Die straatkind Linda Roos.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Kwart-voor-sewe-lelie (10)
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Sprokie vir ‘n stadskind
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Die pad van Geestelike groei
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Brief Fernel A. Abrahams.
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

die straatkind Linda Roos

ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blik wat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer - Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” hierdie mense Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewing Pendelaars = praat nie met mekaar op die trein nie, kyk “verby” mekaar straatvrou bedelaar pendelaars op trein

Die kind snuif om die vullisdromme: op soek na kos snuif gom verby die kind wat eenkant om die vullisdromme snuif wat sy skraal skouers gereed dra soos spiese of ‘n heining: Die kind snuif om die vullisdromme: op soek na kos snuif want hy is dalk siek (verkoue) snuif gom Hy dra sy skraal skouers gereed soos spiese: sy wapen teen die wêreld se seer

Maar agter dié heining het sy vuil hemp skielik opgekrimp soos ‘n ou roof en ‘n toegepleisterde wêreld op die sypaadjie laat bloei Sy seerkry en hartseer is soos ‘n ou roof Sy “toegepleisterde wêreld” = hy steek sy seerkry weg, “pleister” dit toe om homself te beskerm

waar bome onder die skril bevel van sae steun konyne spartel in steriele laboratoriums en lammers teen die slagterslem Al drie beelde dui op seerkry, lyding

Die kraai is in sekere kulture ‘n boodskapper en daar was wysheid in die lug (nes dié ander dag uit wolke) maar soos van ou mans met klam monde op parkbankies en kras soos kraaie Wysheid uit die lug = ‘n visioen, ‘n stem wat uit die wolke praat Soos die ander dag uit die wolke = verwys na die verheerliking van Christus Die kraai is in sekere kulture ‘n boodskapper Kan ‘n goeie boodskap bring

Haar ervaring is bomenslik, ‘n goddelike boodskap toe ek wegdraai was daar ‘n geruis in my ore en onverklaarbaar teen my wang die bloedveeg van ‘n vlerk Die spreker word bewus van ‘n geestelike dimensie Sy ervaar ‘n moontlike fisiese aanraking deur ‘n engel Die aanraking maak seer = bloedveeg op haar wang … DUS: sy kan dit nie wegsteek nie, sal dit altyd onthou Haar ervaring is bomenslik, ‘n goddelike boodskap

Kerngedagte: