:9). Dit is 'n baie belangrike en dringende boodskap wat die hele wêreld moet hoor (14:6). Hierdie boodskap is "die ewige evangelie." Dit is die goeie nuus van verlossing deur genade deur die offer van Jesus. Dit is ewig omdat dit beplan is "voor tyd begin het" (Titus 1:2). Dit het nooit verander nie en dit sal nie verander nie, en die ewige lewe hang af of jy dit aanvaar of nie.

VREES EN OORDEEL Wat is "Sy oordeel”? Wat beteken dit om God te vrees? “En hy het met 'n groot stem gesê: ‘Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom…’” (Openbaring 14:7a) Wat beteken dit om God te vrees? Aanbid Hom (Genesis 31:53) Wees ernstig oor Hom (Eksodus 9:20) Onderhou Sy wet. (Deut. 6:2) Dien Hom (Deuteronomium 10:20) Wat is "Sy oordeel”? Die oordeel begin terwyl die evangelie gepreek word. Dit staan bekend as die ondersoekende oordeel (voor die wederkoms). Die lotsbesteming van elke mens word in hierdie oordeel bepaal (Openbaring 22:11) Terwyl ons die oordeel in die gesig staar, moet ons God eerbiedig en vrees wat ons verlossing, vryheid en ewige lewe gee

OPROEP TOT AANBIDDING GOD SATAN “…aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” (Openbaring 14:7b) Die finale konflik is ‘n aanval teen ware aanbidding soos gevind in die eerste vier Gebooie: GOD Aanbid God alleen (Ex. 20:2-3) Moenie beelde maak om hulle te aanbid nie (Ex. 20:4-6) Moenie laster teen die naam van God nie (Ex. 20:7) Aanbid die Skepper op die Sabbat (Ex. 20:8-11) SATAN Aanbidding van Satan (Op. 13:4) Aanbid die beeld en die dier (Op. 13:14-15) Laster teen God en sy naam (Op. 13:6) Sondag as aanbiddingsdag (Op. 13:17)

BABILON HET GEVAL “En 'n ander engel het gevolg en gesê: Geval, geval het Babilon, die groot stad, omdat sy al die nasies laat drink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery.’” (Openbaring 14:8) Babilon is gestig deur mense wat nie God se beloftes geglo het nie (Genesis 11:1-9). Nebukadnésar het Babilon "groot" gemaak (Daniël 4:30) en Jesaja het geprofeteer dat dit sou val as gevolg van sy afgodery (Jesaja 21:9). Die Eindtydse Babilon is gemaak van godsdienstige stelsels wat die waarheid verwerp en vals leerstellings aanvaar soos: Teïstiese evolusie. Dit is, God gebruik evolusie om te skep, in plaas van die 7-dag skepping. Tradisie is belangriker as die Bybel. Hersiene etiek wat die Bybelse definisies van geslag, huwelik, ens. vernietig. Dit is die "wyn" wat die hele wêreld dronk maak het, sodat hulle nie duidelik kan dink en die waarheid aanvaar nie.

E.G.W. (The Upward Look, January 21) “Die mens maak asof hulle spesiale vryheid ontvang het om die besluite van God te kanselleer. Die hoër kritici plaas hulself in die plek van God en hersien die Woord van God, hersien of onderskryf dit. Op hierdie manier word al die nasies verlei om die wyn van die hoerery van Babilon te drink. Hierdie hoër kritici het spesifike dinge aangepas om die populêre ketterye van hierdie laaste dae te pas. As hulle die Woord van God nie kan ondermyn en misbruik nie, of as hulle dit nie vir menslike praktyke kan verwring nie, breek hulle dit.”

FINALE LOT “En 'n derde engel het hulle gevolg en met 'n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en 'n merk op sy voorhoof of op sy hand ontvang, sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.’” (Openbaring 14:9-10) Die wat van Babilon se wyn gedrink het, moet van die wyn van God se toorn drink. Hierdie wyn word tydens 7 plae uitgestort (Openb. 15:7; 16:1-21). Vuur en swael word gebruik om goddelike oordeel te verteenwoordig (Gen 19:24; Jes 34: 8-10; Jud 7). Die rook van hulle pyniging styg op tot in ewigheid. Dit beteken dat die gevolge ewig is. Tydens die wederkoms sal diegene wat die laaste oproep tot die ewige evangelie aanvaar het, vir ewig lewe (Op. 14:14-16, 13:30). Diegene wat die evangelie nie aanvaar het nie, sal sterf (Op. 14:17-20)

“Die engele vlieg in die middel van die lig, met 'n boodskap van waarskuwing wat aan die hele wêreld verkondig moet word, en 'n direkte invloed het op die mense wat in die laaste dae van hierdie aarde se geskiedenis leef. Niemand hoor die stem van hierdie engele nie, want hulle is simolies van mense wat God verteenwoordig wat in harmonie met die heelal van die hemel werk. Mans en vroue, verlig deur die Gees van God en geheilig deur die waarheid, verkondig die drie boodskapppe op die regte tyd.” E.G.W. (Selected Messages, vol. 2, cp. 50, p. 387)