Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
“Gaan dan heen”.
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
Funksies van ‘n Besigheid
Rekenaar Virusse.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Arbeidsreg – ARR224 Lesing 7
Op pad na jou destinasie!!
Leesbegrip.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 2 Lesing 1.
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Is jy regtig graad 10?.
Webregistrasie.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 2 Lesing 1.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
ARBEIDSREG VIR DIE BOER
Is jy amper‘n senior?.
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Universiteit van Pretoria
“gevangene van die wet”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Beslote Korporasies ONR 314.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 1 Lesing 5.
Transcript van de presentatie:

Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure Etiese Handelsinisiatief Respek vir werkers wêreldwyd Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure Opsomming van riglyne Foto met toestemming van Fair Food-program www.fairfoodstandards.org

Tydraamwerk - 2014 EHI ethicaltrade.org 1ste April April-Sept 1ste September 1ste Desember Hersiene bewoording bekendgestel Maatskappye berei voor vir implementering Maatskappye begin met implementering van hersiene bewoording Alle maatskaplike oudits gebruik die hersiene bewoording EHI ethicaltrade.org

Waarom is dit belangrik om werksure te bestuur? Navorsing het getoon dat om meer as 48 uur per week te werk: Sleg is vir werkers se gesondheid Produktiwiteit en werksgehalte verlaag Stres veroorsaak Dit moeilik maak om vir kinders en afhanklikes te sorg EHI ethicaltrade.org

Hoekom ons ons klousule oor werksure hersien het Om werkgewers in staat te stel om werksure beter te verstaan en te bestuur Om voorsiening te maak vir meer buigsaamheid in die aantal toegelate oortydure, sonder om buitensporige werksure in geheel toe te laat Om verwarring te verminder oor die gebruik van sekere terme EHI ethicaltrade.org

Die nuwe bewoording EHI ethicaltrade.org 6.1 Werksure moet aan nasionale wetgewing, kollektiewe ooreenkomste, en bepalings 6.2 tot 6.6 hieronder voldoen, na gelang van wat meer beskerming aan werkers verskaf. 6.2 tot 6.6 is gebaseer op internasionale arbeidstandaarde. 6.2 Werksure, met uitsluiting van oortyd, sal volgens kontrak bepaal word, en sal nie meer as 48 uur per week* oorskry nie. 6.3 Alle oortyd sal vrywillig wees. Oortyd sal verantwoordelik aangewend word, met inagneming van die volgende: die omvang, gereeldheid en ure gewerk deur individuele werkers en die arbeidsmag in geheel. Dit sal nie aangewend word om gewone werk te vervang nie. Oortyd sal altyd teen ʼn premium tarief vergoed word, wat aanbeveel word as nie minder as 125% van die gewone loontarief nie. 6.4 Die totale ure gewerk tydens enige periode van 7 dae sal nie meer as 60 uur oorskry nie, behalwe soos deur klousule 6.5 hieronder gedek. 6.5 Werksure mag slegs onder buitengewone omstandighede 60 uur in enige periode van 7 dae oorskry waar daar aan die volgende voldoen is: dit word deur nasionale wetgewing toegelaat; dit word toegelaat deur ʼn kollektiewe ooreenkoms wat vryelik onderhandel is met ʼn werkersorganisasie wat ʼn beduidende deel van die arbeidsmag verteenwoordig; toepaslike voorsorgmaatreëls word onderneem om die werkers se gesondheid en veiligheid te beskerm; en die werkgewer kan bewys dat buitengewone omstandighede van toepassing is soos onverwagse produksiespitstye, ongelukke of noodgevalle. 6.6 Werkers sal ten minste een dag af kry in elke periode van 7 dae of, waar dit deur nasionale wetgewing toegelaat word, 2 dae af in elke periode van 14 dae. EHI ethicaltrade.org

Die nuwe bewoording Voetnoot: “Internasionale standaarde beveel die toenemende vermindering van gewone werksure aan, wanneer van toepassing, na 40 uur per week, sonder enige vermindering van werkers se lone soos ure verminder word.” Dit is nie ’n vereiste van die basiskode nie, maar werkgewers word aangemoedig om daarna te streef EHI ethicaltrade.org

