Hipertensie.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
De bloeddruk.
Advertisements

EHBO aan Ouderen.
Nierfunctie.
Bloeddruk E. Flink 2012.
Bloeddrukmeting in de praktijk
Informatie over gezondheidsrisico’s Hebben mensen hier iets aan? Ja Begrip van huidige gezondheid en verwachte gezondheidsproblemenBegrip van huidige.
1 Aanpak van hypertensie in ZT CNI Dr C. Colson ZNA Nierkliniek.
Bloeddruk E. Flink 2017.
NIERFUNCTIE.
Meten van de bloeddruk.
VAKBONDE TERME.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Welvaartziekten Hart en vaatziekten
Onderwerp 10 Die entrepreneur
TRAKSIE.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Kardiale rehabilitasie
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Webquest hart en bloedvaten
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
LIGGAAM, SIEL en GEES.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Bloeddruk Systolische bloeddruk – bovendruk Diastolische bloeddruk - onderdruk 120 mm Hg 80 mm Hg Het moment dat de druk het hoogst is Het moment dat de.
Aandoeningen van hart en vaten
HERSIENING STROOMBANE.
Omtrek (Reghoek/Vierkant/Driehoek)
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Is jy regtig graad 10?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Ons Wonderlike Skepper
Bybel Speletjies Name van JESUS.
SPONDILOLISTESE.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
Medische kennis Arteriosclerose D17vab.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Bloedvaten in hoofd/hals gebied
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
HERSIENING MOMENTUM.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
\.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Filp. 2:
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
ASEMHALING EN GESONDHEID
1 Pet. 4:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
\.
DIE #32 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
Transcript van de presentatie:

Hipertensie

Definisie: bloeddruk Bloeddruk is die krag van die bloed wat deur die arteries stoot – dit is noodsaaklik om sirkulasie te behou. Met elke hartklop, pomp die hart bloed deur die arteries na al die dele van die liggaam.

sistoliese bloeddruk diastoliese bloeddruk Rustende bloeddruk

Definisie: hipertensie Hipertensie is bloeddruk wat konstant verhoog is bo 140/90 mmHg. Die bloeddruk moet hoog wees vir ten minste 3 opeenvolgende metings, gemeet dieselfde tyd van die dag, op die regte manier: - sit - 33cm cuff - arm geposisioneer op hartvlak

Potensiële gevolge van hipertensie Koronêre hartsiekte (angina, hartaanval) Beroerte (trombose en bloeding) Hartversaking Kroniese niersiekte (insluitende nierversaking) Aorta aneurisme (gedilateerde aorta met die risiko van massiewe interne bloeding) Retinale siekte (visuele inperkings), en Perifêre vaskulêre siete.

Bloeddruk waardes Normale BD: 100/60 mmHg – 140/90mmHg Lae BD: < 100/60 mmHg Hoë BD: >140/90 mmHg

Tipes hipertensie Essensiële (of primêre) hipertensie Sekondêre hipertensie Kwaadaardige(versnelde) hipertensie Gestasie hipertensie ‘White-coat hypertension’

Risikofaktore Onveranderlike risikofaktore Veranderlike risikofaktore

Onveranderlike risikofaktore Ouderdom en geslag Etnisiteit Familie geskiedenis Diabetis (Tipe 1)

Veranderlike risikofaktore Oormatige soutinname in dieet Lae kalium inname in dieet Oorgewig en obesiteit Onaktiwiteit Oormatige alkohol Rook Koue huise Sosioekonomiese status Psigososiale stressors Diabetis (tipe 2) Lae geboortegewig Mense wat formulemelk as babas gedrink het

Gemeenskapsgebaseerde intervensies