DIREKTE & INDIREKTE REDE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Direk en Indirekte Rede
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
MA.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
Hierdie Lewe.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Oefening 1: Gesig oefening
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
♫ Speakers Die Wet van die Here.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIREKTE & INDIREKTE REDE Susan sê:”Ek gaan môre vir jou kom kuier.” INLEIDENDE GEDEELTE ”Ek gaan môre vir jou kom kuier,” sê Susan tydsaanduidende woord Uitroep ”O, ek gaan môre vir jou kom kuier,” Dubbelpunt : Aanhalingstekens “ “ dui die direkte rede aan. INDIREKTE REDE 1. Moenie inleidende gedeelte se tyd verander nie. Susan sê …. 2. Haal leestekens weg en voeg DAT in.By ‘n vraagsin is dit OF Susan sê DAT … / Susan vra OF….. 3. Verander die VOORNAAM = WOORDE . Susan sê DAT sy môre vir my kom kuier.

Susan sê DAT sy môre vir my kom kuier. 4. Verander die tydsaanduidende woord(e) Susan sê DAT sy die volgende dag vir my kom kuier. Vandag – daardie dag Vanjaar – daardie jaar Môre – die volgende dag Verlede jaar – die vorige jaar Eergister – twee dae tevore Hier – daar Hierheen- daarheen Gister – die vorige dag Nou – toe Hierdie – daardie Hiernatoe – daarnatoe 5. Omskryf uitroepe en woorde soos ja/nee/asseblief. ”O, ek gaan môre vir jou kom kuier,” sê Susan Susan sê opgewonde DAT sy môre vir my kom kuier.

Direkte en indirekte rede: 1.Die vrou sê : “Ek gaan die werk vandag hier klaarmaak.” 2. Die man vra: “ Ekskuus tog, kan u vir my sê waar die kleedkamers is?” 3. Die dogter het gesê: “My genade! Ek het dit dan gister hier neergesit!” 4. Die vrou het verskonend gesê haar man kan daardie dag nie die geld betaal nie. 5. Die man vra of almal vandag kan oefen.