EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018.
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 voor 15 december 2018.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
SATAN, ‘N VERSLANE VYAND
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018

God word deur hemelse wesens aanbid, en Hy is gretig vir ons aanbidding van die Aarde ook. Om God te aanbid meen ook om Sy grootheid en majesteit te aanvaar, om te verstaan dat Hy die Skepper is en ons die skepsels, en om ons eie hopeloosheid en ons algehele afhanklikheid van Hom te erken. Dit behels ook God se Beheer oor ons lewens. ‘n Oproep vir Aanbidding: Aanbidding in die Hemel Aanbidding op Aarde Valse Aanbidding Eenheid in Aanbidding: Studeer die Geskrifte Gemeenskap en Gebed

AANBIDDING IN DIE HEMEL “U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape.” (Openbaring 4:11) Om die Here te aanbid is om Hom heerlikheid en eer toe te bring want Hy is waardig. Hemelse aanbidding is ‘n aksie van waardering vir alles wat God vermag het: “U het alles geskape […] en met U bloed vir God siele gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie.” (Openbaring 4:11; 5:9). Die offer van Jesus is die hart van aanbidding. Die hemelse wesens aanbid God want Hy het ons vrygekoop. Ons behoort Hom ook te aanbid vir ons Verlossing! In aanbidding gee ons God bewondering, eerbied, lof, liefde, en gehoorsaamheid omrede ons glo Hy is waardig om dit te ontvang.

AANBIDDING OP AARDE “En hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” (Openbaring 14:7) Die laaste boodskap van God aan die mensdom het twee dele: Diegene wat nie die ewige Evangelie aanvaar het nie sal die boodskap vrees Diegene wat die Evangelie aanvaar het sal God admireer en respekteer. Ons sal “vrymoedigheid hê in die dag van Oordeel” (1 Johannes 4:17) Vrees God, want Hy oordeel die werêld Dit is 'n verwysing na die vierde gebod (Eksodus 20: 8-11). Die finale krisis sal rondom aanbidding geskied: aanbid of God of die draak Aanbid die Skepper

VALSE AANBIDDING “En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: ‘Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?’” (Openbaring 13:4) Sedert sy rebellie wou Satan soos God aanbid word. (Jesaja 14:13). Hy het Jesus versoek om hom as die prins van die wereld te aanbid. (Mattheus 4:8-9). In die eindtyd sal Satan probeer om almal te dwing om hom deur die dier en sy beeld te aanbid, onder die doodstraf (Openbaring 13: 14-15).

WARE AANBIDDING (DANIEL 3) VALS AANBIDDING (OPENBARING 13-14) VALS AANBIDDIG “En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: ‘Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?’” (Openbaring 13:4) Ons kan die valse aanbidding aan Eindtyd vergelyk met die ondervinding van Daniel se vriende. WARE AANBIDDING (DANIEL 3) VALS AANBIDDING (OPENBARING 13-14) “ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.” “hulle wat die dier en sy beeld aanbid.” “en hulle is binne-in die brandende vuuroond gegooi.” “[Hulle] sal gepynig word met vuur en swawel.” “Sy[God] knegte verlos het wat hulle op Hom verlaat het.” “hulle het dag en nag geen rus nie hulle wat die dier en sy beeld aanbid.”

STUDEER DIE SKRIFTE “En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.” (Handelinge 17:11) Ons mag God in privaatheid aanbid, maar aanbidding is eintlik ‘n gemeenskaplike samesyn. Ons stemme bind saam in sang soos die engele s’n. Ons aanbid God ook wanneer ons Sy Skrifte saam studeer. Deur die Bybel te studeer, leer ons ook wat God vir ons gedoen het, en hoe ons van nou af moet lewe en die Wederkoms van Jesus. Hoe meer ons die Skrifte studeer, hoe meer word ons bemoedig om met ons Skepper en Verlosser saam te aanbid .

GEMEENSKAP EN GEBED “En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede. ” (Handelinge 2:42) Die Kerk is verenig in een leerstelling, en ons moet tyd saam spandeer om mekaar te bemoedig en herinner aan die leeringe van Jesus. Slegs dan is ons Eenhied in Christus versterk. Gesamentlike Gebed is ‘n baie belangrike aspek van die kerk. Waaroor moet ons Gesamentlike gebed gaan? Om God te aanbid (Handelinge 4:24) Om krag te ontvang (Handelinge 4:30) Om ons probleme op te los (Handelinge 12:12) Vir andere se welstand (1Timotheus 2:1) Die prediking van die Evangelie (Efesiërs 6:19)

“Die kerk hieronder is een met die kerk van God daarbo “Die kerk hieronder is een met die kerk van God daarbo. Gelowiges op die aarde en die wesens in die hemel wat nog nooit geval het nie vorm een kerk. Elke hemelse intelligensie is geintereseerd in die samekoms van die heiliges wat op aarde ontmoet om God te aanbid. In die binnehof van die hemel luister hulle na die getuienis vir Christus in die buitehof op die aarde, en die lof en dankseggings onder is opgeneem in die hemelse lofsang, en prysinge en blydskap klink deur die hemelse howe want Christus het nie verniet gesterf vir die gevalle seuns van Adam nie.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 6, cp. 44, p. 366)