PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018

Handelinge hoofstuk 2 is die inhuldiging van die Christelike Kerk. 3.000 Mense kom tot bekering op een dag. Danksy die krag van die Heilige Gees, het die Kerk uitgegaan en oorwin (Openbaring 6:2) Handelinge 2:1-3. Die vroeë reën. Handelinge 2:4-13. Die gawe van tale. Handelinge 2:14-32. Die eerste preek. Handelinge 2:33-36. Die verheerliking van Jesus. Handelinge 2:37-41. Die eerste vrugte.

VROEË RËEN Handelinge 2:1-3 “En daar kom skielik uit die hemel ’n geluid soos van ’n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.” (Handelinge 2:2-3) Die dissipels was verenig in beleidenis, aanbidding en gebed. Hulle was gereed om die belofte van die Heilige Gees te ontvang, ook bekend as die "vroeë reën" (Joël 2:23). Dit het as ‘n buitengewone verskynsel plaasgevind. Die Gees was altyd aan die werk, maar dit was nooit tot op daardie oomblik in Sy volheid ontvang nie. Dit was die antwoord op Jesus se eerste intrede voor Sy Vader (Johannes 14:16). Hierdie gebeurtenis het 'n paar keer gebeur, en dit sal weer voor die wederkoms met dieselfde krag gebeur (“die laat reën”)

DIE GAWE VAN TALE Handelinge 2:4-13 “en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: ‘Is almal wat daar spreek, dan nie Galileërs nie? En hoe hoor ons hulle, elkeen in ons eie taal waarin ons gebore is?’” (Handelinge 2:7-8) Die Heilige Gees gee verskillende gawes (1 Korinthiërs 12: 4-11). Die gawes word gegee om die Kerk te help om die evangelie effektief te verkondig. Die mense wat in Jerusalem vergader het, kon die Goeie Nuus verstaan wat die dissipels gepreek het, omdat hulle dit in hul moedertaal gehoor het. Die gawe is ook weer gegee in Cornelius se huis (Handelinge 10:46; 11: 15-17). Daar is ook 'n ander gawe van tale wat niemand kan verstaan nie en uitgelê moes word (1 Korinthiërs 14:2, 5, 13) Sommige mense het egter probeer om hierdie gawe bespotlik te maak (Handelinge 2:13) en die werk van die dissipels gespot.

“Die Jode was verspreid na byna elke nasie en het verskeie tale gepraat. Hulle het van ver af na Jerusalem gekom, en het tydelik daar gewoon gedurende die godsdienstige feesdae om die vereistes daarvan na te kom. Toe hulle saam vergader het, was daar mense van elke bekende taal teenwoordig. Hierdie verskeidenheid van tale was 'n groot struikelblok vir die werk van God se dienaars om die boodskap van Christus tot aan die uithoeke van die aarde te verkondig. God het die tekort aan apostels op ‘n wonderbaarlike wyse aangevul, dit was die volmaakte bevestiging van die getuienis van hierdie getuies vir Christus. Die Heilige Gees het vir hulle gedoen wat hulle nie in hul eie leeftyd vir hulleself kon bereik het nie; hulle kon nou die waarheid van die evangelie buite hul eie landsgrense versprei; in ‘n akkurate taal van diegene vir wie hulle die boodskap moes bring. Hierdie wonderbaarlike gawe was die hoogste bewys wat hulle aan die wêreld kon bied dat hulle sending die hemel se seël dra.” E.G.W. (The Story of Redemption, cp. 32, p. 242)

DIE EERSTE PREEK Handelinge 2:14-32 “Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.” (Handelinge 2:32) Ten einde die bespotting teen te werk, het Petrus sy preek begin deur die Woord van God te gebruik om te verduidelik wat aangaan. Hy het Joël 2:28-32 aangehaal om te verduidelik dat die Heilige Gees in die laaste dae uitgestort sou word, net soos dit destyds gebeur het. Toe het hy die bediening, dood en opstanding van Jesus verduidelik. Hy het aanhalings uit die Skrif gebruik om dit te staaf (Psalm 16) Hierdie preek is 'n voorbeeld om mense na die waarheid te bring. Ons moet Jesus aan hulle bekendstel en dit moet op die Bybel gebaseer wees.

DIE VERHEERLIKING VAN JESUS Handelinge 2:33-36 “Laat dan die hele huis van Israel sekerlik weet dat God Hom Here en Christus gemaak het, hierdie Jesus wat julle gekruisig het.” (Handelinge 2:36) In die derde gedeelte van sy preek het Petrus die verheerliking van Jesus in die hemel verduidelik deur die Skrif weer aan te haal: Psalm 110:1. Die Vader het die offer aan die kruis bekragtig deur Jesus aan Sy regterhand te plaas. Die Heilige Gees is as gevolg van Sy verheerliking uitgegiet. Dit is hoe Petrus verduidelik het dat die offer van Jesus aan die kruis die enigste middel tot redding is.

DIE EERSTE VRUGTE Handelinge 2:37-41 “Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag omtrent drie duisend siele toegebring.” (Handelinge 2:41) Die eerste werk van die Heilige Gees deur die Kerk was die byvoeging van 3.000 nuwe Christene. Hulle was van sonde oortuig deur die Heilige Gees, en gevra hoe om daarvan vergewe te kon word. Petrus het twee basiese vereistes gegee: Bekering. 'n Vurige begeerte om weg te beweeg van die sonde. Dit is 'n reaksie op die roeping van die Heilige Gees. Doop. 'n Openbare manifestasie van die verandering wat in die hart gebeur het. Behalwe vir die vergifnis van ons sondes, ontvang ons ook die gawe van die Heilige Gees. Dan is ons gereed om die sending te vervul waarvoor die Kerk geroep is.

“Wanneer die Gees van God besit neem van die hart, verander dit die lewe. Sondige gedagtes word verban, en bose dade versaak; liefde, nederigheid, en vrede neem die plek in van woede, afguns, en strydlustigheid. Vreugde vervang droefheid, en die gelaat straal van die lig van die hemel. Niemand sien die hand wat die las wegneem, of die lig wat neerdaal van die hemelse howe daarbo nie. Die seën kom wanneer die siel homself in geloof aan God oorgee. Dan skep daardie krag wat geen menslike oog kan sien nie, 'n nuwe wese in die beeid van God.” E.G.W. (The Desire of Ages, cp. 17, p. 173)