VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Algemene Sinode Dagwyding
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??

en die voëls van die hemel Gen 1:27-28 God het die mens (man en vrou) geskape na sy beeld, en hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere

Exodus 20 Ek is JAHWEH jou God 1 Jy mag geen ander gode hê nie 2 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of gelykenis maak en jou voor hulle neerbuig en hulle dien nie, want Ek is ‘n jaloerse God 3 Jy mag die Naam van JAHWEH jou God nie ydellik gebruik nie 4 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig 5 Eer jou vader en jou moeder 6 Jy mag nie doodslaan nie 7 Jy mag nie egbreek nie 8 Jy mag nie steel nie 9 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie 10 Jy mag nie iets begeer wat aan jou naaste behoort nie

+ honderde ander wette, insettinge, verordeninge

Jos 23:6 Maar julle moet daar baie vas by staan om sorgvuldig te doen alles wat geskrywe staan in die wetboek van Moses, dat julle daar nie regs of links van afwyk nie Jes 5:24 Daarom sal hulle wortel soos poeier word en hulle uitspruitsel soos stof opstuiwe; omdat hulle die wet van JAHWEH van die leërskare verwerp het en die woord van die Heilige van Israel verag het Jer 44:10 Hulle het nie gewandel in my wet en in my insettinge wat Ek julle en jul vaders voorgehou het nie

gehoorsaamheid aan die WET Wat is die eintlike inhoud van die wet ? JAHWEH se wil was dus: gehoorsaamheid aan die WET Wat is die eintlike inhoud van die wet ?

Lev 19:18 jy moet jou naaste liefhê soos jouself Deut 6:5 jy moet JAHWEH jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag Deut 10:12-15

is soos die opgang van die son in sy krag Rigt 2:15-17 Waarheen hulle ook al uittrek, was die hand van JAHWEH teen hulle ten kwade ... Maar wanneer hulle dan in groot benoudheid raak, verwek JAHWEH rigters wat hulle verlos Rigt 5:31 .. die wat Hom liefhet is soos die opgang van die son in sy krag

1Kon 10:9 Omdat JAHWEH Israel vir ewig liefhet, het Hy u as koning aangestel om reg en geregtigheid te doen

Psalm 119 :47-48 En ek wil my verlustig in u gebooie wat ek liefhet, en my hande ophef na u gebooie wat ek liefhet, en u insettinge oordink :97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag :131 Ek maak my mond wyd oop en hyg, want na u gebooie verlang ek

Spreuke 3:3, 11-12 Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart... verag die tug van JAHWEH nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie, want JAHWEH tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos ‘n vader die seun in wie hy behae het

Jes 63:9 In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hy hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die dae van die ou tyd Jer 2:2 ... Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn ...

Met mensebande, met koorde van liefde Hos 6:4 Wat sal Ek met jou doen, o Efraim; wat sal Ek met jou doen, o Juda? aangesien julle liefde is soos ‘n môrewolk en soos ‘n dou wat vroeg weer verdwyn :6 Want Ek het ‘n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers 11:4 Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek 12:7 beoefen liefde en reg

Miga 6:8 Sef 3:17 wat vra JAHWEH van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God? Sef 3:17 Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel

Vernietiging & verstrooiing Deut 4:25-31 As jy ... doen wat verkeerd is .. sal .. julle sekerlik gou uit die land vergaan waarheen julle oor die Jordaan trek om dit in besit te neem; julle sal verdelg word. JAHWEH sal julle onder die volke verstrooi, en ‘n klein klompie sal oorbly Daar sal julle (af)gode dien As julle JAHWEH met julle hele hart en siel soek sal julle Hom vind... Want Hy is ‘n barmhartige God Hy sal julle nie in die verderf stort nie Hy sal sy verbond met julle vaders nie vergeet nie

Herstel Eség 36:24-27 Ek sal julle uit die nasies gaan haal en in jul land bring. Dan sal Ek skoon water op julle giet dat julle rein word Ek sal julle hart van klip met ‘n hart van vlees vervang. Ek sal my Gees in jul binneste gee dat julle my wet doen Julle sal vir My ‘n volk en Ek vir julle ‘n God wees

Gehoorsaamheid aan die Wet Die wet is: LIEFDE Vader se wil vir jou is: Gehoorsaamheid aan die Wet

Ps 119:105 U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad Spr 6:23 Die gebod is ‘n lamp en die onderwysing ‘n lig en die teregwysinge van die tug ‘n weg tot die lewe Joh 1:9 Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld

Mat 22:36-40 Meester, wat is die groot gebod in die wet? Jahshua antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel en jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete

Spr 10:12 .. liefde bedek al die oortredinge 1Kor 13:4-8 Die liefde is: lankmoedig, vriendelik nie jaloers nie, praat nie groot nie is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles vergaan nooit

1Joh 2:3 ons weet dat ons Hom ken as ons sy gebooie bewaar 2:10 wie sy broeder liefhet, bly in die lig 3:23 En dit is sy gebod, dat ons in die Naam van sy Seun, Jahshua, moet glo en mekaar liefhê 4:7-8 Laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God. Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde