AMBASSADEURS.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

AMBASSADEURS

Ambassadeur: hoogste diplomatieke verteenwoordiger in ‘n vreemde land, om sy eie land in ‘n goeie lig stel en goeie verhoudinge te bou Sy blyplek (ambassade), personeel, voertuie, ens. geniet diplomatieke immuniteit in die gasheerland Hy kry instruksies van sy regering oor beleid, doelwitte en gedragskodes besluit self oor taktiek, styl, metodes, beplanning, medewerkers, teikenpersone, ens.

Sy intelligensie, integriteit, kulturele begrip, ywer, toegewydheid is van kritieke belang. Hy moet goeie verhoudinge handhaaf, gebou op vertroue en onderlinge begrip Hy moet die motiewe, denkwyses en kultuur van sy gasheerland verstaan

Hy moet ‘n uitmuntende onderhandelaar en ‘n bemiddelaar vir vrede en onderlinge begrip wees ‘n Ambassadeur verteenwoordig nie homself nie! ‘n Ambassadeur loop gevaar om vervreem te raak van sy eie land en kultuur en om te verander in ‘n elegante maar uitgedroogte, leë dop

ons burgerskap is in die hemele ... Ons verteenwoordig Jahshua se koninkryk in die wêreld Filip 3:20 ons burgerskap is in die hemele ... Ons moet goeie ambassadeurs wees:- - absoluut lojaal teenoor ons Koning, - volledige kennis van sy Woord, - betroubaar, - vervul met die Heilige Gees: Gal 5:22, - dood in onsself, lewend in Hom: Gal 5:24-26, 2:20

Mat 5:5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe Mat 5:9 Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word Mat 10:16, 19 Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe. ... moenie julle kwel oor hoe of wat julle sal sê nie, want dit sal julle in daardie uur gegee word wat julle moet sê; dis nie júlle wat praat nie, maar Vader se Gees wat in julle praat

1Kor 9:19-23 * Hand 16:3, 18:18, 21:23-26 ** Gal 2:3 ***1Kor 8:13 ... ek het my aan almal diensbaar gemaak om soveel van hulle as moontlik oor te wen. Vir die Judeërs het ek soos ‘n Judeër geword; vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is;* vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet**(al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van Christus); vir die swakkes het ek soos ‘n swakke geword ***; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red .. ek doen dit ter wille van die evangelie .... * Hand 16:3, 18:18, 21:23-26 ** Gal 2:3 ***1Kor 8:13

2Tim 2:14-26 ... dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders. onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek; ‘n dienskneg van Jahshua moenie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra. Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys - dat God hulle miskien bekering gee tot kennis van die waarheid

Tit 2:8-10 Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie Diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here, hulle in alles behaag en nie teëpraat nie; Hulle moet niks ontvreemd nie, maar ons Verlosser se leer versier met goeie trou

Tit 3:1-2 Tit 3:9-11 Wees onderdanig aan owerhede en magte, en gehoorsaam en bereid om enige goeie werk te doen Moenie mense belaster of strydlustig wees nie, Wees vriendelik en sagmoedig teenoor almal Tit 3:9-11 vermy dwase strydvrae en geslagsregisters en stryery oor die wet – dis nutteloos en doelloos Onttrek julle van iemand wat partyskap verwek

Gemeenteverklaring (2008) Onverskillige uitsprake/optrede deur ‘Israel’-groepe: Oorbeklemtonings, waninterpretasies, politiekery, geweld, uitsprake teenoor ander volke, twiste, assosiasies met radikale groepe, verset teen owerhede & landswette Ons gemeente wil nie met sulke groepe/individue ge-asssosieer wees nie Ons wil nie in terme van ‘Israelvisie’, Israelwaarheid ens. bekend wees nie

Wat sê ons vir ander ...... In watter kerk is jy? ek bly by my kerk! ..... gaan die k....s dan almal hel toe? daar is 2000 miljoen Chinese: gaan hulle almal dan verlore? wat word van dié wat Jahshua bely al is hulle nie Israel nie? hoe kan jy bewys dat (net) ons uit die 12 stamme is? is ons dan beter as die ander? - hoe kan ons hulle uitsluit? Afrikaners ly aan ‘n diepgewortelde rassisme ... kyk hoe lewe die blankes – watse voorbeeld is dit?