’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Liefde vir mekaar – Deel 1
DIE HANSWORS SJ PRETORIUS
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Woorde en Musiek: Carli Lessing
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf Laat leerders oor hierdie statistiek gesels Gesels oor waarom het mense dikwels nie empatie en simpatie met hierdie pasiënte nie. Gesels oor waarom sou ‘n mense wel empatie en simpatie met hierdie pasiënte en hul naasbestaandes kon hê. Mei 2013 1 uit elke 10 Suid-Afrikaners 5, 26 miljoen Suid-Afrikaners is besmet. 2015 7 miljoen Suid-Afrikaners is besmet. Grootste Antiretrovirale behandeling ter wêreld. 2,3 miljoen kinders is weegelaat a.g.v. hier- die siekte

Vincent Oliphant "Ek geniet dit meer om oor versoening te skryf as oor politieke kwessies.” Een van my gedigte, “Die selfdeverhaal”, lees soos volg: “In elke land; en in elke taal; leef ons oor en oor dieselfde verhaal.” En dit is vir my waaroor dit gaan. Vir my is mense basies dieselfde. Mense is meer dieselfde as wat hulle verskil. In die eerste plek is ons ménse voordat ons bruin, swart of wit is. Dit is reeds dit wat ek met my skryfwerk wil bereik. En dit is waarom versoening ook vir my belangrik is. © Vlymskerp 2017

die takelwerk word afgetakel stadig sien sy geliefdes hom inplof Stel katrolle;hystoestel om swaar voorwerpe op te hys. Dus dit wat ons liggaam regop hou- spiere & beendere Die persoon/pasiënt word gesien as ’n seilskip wat “afgetakel” word. Hy word al hoe sieker.(figuurlik) die takelwerk word afgetakel stadig sien sy geliefdes hom inplof die bekende vlees na binne stort hulle sien hom steeds stof word Assonansie Beklemtoon proses Sloping. Geskied vinnig Verwysing na Genesis 3:19 in die Bybel: “Stof is jy en jy sal weer stof word.” Ironies: inplof & stort geskied vining, maar liggaam se aftakeling is stadig. Beklemtoon so lang tydperk van lyding wat familie aanskou Hulle sien hoe hy al verder agteruitgaan en nader beweeg aan die dood. Sy gesondheid het skielik vreeslik agteruitgegaan. Sy liggaam is besig om in te gee. vlees: *’n deftige woord vir vleis, ’n sinoniem vir die liggaam. Pas by hartseer en gewyde stemming van die gedig. *Rym met steeds

iets wil huil oor die bros vel wat soos dun seil oor brose stokke lê Metafore: Die vel word gesien as “dun seil”, wat aansluit by die seilskipbeeld in r.1, wat lê bo-oor die “brose stokke”. Die “brose stokke” is sy bene wat so dun lyk soos “stokke” wat maklik kan breek. iets wil huil oor die bros vel wat soos dun seil oor brose stokke lê oor die mond wat iets wil sê   die gewig van lug is vir die hand te swaar die lyf nou klein en seer het byna alles reeds verleer Hy probeer om te praat. swaartekrag Hiperbool: Hy kan nie eers sy hand oplig nie. Is moeg en uitgeput. Hy het baie maer geword. Ervaar pyn.(Uitwerking van siekte) bros vel: hard, maar kan maklik breek; broos brose stokke: kan maklik breek. Beklemtoon die weerloos- heid van viglyer Die lyf is nie meer in staat om die gewone liggaamlike funksies uit te voer nie.(Uitwerking van siekte)

net die oë bly groter staar soek na raad teen al die skade Sy oë lyk so groot omdat hy so baie gewig verloor het. net die oë bly groter staar soek na raad teen al die skade na die genade van sag gaan na verstaan Sy oë neem niks meer waar nie. al die verlies, agteruitgang goedertierenheid Eufemisme Weet nou van vigslyer se lyding en familie se Seer. Daarom eufimis- me Hy smag daarna om sonder pyn, dalk in sy slaap, te kan sterf. Na die genade van verstaan: dui op aanvaarding. Bevraagteken nie meer sy lot nie. Klimaks- Verstaan waarom hy - Mense sal verstaan en nie veroordeel nie