GENETIESE VERBETERING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Ongelykheid en armoede
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
Op pad na jou destinasie!!
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Die Bovelder Saamgestelde Ras / “Composite”
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

GENETIESE VERBETERING WAARSKUWING: Moet nie jou diere so bevorder dat dit hulle reproduksie beinvloed nie. M.A.W: Moet nie jou diere so groot teel dat jy jou omstandighede moet verbeter nie!!! Moetnie jou diere so “bevorder” dat jy jou omstandighede ook moet bevorder nie!!!

GENETIESE VERANDERING WEENS SKOUE GROOT Variasie binne een ras.

WAT WIL ONS BERYK? Om ‘n Meatmaster boer te leer hoe om die meeste geld te maak uit sy beskikbare voedings bron.

Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë. HOE KRY ONS DIT REG ? Hy moet bewus wees van sy unike geaardheid en sy bestuurs vermoë. Hy moet sy plaas ken en sy optimum produksie bepaal. Hoeveel Kg vleis per ha is moontlik Watter tipe Meatmaster gaan onder sy omstandighede hom in staat stel om sy doel te beryk

HOE MOET SY OOIE BESTUUR WORD ½ Lam, 1 lam, 1 ½ lam of 3 lammers per jaar, wat is SY doelwit? Moet elke ooi 1 lam kans per jaar kry of 3 lam kanse in twee jaar? Moet daar twee lam seisoene wees? Waneer doen ek my inentings en of doseerings Waneer is my beste markings tye. Hoe gaan ek die ongediertes beheer? NB. Om die boonste reg te kry was ramme onder die ooie los nog altyd die swakste besluit.

SELEKSIE IS NOU DIE SLEUTEL OM MY INSTAAT TE STEL OM MY DOEL TE BERYK Hand en oog metode + Produksie en reproduksie syfers BLUP teelwaardes = SUKSESS Nie die een of die ander nie !!

Genetiese verbetering nie moontlik sonder REPRODUKSIE Genetiese verbetering nie moontlik sonder REPRODUKSIE In enige vleis en stoet bedryf is die MANLIKE DIER die beginpunt van alles! ‘n Teelram het basies twee take: 1.1 om ooie dragtig te kry 1.2 om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde Indien ‘n ram nie aan beide van hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide STOET en KOMMERSIëLE kuddes, mag daardie ram nie as teelram diens doen nie. 1 Ram het ‘n grooter invloed op jou totale kude as 1 ooi.

TEELRAMME 2. Waarom dan nog probleme met teelramme? Kry nie wat hul soek nie. Daar is verskeie meetbare asook nie-meetbare eienskappe betrokke by diensbaarheid. Maak gebruik van alle moontlike inligting om risiko te verminder: 3. Funksionele faktore wat diensbaarheid beïnvloed: 3.1 Manlikheid: Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ‘n ram voor my!”.

REPRODUKTIEWE FIKSHEID Dit is bepaal dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer (5x) meer van ekonomiese belang as groeivermoë is en tien keer (10x) meer belangrik as karkaseienskappe. Afwykings t.o.v. reproduktiewe fiksheid by ramme: Testes te klein

TESTIS KORRELASIE Korrelasie: Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte, semenproduksie en kwaliteit, gekorreleerd is. Korrelasie: Skrotum omtrek en: Semenkwaliteit = 69% Semenkwantiteit = 81% Testes omtrek Aantal bulle % Bulle met hoë Kwaliteit semen 30 16 15 32 23 20 34 45 52 36 42 65 38 21 95

TESTIS AFWYKINGS Afwykings soos hipoplasie (onder ontwikkelde testis), kriptorgidisme (afwesigheid van 1 of meer testis) Onderontwikkelde epididimi (bybal) Te lang of vlesige skede

VERBETERING NB. by ram seleksie Semen-afwykings Gebrek aan libido Dekbehendigheid Geslagsiektes Afwykings van die skrotum Gedraaide skrotum Gesplete skrotum Koeksister testes Banana testes

Goed geplaasde Testis / Normaal

GEDRAAIDE TESTIS

KOEKSISTER TESTIS Koeksister Testis

KOEKSITER TESTIS

KOEKSITER TESTIS

GENETIESE VERBETERING Algemene bouvorm-afwykings en afwykings van die skelet: Swak of afwykende bene, kootgewrigte en kloue Afwykings van bek en kop Swak balans van voor- en agterkwart tot diepte Swak bespiering Wan-aangepas in omgewing: Swak haarkwaliteit In- en uitwendige parasietbestandheid Hitte / koue-weerstand Siekte-bestandheid Loop vermoë Kondisie Onder- of oorvoeding Wanvoeding

GENETIESE VERBETERING Lam probleme Te hoë geboorte massa (hoog oorerflik) Grofgeboude lammers Swak produksiepotensiaal: Negatiewe ekonomiese effek Vestig lae waarde gene in kudde Dus: Meet om te weet

SIEKTES Alle Meatmaster ramme wat op veilings onder beskereming van die genootskap verkoop word moet nie langer as 3 maande voor die veiling skoon getoets wees vir Brucella Ovis of n skoon kudde sertifikaat jaarliks vertoon. Toets ook vir ander geslags siektes soos A semenis. Ondersoek al die ramme vir pester siekte en abnormaliteite van die testes. Ondersoek die ooie se eiers vir infeksie.

BYBALONTSTEKING

ONTSTEKING IN BYBAL

AANGETASTE TEELBAL Regs kan die gesonde bybal duidelik gesien word. Links - Ontsteking van die bybal en verkleining van die testis.

TESTIS

TEELBAL Die teelbal lyk op die oog af heel normaal.

BYBAL ONTSTEKING Bybal word al groter en testis al kleiner weens ontsteking.

A-SEMENIS ONTSTEKING A semenis ontsteking lei tot vergroting van die bybal & verkleining van die testis.

Linker bybal ontsteking Testis totaal tot nuut, vol etter.

GENETIESE VERBETERING VIR DIE HELE GESIN Baie dankie vir u aandag Inligting en Insigte verskaf deur Dr. P van Rooyen en Stamboek