dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vader se seën.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS Ou testament hOOFSTUK 3 dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS

Skeiding Aanbid God Hang satan aan Abel Kain (Gen 3 : 15) Skeiding onder mense Aanbid God Hang satan aan Abel (Veeboer) Kain (Saaiboer) (Profesie word waar) Arbeidsverdeling

Offer Kain Abel Uiterlik Innnerlik Rede: Gewoonte Rede: Vroomheid Simbool: Toewyding aan God / Eerste vorm van erediens Kain Abel Uiterlik Innnerlik Rede: Gewoonte Rede: Vroomheid Minderwaardige plante Eerstes van diere (Hebr 11 : 4) (1 Joh 3 : 12) (Judas 1 : 11)

Ook van gelowige geslag Kain = Moordenaar Ook van gelowige geslag Abel = Martelaar Kain tree op / God reageer Abel: Offer aanvaar Kain: Offer verwerp Haat “Vyandskap” word waar MOORD God sien verskille in innerlike Genade? God soek hom op: Belofte van voorspoed as hy goed doen = Oproep tot bekering

MOORD God se straf God soek Kain op (Genade) “Waar is jou broer?” (Gee geleentheid vir belydenis) Kain verhard / lieg (Tipies mens) God vervloek Kain / Verdryf van God / Geen oeste (Weens Adam, hele aarde) Laat Kain egter leef (weereens genade)

Kain daarna … “My skuld te groot om te dra” Skuldbelydenis? Nee: Wanhoopskreet Waarheen toe? Nod. Bou stad Het God sy nasate aangeneem? (Gen 3 : 15) Nee. Hang “ryk van die slang” aan. Hele geslag los van God (Rom 2 : 5) (Rom 9 : 22,23)

Kain se nasate 7de man ….Lameg (staan in eie krag) Trou met Ada EN Silla --- Téén God se wens veelwywery Breek met skeppingsorde Verhef homself bó God se straf (Gen 4 : 23) – Verwaandheid / Wraaklustigheid Ag homself hoër as God Ken nie meer die wanhoop van Kain nie God straf MOORD 7X Lameg straf oortreding teen hom 70 X 7!

“Julle sal soos God word” ? Vraag aan satan Wat het geword van: “Julle sal soos God word” ?

Kain se geslag (Vervolg) Ontwikkel vinniger op “Natuurlike gebied” maar sonder Godsdiens Jabal Tentbewoners Musikante Metaalwerkers “Ons is dus onder die vloek van Kain uit!” Lameg Jubal Tubal-Kain satan sê: Sonder God - Ontwikkel wetenskap - Bereik hoogtes - Kry wraak onder jou beheer

Kontras Nageslag van SET teenoor KAIN Aanvanklik nie hoog ontwikkel nie Nageslag van SET teenoor KAIN (Nie die gawes nie?) satan vestig wanbegrip – ontwikkel beter sonder God

Vader van gelowige geslag Set eerste kind na Abel se dood (geskenk) - word stamvader van gelowiges Godsdiensbelewing / Godsvrug Godsopenbaring behoue in geslag

Waarskynlik nie gesterf - direk na hiernamaals Henog 7de geslag van Set Bely God / reg van God (Anders as Lameg) (Judas 1 : 14 : 15) Waarskynlik nie gesterf - direk na hiernamaals

Tien aartsvaders (Voor sondvloed) Adam (1 Kron 1 : 1 – 4) S… Set (Genesis 4 : 26) Naam van Here word aangeroep E… Enos K… Kenan Roemryke mense Nie prestasie, maar geloof M… Mahalalel J… Jered H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag Sem / Gam / Jafet

Tien aartsvaders (Voor sondvloed) Adam (1 Kron 1 : 1 – 4) S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered Toonbeeld van godvrugtige lewe H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag Sem / Gam / Jafet

Tien aartsvaders (Voor sondvloed) Adam (1 Kron 1 : 1 – 4) S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered H… Henog Oudste 969 jaar M… Metusalag L… Lameg N… Noag Sem / Gam / Jafet

Einde Hoofstuk 3