Oorskot R18 865 Tekort R417 394
Totale Inkomste 3,2% Deuroffers 10,9% Rente inkomste 37,8% Totale Uitgawes 1,8% Vergoeding 4,2% Administrasie 1,6%
Beleggingsopbrengs
Sinodale Aandeel Sinodale Aandeel word bereken as ’n persentasie van gemeentes se totale inkomste. Vir 2015 is SA R22 miljoen. Dit is ’n 4,8% toename (Rooi lyn – skaal is regs)
Begroting: R22 miljoen
Begroting 2015 Barmhartigheid 4 818 000 Gemeentes 4 686 000 Getuienis 6 567 000 Ondersteuning 2 354 000 Toerusting 1 650 000 Verband 1 925 000
Louis Malherbe ’n Mens kan jou verhouding met die Here sien in jou tjekboek se teenblaaie.
Patrick Morley As ons wil weet wat vir ons belangrik is, moet ons ons dagboeke en tjekboeke uithaal en kyk hoe ons ons tyd en geld bestee.