De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE

2 LEWIS STRUKTURE van kovalente molekule

3 LEWIS STRUKTURE van kovalente molekule (somme)

4 LEWIS STRUKTURE van kovalente ione

5 LEWIS STRUKTURE van DATIEF KOVALENTE BINDINGS

6 LEWIS STRUKTURE met RESONANS STRUKTURE

7 VORMS VAN MOLEKULE

8 POLARITEITE

9 HERSIENING INTERMOLEKULÊ KRAGTE

10 VAN DER WAALSKRAGTE

11 KOOKPUNTE DAMPDRUKKE Sterkste kragte = hoogste kookpunte, want meer energie is nodig om die bindings te breek neem toe met grootte Want van der Waalskragte neem toe met grootte, so lang kettings het sterker kragte, so meer energie is nodig om die bindings te breek Vertaktheid laat kookpunte daal, want vertakte kettings kan minder styf teen mekaar gepak word, daarom is hulle verder van mekaar en is die van der Waalskragte swakker. Minder energie is dus nodig om die bindings te breek (hoe maklik dit verdamp) neem af met grootte, want van der Waalskragte neem toe met grootte Lang kettings het sterkter kragte, daarom is meer energie nodig om bindings te breek en verdamp lang kettings stadiger as kort kettings

12 SMELTPUNTE Sterkste kragte = hoogste smeltpunte, want meer energie is nodig om die bindings te breek Neem toe met grootte, want lang kettings kan stywer teen mekaar gepak word, daarom is hulle nader aan mekaar en is die van der Waalskragte sterker. Meer energie is dus nodig om die bindings te breek Simmetrie (of sferiese vorms) laat die smeltpunt styg, want hoe meer simmetries die molekuul, hoe kleiner is die oppervlakarea en hoe stywer kan hulle aan mekaar gepak word …meer energie is dus nodig om die molekule uit die vaste stof netwerk te breek.

13 Indien die kragte verskil sal dit nie oplos nie
OPLOSBAARHEID “Soort los soort op” DUS As die intermolekulêre kragte tussen die oplosmiddel en die opgeloste stof dieselfde, sal dit oplos Indien die kragte verskil sal dit nie oplos nie

14 VISKOSITEIT Die teenstand teen vloei ( of hoe taai dit is)
neem toe met grootte Want van der Waalskragte neem toe met grootte, Lang kettings het sterkter kragte daarom vloei dit stadiger

15 INTERMOLEKULÊ KRAGTE


Download ppt "HERSIENING INTERATOMIESE KRAGTE."

Verwante presentaties


Ads door Google