Wat is die hoofveranderinge? Oortyd sal: “verantwoordelik aangewend” word vrywillig wees en “met inagneming van die volgende: die omvang, gereeldheid en ure gewerk deur individuele werkers en die arbeidsmag in geheel” “nie aangewend word om gewone werk te vervang nie” “teen ’n tarief vergoed word, wat aanbeveel word as nie minder as 125% van die gewone loontarief nie” EHI ethicaltrade.org

Wat is die hoofveranderinge? “Die totale ure gewerk in enige periode van sewe dae sal nie meer as 60 uur oorskry nie” Ou weergawe 48 uur 12 uur Oortyd Standaard (d.w.s. oortyd mag nie meer as 12 uur wees nie, ongeag standaardure gewerk) Nuwe weergawe 60 uur in totaal Standaard + Oortyd (d.w.s. oortyd mag meer as 12 uur wees indien standaardure minder is as 48) EHI ethicaltrade.org

Wat is die hoofveranderinge? In sommige buitengewone omstandighede mag werksure 60 uur oorskry – maar slegs indien daar aan al vier van die volgende kriteria voldoen word: dit word deur nasionale wetgewing toegelaat; dit word toegelaat deur ʼn kollektiewe ooreenkoms wat vryelik onderhandel is met ʼn werkersorganisasie wat ʼn beduidende deel van die arbeidsmag verteenwoordig; toepaslike voorsorgmaatreëls word onderneem om die werkers se gesondheid en veiligheid te beskerm; en die werkgewer kan bewys dat buitengewone omstandighede van toepassing is soos onverwagse produksiespitstye, ongelukke of noodgevalle. EHI ethicaltrade.org

Wat behoort ek nou te doen? Bespreek die veranderinge met jou werkers se verteenwoordigers en heronderhandel kollektiewe ooreenkomste soos nodig Bestudeer en hersien jou mensehulpbronnebeleide om aan bygewerkte EHI-bewoording te voldoen Bestudeer en hersien die prosesse wat jy gebruik om werksure te bestuur (soos produksiebeplanning om lang ure te vermy) EHI ethicaltrade.org

Wat behoort ek nou te doen? Dokumenteer jou bywerkings sodat dit gekommunikeer en gemonitor kan word Kommunikeer jou bywerkings duidelik, akkuraat en gereeld aan jou kliënte/verskaffers, werkers en hul verteenwoordigers Monitor gereeld bygewerkte beleide en prosesse oor werksure om te verseker dat dit werk Bring veranderings aan indien dit nie werk nie EHI ethicaltrade.org

Wat behoort ek nou te doen? LW: Indien jy tuiswerkers gebruik, maak seker dat hulle ook deur jou hersiene prosesse gedek word om aan die nuwe vereistes te voldoen. EHI ethicaltrade.org

Wenke om werksure te verminder Stel redelike produksieteikens en -skedules vas, gebaseer op realistiese arbeidsproduktiwiteitstempo’s Koördineer mensehulpbronneplanne en produksieteikens noukeurig Verbeter werkers se vaardighede voortdurend deur opleiding, raadgewing en leiding Verbeter kommunikasie met toesighouers en lynbestuurders en tussen lynbestuurders en werkers Vorm ʼn span met vakbondlede / werkerverteenwoordigers om veranderinge te monitor en deurlopende terugvoer te verskaf EHI ethicaltrade.org

Waar kan ek meer inligting bekom? Etiese Handelsinisiatief: www.ethicaltrade.org/eti-base-code/working-hours SEDEX-hulpsentrum (indien jy ’n lid is): www.sedexglobal.com/about-sedex/contact-us Plaaslike vakbonde Jou land se ministerie van arbeid of ekwivalent Jou kliënte – veral indien hulle EHI-lede is EHI ethicaltrade.org

Dankie Die Etiese Handelsinisiatief (EHI) is ’n leidende alliansie van maatskappye, vakbonde en NRO’s wat respek vir werkers se regte regoor die wêreld bevorder. Our visie is ’n wêreld waar alle werkers vry is van uitbuiting en diskriminasie, en omstandighede van vryheid, sekuriteit en regverdigheid geniet. Ethical Trading Initiative
 8 Coldbath Square 
 London EC1R 5HL 
 UK T +44 (0) 20 7841 4350
 F +44 (0) 20 7833 1569
 eti@eti.org.uk ethicaltrade.org