Inset- en Uitset Energie
Inset energie Baie musiekinstrumente gebruik bewegingsenergie om ‘n geluid te maak Blaas Klop Pluk Skud juffrouj.wordpress.com
Uitset energie Wanneer musiekinstrumente inset-energie ontvang, beweeg hulle en maak ‘n geluid Klank is hul uitset energie juffrouj.wordpress.com
Volume (Hard en sag) Hoe meer inset-energie ons in die stelsel (instrument) sit hoe meer is die uitset-energie (die klank) Dus hoe harder ons op die drom slaan, hoe harder sal die klank wees. Hoe stadiger ons die klokkies skud, hoe sagter sal die klank wees. juffrouj.wordpress.com
toonhoogte Hoe hoor of laag die klank is Kort, vinnige vibrasies : hoë klanke Lang, stadige vibrasies : lae klanke juffrouj.wordpress.com