De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Klankenergie musiekinstrumente.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Klankenergie musiekinstrumente."— Transcript van de presentatie:

1 Klankenergie musiekinstrumente

2 orkes juffrouj.wordpress.com

3 Die vreugde van klank juffrouj.wordpress.com
Jy kan musiek met jou liggaam maak Jy kan jou hande klap of jou voete stamp Jy kan klikgeluide met jou tong maak, of jou wange opblaas en hulle tik Ritme op jou kniee slaan juffrouj.wordpress.com

4 Die vreugde van klank Werk in groepe van 4
Vind interessante maniere om julle liggame te gebruik om ‘n musiekstuk te speel Demonstreer julle ligaamsorkes ritme aan die klas Julle musiekstuk moet 3 x 8 tellings lank wees juffrouj.wordpress.com

5 Beweging veroorsaak klanke
Musiekinstrumente gebruik beweging om klank voort te bring Wanneer ‘n kitaarsnaar gepluk word, vibreer die snaar en veroorsaak ‘n klankgolf Die klank word versterk deur die lug wat vibreer in die hol binnekant van die kitaar juffrouj.wordpress.com

6 Beweging veroorsaak klanke
‘n drom het ‘n dun membraan of vel wat styf oor die opening van iets hol gespan is Die dromspeler slaan hierdie membraan, die membraan vibreer en maak die klank wat ons hoor. Die trompetspeler blaas deur geslote lippe in die trompet. Dit maak ‘n gonsgeluid wat die lug in die trompet laat vibreer Die vibrerende lug veroorsaak die klank wat ons hoor juffrouj.wordpress.com


Download ppt "Klankenergie musiekinstrumente."

Verwante presentaties


Ads door Google