DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
BYBEL BRAINTEASERS.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
BYBEL BRAINTEASERS.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL Ou testament HOOFSTUK 4 DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL

Skeiding gaan voort Meng Verdorwendheid Sondvloed Kain Geslag Set Skeiding tussen “vrou se saad” “ en “slang se saad” Gelowiges skuif na ongelowiges (gesinne) (Babel)

Aanloop na die sondvloed (Deut 32 : 5) (Hos 1 : 10) (Ex 4 : 22) (Ps 73 : 15) (Joh 1 : 12) Seuns van God (nasate van Set) Trou God keur af (Gen 6 : 3) Dogters van die mense Keuse weens wellus, nie godsdiens

Die reël: God straf sondes Trek Gees terug God se reaksie Mense raak meer vleeslik / sondig Die reël: God straf sondes Trek Gees terug God toon genade – 120 jaar vir bekering (1 Pet 3 : 20)

Verbonde God in verbondsverhouding met mens Bestaan van verbond 1-SYDIG (God soewerein) Voortbestaan van verbond 2-SYDIG (God soewerein) (mens spontaan 2de party) Twee dele van alle verbonde EIS BELONING Totale gehoorsaamheid Ewige lewe

Die verbondstabel Verbond Wie Eis Belofte Teken Werk Adam Geen Gehoorsaamheid aan proefgebod Geen Ewige lewe Verwoes nie weer met water Seisoene Ouderdom beperk Natuur Noag Gehoorsaamheid Reënboog OT Genade Abraham Gehoorsaamheid Beloofde land Baie nasies Besnydenis NT Genade Jesus Gehoorsaamheid (Jesus) Geloof in Christus (ons) Ewige lewe Doop

Skepping roep om Verlosser ! God se reaksie (Vervolg) God sien sonde: BEROU (Nie spyt nie) Voel vir die mens Skepping roep om Verlosser ! God besluit: VERNIETIG (Ook wêreld = plante en diere) OPDRAG: Bou ark (Watervloed op pad) = Verlossingsverbond (Heb 11 : 7) PREEK: 120 jaar lank Mense ignoreer preke (2 Pet 2 : 5)

In die ark Diere kom na ark / God maak self deur toe Noag en res 1 jaar in ark Vraag: Hoe het al die mense en diere in die ark ingepas? Antwoord: Bybel opnbaar nie HOE nie – net DAT God dit in sy Almag gedoen het

Vuur Die einde van die wêreld Sondvloed Christus Eindoordeel Nie eindgerig nie (Natuurverbond - Nie weer water) Noag begin nuwe geskiedenis Eerste altaar Getuig van redding Redding (Genade- verbond) Sondvloed simbool van doop (1 Pet 3 : 21) Sondvloed ook simbool van oordeel Waarom? Mense weer goddeloos Vuur

Boom v lewe en Bruid geklee in fyn linne Skeiding Tweede mensheid: Weer BOOM en NAAKTHEID Hiernamaals: Boom v lewe en Bruid geklee in fyn linne Sluit aan by God se genade (nie mens se skande)

Implikasie? Noag die landbouer Voldoen aan God se opdrag: LANDBOU Sondig (soos Adam) word dronk Implikasie? Kon nie God se opdrag om te heers uitvoer nie Dus: Geskende koningsbeeld

Gam, Sem en Jafet se optrede Noag besope en naak GAM: Gaan skinder by broers. = Eerlose daad Sem en Jafet: Ander gesindheid skerm vir Noag se eer (bedek hom) (1 Kor 13 : 7)

Gam Noag se profesie Kanaän, seun van Gam vervloek God wys hom die toekoms Gam Kanaän, seun van Gam vervloek (i.p.v. beste seën vir oudste seun) Vloek word waar: Word knegte van Israel. Kanaän verdwyn – geen nasate bestaan meer

SEM JAFET (ons!) Noag se profesie (vervolg) Rykste seën (Gen 9 : 26) God het besondere verhouding met hom (“God van Sem”) - Christus uit geslag van Sem JAFET (ons!) Meer tydelike seën (Gen 9 : 27)

Noem ‘n paar hooffigure Lyn van verlossing en verwerping (Gen 10) Adam Set God se openbaring: Noem ‘n paar hooffigure Noag Sem Abraham (Vader van verbondsvolk) Juda Dawid Christus

Lyn van verlossing en verwerping Adam Grieke Romeine Westerse volke Europese nasies Set Noag Jafet Sem Abraham Juda Dawid Christus (Vader van verbondsvolk)

Openbaringshistories (Gen 3 : 15) Skeiding steeds duidelik Geaardheid en styl van Kain uit volk verwyder Daarom vloek oor Gam en nageslag Skeiding met gelowiges aangekondig

Gam se nageslag …..verlore mense Volke deur Israel uitgewis (1 Kron 1 : 8) Kus Misráim Put Kanaän “Egipte” Babiloniërs / Assiriërs / Niniviete Ludiete / Anamiete / Lehabiete Naftuhiete / Partusiete / Kasluhiete Filistyne / Kaftoriete Sidoniërs / Hetiete / Jebusiete Amoriete / Girgasiete / Hewiete Arkiete / Siniete / Arwadiete Hematiete / Semariete Gam Volke deur Israel uitgewis

Toring van Babel – Die skeiding Volketafel by seën van Noag = verstaan geskiedenis Verskillende volke ontstaan TYDENS en NA Babel

Toring van Babel – Die skeiding (Vervolg) Nakomelinge van Noag Armeniese berge (naby Ararat) Laagte tussen Eufraat en Tigris = Sinear Wil nie aarde vul nie = verset teen God Stig ryk met Babel as middelpunt Wil bymekaar bly - - bou toring

God reageer: -- God keer en straf hulle Misbruik van Godgegewe gawes Opeenhoping van mense teen God se gesag ….laat nie verset toe nie Misbruik van Godgegewe gawes Mens maak soos hý wil (Soos in Paradys) God reageer: -- krap taal deurmekaar – in een handeling “Babel” spraakverwarring

Verdeeldheid Eenheid verlore Gemeenskaplike optrede onmoontlik Verstaan mekaar nie: Gemeenskaplike optrede onmoontlik Taalgroepe Volke Verdeeldheid

Eenheid verlore (Vervolg) Volke Saam in verset teen God Mensdom verdeel, maar…

Babel Uitstorting Uitstorting van Heilige Gees Gelowiges in een kerk / Verlossende werking Van Christus Onverstaan van tale oorwin Tale verskeidenheid bring verspreiding

Einde Hoofstuk 4