FEESLIED vir die 150-jarige feesvieringe van

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Voorwoord Hierdie liturgie en PowerPoint is slegs ’n voorgestelde liturgie en liturge en eredienswerkgroepe moet dit slegs as ’n vertrekpunt sien. Alle.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Welkom! Psalm 89.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Voorstelling van nuwe lidmate
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Algemene Sinode Dagwyding
REFORMASIE/HERVORMING
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Afhanklikheid van God.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
\.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Enigste Here, enkele Wese, ons glo in U met ons hele hart.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

FEESLIED vir die 150-jarige feesvieringe van die NG Kerk in die Vrystaat Teks: Jacques Louw 2015 © Musiek: CWM RHONDDA – John Hughes 1907 Diskant: Dirkie de Villiers 1987 Orrelinleiding: Anton Esterhuyse 2015 © Kantoryverwerking: John Hughes 1907; gewysig Dirkie de Villiers 1987 Orrelverwerking: Dennis Stander – goedgunstiglik beskikbaar gestel deur die komponis en die SA Kerkorreliste Vereniging

Heer, u kerk hier in die Vrystaat wil u goedheid graag gedenk. Strofe 1 Heer, u kerk hier in die Vrystaat wil u goedheid graag gedenk. Ons wil sing van u genade oor die jare ons geskenk. Ons kom jubel voor U, Here – U wat ons met sorg behou – Steeds kan ons op U vertrou!

Om ’n lig te wees in duister het U hier u kerk geplant; Strofe 2 Om ’n lig te wees in duister het U hier u kerk geplant; dat ons hier u wonderdade uit sal dra as kerkverband. Hemelvader, ons kom prys U – U ons bron van krag en hoop – Vul u kerk met nuwe hoop!

Jesus Christus is die hoeksteen van ’n kerk wat vir u leef. Strofe 3 Jesus Christus is die hoeksteen van ’n kerk wat vir u leef. Leer ons ook om soos ons Meester altyd liefde na te streef. Jesus Christus, ons Verlosser – ons bely U as ons Heer – Laat u liefde ons regeer!

Gees van God, getroue Leidsman, inspireer opnuut u kerk. Strofe 4 Gees van God, getroue Leidsman, inspireer opnuut u kerk. Vuur ons aan dat ons onblusbaar vir U leef en vir U werk. God Drie-enig, ons vereer U – U wat duister laat verdwyn – Wees die lig wat deur ons skyn!