HERSIENING DIFFRAKSIE
DIFFRAKSIE Die buiging van golwe om die kante van ’n versperring of opening Diffraksie van lig demonstreer die golf geaardheid van lig (vs die deeltjie geaardheid van graad12) Die mate van diffraksie is direk eweredig aan die golflengte en omgekeerd eweredig aan die wydte van die spleet.
HUYGENS SE BEGINSEL Elke punt op ’n golffront reageer soos die bron van sekondêre golfies wat in alle rigtings met dieselfde spoed as die golf uitsprei. Die nuwe golffront word bepaal deur ’n raaklyn aan die sekondêre golfies te konstrueer.
INTERFERENSIE DESTRUKTIEWE INTERFERENSIE Twee ongelyksoortige golwe ontmoet by ’n punt KONSTRUKTIEWE INTERFERENSIE Twee gelykfasige golwe ontmoet by ’n punt
INTERFERENSIE NODALE LYN ANTI-NODALE LYN
VOORBEELD