EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
EENHEID IN GELOOF Les 8 voor 24 november 2018.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
“EK MAAK ALLES NUUT” Les 13 vir 30 Maart 2019.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018

Die Wederkoms van Christus Die Hemelse Heiligdom Die Sabbat Om ‘n leerstelling te deel is ‘n opbouende element (Handelinge 2:42). Ons mag verskillende dinge van onbelangrike dinge glo. Om dieselfde fundamentele oortuigings te deel, bring eenheid onder die gelowiges regoor die wêreld. Die Advertiste kerk deel baie leerstellings met ander Christen kerke. Nogtans glo ons in spesifieke leerstellings wat die Adventiste kerk uniek maak. Die Ewige Evangelie Die Wederkoms van Christus Die Hemelse Heiligdom Die Sabbat Die Toestand van die Dode

DIE EWIGE EVANGELIE Wat is die Ewige Evangelie? “En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke.” (Openbaring 14:6) Wat is die Ewige Evangelie? Dit is die goeie nuus, dat Jesus ons versoen het met God in Sy dood. Dit is Versoening. Hierdeur is ons vryelik vergewe en geregverdig (Romeine 3:24-25). Die versoendeksel op die Ark van die verbond is tussen die Heilige Teenwoordigheid en die wet geplaas. Jesus is ons versoendeksel, die Versoening van ons sondes. (1 Johannes 2:2; 4:9-10; 2 Petrus 2:21-24). Die wat Jesus aanvaar het is verenig in een geloof en een missie: om die Ewige Evangelie te verkondig.

DIE WEDERKOMS VAN CHRISTUS “Want ons burgerskap is in die hemele, vanwaar ons ook verwag as Verlosser die Here Jesus Christus.” (Filipense 3:20) Ons glo dat Jesus na die aarde sal terugkeer soos Hy belowe het: ‘n Werklike koms net soos Sy hemelvaart (Hand 1:11) Sigbaar vir elkeen (Matt 24:26-27; Open. 1:7) Hoorbaar (1Kor. 15:52) Die dode sal opgewek word en die lewendes verander word (1 Thes. 4:13-18) Ons weet nie wanneer dit sal gebeur nie, maar ons is geroep om vir Hom te wag. Sy koms kan enigetyd gebeur (Matt. 24:36; 25:1-13). Die wederkoms verenig ons in hoop omdat ons die Ewigheid gaan spandeer met die God van liefde en genade.

DIE HEMELSE HEILIGDOM “[Jesus] Bedienaar van die heilige dinge en van die ware Taberbakel wat die Here opgerig het en nie ‘n mens nie.” (Hebreërs 8:2) Die Bybel is gevul met verwysings van die Tempel en heiligdom, die woning van God (Psalm 11:4; 102:19; Open. 7:15; 15:5; Heb. 9:24). Die aardse heiligdom kan ons help verstaan wat in die hemelse heiligdom gebeur. Die doel om sondes te verwyder. Jesus is die Hoëpriester in die hemelse heiligdom. Hy tree daar vir ons in. (Heb. 7:25). Die dag van Versoening verteenwoordig die Oordeel wat in die hemelse heiligdom plaasvind voor die Wederkoms (reeds begin in 1844, sien Lev. 16; Dan. 8:14). Christus se bediening in die hemelse heiligdom verenig ons in erkening van ons daaglikse behoefte van God se barmhartigheid en genade.

“Gedenk die Sabbat dat jy dit heilig.” (Exodus 20:8) God seën en heilig die Sabbat in die Skepping (Genesis 2:3) Dit is ‘n spesiale tyd vir God om Sy mense te ontmoet (Levitikus 23:3) Dit is ‘n Teken vir God se mense (Esegiël 20:20) Die Sabbat in die ou Testament. Jesus het die Sabbat gehou en die helende werk daarop beklemtoon (Lukas 13:10-17) Die apostels het Sabbat gehou en vir die Jode en Heidene gepreek op Sabbat (Hand. 13:44; 16:13) Die Sabbat in die nuwe Testament. Dit herinner aan vryheid van sonde (Deut. 5:15) Ons erken God as die eienaar van ons lewens en tyd (Exodus 20:8-11) Dit verenig ons in geestelike rus in Christus (Jesaja 58:13-14) Die Sabbat vandag “Gedenk die Sabbat dat jy dit heilig.” (Exodus 20:8)

DIE TOESTAND VAN DIE DODE “En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: ‘Die dood is verslind in die oorwinning.’” (1 Korinthiërs 15:54) Ons sal nie onsterflikheid besit totdat sonde vernietig is nie. Daar is nie onsterflike “siele” wat lewe na die dood nie. Onsterflikheid is alleenlik gevind in God (1Tim. 6:15-16). Hy sal dit alleenlik aan ons gee met die Wederkoms (1Korinthiërs 15:50-55; 1Thessalonicense 4:13-18). Intussentyd, slaap ons wanneer ons sterf tot die dag wanneer ons deur die stem van Jesus wakker gemaak sal word (Pred. 9:5-6, 10; Psalm 146:4; 115:17; Joh. 11:11-15; Joh. 5:28). Ons verstaan die toestand van die dooies in erkenning van ons nietigheid en algehele afhanklikheid van God vir elke asemteug van die lewe.

“Ofskoon ons ‘n individuele werk en ‘n individuele verantwoordelikheid het voor God, kan ons nie ons eie onafhanklike oordeel volg nie, ongeag die opinies en gevoelens van ons broeders; want hierdie rigting sal lei tot onenigheid in die kerk. Dit is die verpligting van die leraars om die oordeel van die gemeente te respekteer; maar die verhoudings, die een tot die ander, sowel as die beginsels wat hulle leer, moet tot die toets van tot die wet en die getuienis gebring word; dan, as harte leerbaar is, sal daar geen skeiding tussen ons wees nie. Sommige het die neiging om onordelik te wees, en dryf weg van die groot bakens van ons geloof; maar God beweeg Sy leraars om een in beginsel en gees te wees.” E.G.W. (Testimonies to Ministers and Gospel Workers, cp. 3, p. 30)