Algemene Sinode Dagwyding

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Advertisements

FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Gedagtenis maaltyd.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Voorstelling van nuwe lidmate
Liriekeraai...Hoe maak mens?
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Preek Jesaja 53:6.
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Transcript van de presentatie:

Algemene Sinode Dagwyding Donderdag 10 November Vrug

Flam 182 Herder Heer

Flam 182: Herder Heer 1. Herder Heer, na wie ek soek, Ek wil luister as U roep. Want ek swig, ek val en gly as U stem verdof in my. Voor U Heer, kom word ek stil. Buig my hart en buig my wil.

Refrein: Daar is waters in woestyne by die Herder se fonteine. As die storms woed in my sal ek daar my rus kom kry.

2. Wys U my hoe ek moet leef. Leer U my om U te ken. Ek alleen verbrou en dwaal. U alleen kan my kom haal. Op die weg kan U my hou, al is dit styl, al is dit nou.

Refrein: Daar is waters in woestyne by die Herder se fonteine. As die storms woed in my sal ek daar my rus kom kry.

3. Gee my lig, ontskemer my. As ek wil swig, kom anker my. Want ek is broos, onvas, onwys. Sal U vir my die pad kom wys? Waar U spore my heen lei, wil ek wandel, wil ek bly.

Refrein: Daar is waters in woestyne by die Herder se fonteine. As die storms woed in my sal ek daar my rus kom kry.

Vonkk 159 Heer, ons dink aan Afrika Heer, ons dink aan Afrika, land van helder son. Soveel mense wat hier woon, wag op God se woord.  

Mense smagtend in hul nood, na die God van hoop Mense smagtend in hul nood, na die God van hoop. Hoor ons smeekgebed , O Heer, Vader wat regeer.  

Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika! Laat ons saam in vrede woon.

Heer, ons bid vir Afrika, waar U ook regeer Heer, ons bid vir Afrika, waar U ook regeer. Raak die harde harte aan, om tot U te keer.  

Laat u koninkryk hier kom en u wil geskied Laat u koninkryk hier kom en u wil geskied. Hoor ons pleit vir Afrika, Vader as ons vra.  

Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika Bring die liefde van ons Heer, na die mense wat hier woon. Seën Afrika! Laat ons saam in vrede woon.  

Wat leer Esegiël 47 vir ons oor die lewe wat die stroom bring?

Wat leer Esegiël 47 oor die vrug wat die stroom bied?

Wat gebeur met gemeenskappe waar die NG Kerk meegesleur word deur die stroom wat uit die heiligdom kom?

om sy water te laat vloei Waar is God tans besig om sy water te laat vloei na die mense van ons lande?

Lied 488 Helder skyn ons lig vir die nasies

Lied 488: Helder skyn ons lig vir die nasies 1. Helder skyn u lig vir die nasies, 'n vreugdeglans om die mense te verlig tot die hele wêreld kan sien U is die lig. Mag u lig, Heer, deur óns skyn. 2

Vrolik klink ons lied vir die volke, 2. Vrolik klink ons lied vir die volke, 'n pryslied bring al die nasies om ons saam tot die hele wêreld kan jubel oor u Naam. Mag u lof, Heer, deur óns klink. 3

Heer, u Woord gee hoop aan die nasies; 4. Heer, u Woord gee hoop aan die nasies; 'n hartvol hoop om die volke te verbly tot die hele wêreld kan glo dat U bevry. Mag U hoop, Heer, deur óns gee. 5

5. U is Koning, Heer, oor die aarde. Die mense vra na u wil om U te eer tot die hele wêreld kan juig dat U regeer. Laat u ryk, Heer, in óns kom! Laat u ryk, Heer, deur óns kom! Laat u ryk, Heer, oral kom!